In lyn met KABV/CAPS dokument.
(Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it)
Beskryf die anatomie van die dikotiele wortel, stingel en blaar as plantorgaan.
ONDERWERP 3:
ORGANE: ANATOMIE VAN
DIKOTIELE PLANTE
Organe
1. Wortel 2. Stingel 3. Blare
1. Dikotiele wortel:
Hooffunksies:
Absorbeer water en minerale.
Anker plant in die grond.
Uitwendige bou:
Bestaan uit VYF streke:
1. Wortelmus – omsluit en beskerm die groeipunt.
2. Meristematiese streek – vorm nuwe selle.
3. Verleningstreek – nuwe selle word langer.
4. Wortelhaarstreek – eensellige, epidermale uitgroeisels wat
absorpsie-oppervlak van wortel vergroot
5. Volwasse streek:
i. sywortels ontspring en vertak in die streek.
ii. vergroot absorpsie-oppervlak.
iii. anker plant stewig in grond.
Funksies van weefsels in ‘n dikotiele wortel:
Wortelhare – vergroot absorpsie-oppervlak vir water- en mineraalopname.
Epidermis – beskerm onderliggende weefsels.
Parenchiem – laat water en minerale deurbeweeg na xileem en berg stysel.
Endodermis – reguleer die deurbeweging van water vanaf die korteks na die xileem.
Perisikel – vorm sywortels.
Xileem:
o Vervoer water en minerale vanaf wortels na die res van die plant.
o Dien as ondersteuning en versterking vir die plant.
Floeëm – vervoer voedingstowwe vanaf die fotosinterende dele na die res van die plant.
2. Dikotiele stingel
Hooffunksies:
Dra blare vir absorpsie van lig vir fotosintese.
Dra blomme vir bestuiwing.
Dra vrugte vir verspreiding van sade.
Vervoer water en minerale vanaf wortels na res van die plant.
Vervoer voedingstowwe vanaf blare na die res van die plant.
Berg reserwe voedingstowwe en water.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller melissavanwyk. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R55,00. You're not tied to anything after your purchase.