Afrikaans Taal
Lettergrepe Let op:
• Oop = vokaal/diftong bv. By/na • In oortreffende trap word die “u” in oop
• Geslote = konsonant bv. Kom/buis lettergreep verdubbel bv. Ruuste
• Bro/sju/re
• Vrien/din • Konsonant tussen ‘n kort “ie” “oe” “u” en “eu”
• Be/sproei/ing en ‘n volgende vokaal staan,verdubbel nie bv.
• Ko/ö/pe/ra/sie Liefie, pampoene
Klankgrepe • Slegs met 1 “s”geskryf, omdat 1ste deel van
• Wat jy HOOR die samestelling gewoontlik in die enkelvoud is.
• Bak/kie = lettergreepverdeling Seun + skool = seunskool, dame + skoen =
• Ba/(k)kie = klankgreepverdeling dameskoen
Klem • Saamgestelde woord waar die 1ste woord
• Sekere sillabe harder as die omringde sillabe met konsonant eindig en 2de woord met
uitgespreek word konsonant begin = geskryf met dubbele
• Klem in begin van woord: uitvoerende, konsonant bv. Das + speld = dasspeld
waarnemende
• Klem in middel van woord: geliefkoosde, • Woord wat eindig op “s” kry in oortreffende
voortdurende trap twee s’e bv. Snaaksste
• Klem in einde van woord: heelal, kontrei
Woorddele Skryftekens
Woorde word verdeel volgens basisdele bv. Deelteken (¨)
Roepstem = roep + stem • Funksie – dui nuwe lettergreep aan
• Word nie gebruik met woorde wat eindig op
Spelreëls -ieel, -ieer of -ieet nie
Verdubbeling van klinkers • Die woorde kry slegs deelteken by die
1. Lang klanke in geslote lettergrepe word afgeleide vorm bv. Prieel = priële
dubbel klinkers geskryf bv. Room, seer, blaar • Geen deeltekens = doopseel, universieel,
eien, verleentheid, fraiings, kopieer
2. Lang klanke in oop lettergrepe word enkel • (Kyk in boek bl 316 – 317 vir voorbeelde van
geskryf bv. Rome, sere, blare woorde met deelteken)
Verdubbeling van konsonante Kappie (^)
1. Verdubbel wanneer dit volg op ‘n kort klinker • Funksie – Dui die lang uitgerekte klank aan,
wat hoofklem dra bv. Bakke bv wêreld, bêre, ietermagô
• Geen kappie = vlermuis, kombers, pers,
2. Verdubbel nie as voorafgaande klinker kort verwerdig, stert, perde, regverdig, ster, ver
is, maar nie hoofklem dra nie bv. Heerlike Koppelteken (-)
Funksie – Gebruik in ‘n samestelling wat een
3. Verdubbel wanneer dit in die grondwoord woord behoort te wees, maar weens
volg op ‘n kort beklemtoonde vokaal bv. uitspraakverwarring nie as een woord geskryf
Rebelleer, Baseer is uitsondering (Grondwoord = word nie, ook om lees te vergemaklik, as
basis) weglaatteken en afbreekteken.
4. Verdubbel na ‘n kort onbeklemtoonde “a” en
“o” bv. eienskappe
Kopiereg © Slimkop.Opsommings - Mag nie versprei word nie
, Koppelteken (-) Akuutteken (ˊ)
Funksie – Gebruik in ‘n samestelling wat een • Dui beklemtoning aan bv. Géén, sáám
woord behoort te wees, maar weens • Op sekere woorde van vreemde herkoms
uitspraakverwarring nie as een woord geskryf en sekere eiename bv. Cliché, née, séance,
word nie, ook om lees te vergemaklik, as Naudé
weglaatteken en afbreekteken.
Let wel:
Redes vir koppelteken:
• As die woord 2 klinkers het word akuut op
1. Om opeenvolging van klinkers te voorkom albei geplaas’
2. Dubbelsinnigheid te vermy • As klinker “ie” is dan word akuut net op
3. Aardrykskundige name “e” geplaas
4. Eiename koppel aan soortname • As klinker “i” is vervang die akuut die
5. Om lees te vergemaklik kolletjie op die “i”
6. Samestellings met afkortings, simbole, • As daar ‘n ander skryfteken op die woord
syfers en getalle is, verdring die aksentteken nie die ander
7. Herhalingsamestelling skryfteken nie
8. Gekoppelde bepalings
9. Verbinding met – hulle Los- en vasskryf van woorde
10. By range, titels, ampsbenaminge en • Woorde wat vas geskryf word:
saamgestelde titels • ‘n Samestelling van 2 of meer woorde
11. Koppelteken as weglatingsteken • ‘n Samestelling van ‘n eienaam en
12. Koppeling met “en” soortvaam
13. Woorde met vreemde herkoms • ‘n Samestelling met -kant as die 2de
gedeelte
Afkappingsteken (') • ‘n Samestelling tussen ‘n bywoordelike
Redes vir afkappingsteken: verbinding en -toe (Let op dat selfstandige
naamwoord en toe as 2 woorde geskryf
1. Om meervoude en verkleiningsvorme van word)
alfabetletters en selfstandigenaamwoorde wat • ‘n Samestelling tussen ‘n byvoeglike
op ‘n “i”, “o”, “u” en BEKLEMTOONDE “a” naamwoord en bywoord
eindig, aan te dui • ‘n Samestelling tussen terug- en ‘n
werkwoord
2. Om die meervoudsvorme en verkleinwoorde • ‘n Saamgestelde taalnaam word vas
van persoonsname en vanne wat op “e” en “s” geskryf
eindig maar nie uitgespreek word nie, te vorm.
3. Om aan t etondat ‘n klank weggeval het
4. By meervoud en verkleining van
letters,syfers en getalle
Aksenttekens
Gravisteken (`)
• Om verwarring uit te skakel bv.appèl
• Op woorde met vreemde herkoms bv.crèche,
priemière
• Dè, hè, nè
Kopiereg © Slimkop.Opsommings - Mag nie versprei word nie