This document contains the inorganic chemistry theory component of paper 2 physical sciences. They are very detailed and informative, so you can be assured to obtain all the necessary theory work for this section of the paper. I got a distinction in my final paper 2 exam with the help of these note...
- Wanneer bindings vorm= bindings tussen atome, mol of ione verbreek om nuwe te vorm
- Energie nodig om bindings te breek= energie nodig= bindingsenergie (sal gelyk wees aan
energie vrygestel om daardie selfde binding te vorm)
- Vorming van bindings= energie vrygestel
Reaksiewarmte en chemiese reaksies
Reaksie vind plaas= energieverandering en dus temp van reaksiemengsel styg of daal
(energie kan as hitte, lig en klank waargeneem word)
Chemiese reaksies waartydens energie vrygestel word= eksotermiese reaksies
Chemiese reaksies waartydens energie opgeneem word= endotermiese reaksies
Die E /energie opgeneem of vrygestel in n chemiese reaksie word die reaksiewarmte / entalpie
genoem (ΔH) en is die verskil in energie tussen die produkte en reaktante
Reaksiewarmte= Eprodukte – Ereaktante= EA vir voorwaartse reaksie/f – EA vir terugwaartse reaksie /r
Eksotermies: ΔH < 0 ; Eprodukte<Ereaktante; meer energie vrygestel
Endotermies: ΔH > 0 ; Eprodukte>Ereaktante: meer energie opgeneem
Aktiveringsenergie en die geaktiveerde kompleks
Vir chemiese reaksie om plaas te vind= deeltjies moet met mekaar bots (dus oor n sekere
minimum Ek beskik om die reaksie te laat begin= aktiveringsenergie)
Aktiveringsenergie/ EA is die min energie benodig vir n reaksie om plaas te vind
Reaksie vind plaas as Ek > of = is aan EA (reaksie vind vinniger plaas as die EA waarde laer is)
Toevoeging van EA verhef die komponente van reaksie tot n hoer energietoestand= n tussen
produk word gevorn wat die geaktiveerde kompleks genoem word= onstabiele
oorgangstoestand van reaktante na produkte
Dus AB + C [ABC] A + BC en ABC is dus die geaktiveerde kompleks
Grafiese voorstelling van energie en verandering
Verloop van chemiese reaksie voorgestel deur n potensiele energiediagram (vert as is Ep en hor as is
reaksieverloop/tyd)
N katalisator verlaag die EA om die tempo van die reaksie te versnel(verskaf ander pad/meganisme
waarlangs die reaksie kan plaasvind)
,HOOFSTUK 3: TEMPO EN OMVANG VAN REAKSIES
Die tempo van n reaksie
Wat word bedoel met tempo van n reaksie
Om beheer oor chemiese reaksies uit te oefen= moet verstaan wat veroorsaak dat dit stadig/vining
verloop. Reaksies verloop nie teen dieselfde spoed nie= tempo verskil en kan verander word.
Chemiese reaksies as Reaktante produkte uitgedruk waar die mol/c van R afneem om P te
produseer soos sy mol/c toeneem
Kan tempo van reaksie meet oor n sekere eenheidstyd deur te kyk na : hoe vining R afneem en hoe
vining P gevorm word.
Reaksietempo is die verandering van reaktante/produkte per eenheidstyd
kan soos volg bereken word: Δc/Δt (kan ook werk met Δ in mol, V en massa by die teller) – ook druk,
kleur, pH, ioonkonsentrasie afhangende van die info gegee
Grafiese voorstelling van die tempo van n reaksie
Konsentrasie/hoeveelheid teenoor tyd waar die helling van grafiek gelyk is aan die tempo (hoe
steiler grafiek hoe groter is die reaksietempo)
Reaksietempo is altyd die vinnigste in die begin (het grootste c van reaktante dan)
1. Gem reaksietempo: Δ in c van R of P oor n bepaalde tyd= neem twee punte en bereken die
gradient van lyn
2. Oombliklike reaksietempo: Δ in c van R of P by n bepaalde oomnbliklike tyd= trek raaklyn
aan grafiek en bereken die helling by die bepaalde tyd
Botsingsteorie
Alle materie bestaan uit deeltjies wat voortdurend beweeg= hul bots met mekaar en die kante van
die houer. Volgens die botsingsteorie kan n reakse tussen deeltjies slegs plaasvind wanneer hulle
met mekaar bots. Nie alle botsings loop uit op n reaksie nie=dit moet effektief wees.
Voorwaardes vir effektiewe botsings:
Deeltjies moet voldoende Ek besit om die afstotende kragte tussen hulle te oorkom en nader
aan mekaar te beweeg
Wanneer deeltjies met mekaar bots= moet in die korrekte orientasie wees
1. Orientasie van botsings: mol moet sekere manier gerig wees sodat hul mekaar kan tref met
botsing
2. Energie van mol: temp van n gasmengsel is n maatstaf van gem E k. verhitting= meer
energie= meer botsings en dus meer effektiewe botsings wat op n reaksie uit loop
Reaksietempo dis dus direk eweredig aan
- Aantal effektiewe botsings per eenheidstyd
, - Deeltjies met Ek > of = EA
- Deeltjies met die korrekte orientasie
Faktore wat reaksietempo beinvloed en die bostingsteorie
faktor uitwerking Volgens die botsingsteorie
Aard van Die verbreek en vorming Gaan oor die tipe bindings wat gebreek en gevorm moet word na
reagerende van bindings tydens die gelang van die aard van die reagerende stowwe (kovalente bindings
stowwe reaksie bepaal die vat bv langer om te breek). Die reaktiwiteit van stowwe bepaal ook
tempo die tempo
temp Temp direk eweredig - Gem Ek van reaksiemengsel neem toe
aan deeltjies se gem Ek. - Spoed van mol neem toe
verhoging in temp - Meer mol het Ek > of = EA(voldoende Ek maw)
verhoog die - Meer effektiewe botsings per tydseenheid
reaksietempo
Konsentrasie Tempo direk eweredig - Meer mol per eenheidsvol
(oplossings) aan c van R. hoe hoer - Meer mol besit Ek > of = EA
van die c van R hoe hoer die - Meer effektiewe botsings per tydseenheid
reagerende reaksietempo
stowwe
Druk (gasse) C van gasse verhoog - Hoe hoer die druk, hoe kleiner is die vol en hoe groter die c
van reagense deur die druk van - Meer mol per eenheidsvol
reagense te verhoog. - Meer mol besit Ek > of = EA
Hoer druk= hoer - Meer effektiewe botsings per tydseenheid
reaksietempo
Reaksie oppv Hoe fyner die stof - Hoe fyner- groter reaksieoppv wat blootgestel is vir botsings
van reagense verdeel is hoe groter die - Meer mol in kontak met mekaar en dus meer effektiewe
reaksieoppv= hoer botsings per tydseenheid
tempo
katalisator Sal self geen - EA van reaksie neem af
permanente Meer mol besit Ek > of = EA
veranderinge ondergaan - Meer effektiewe botsings per tydseenheid
nie maar laat reaksie
vinniger verloop
N positiewe katalisator is n stof wat die tempo van n chemiese reaksie verhoog sonder om self n
permanente verandering te ondergaan
, Meet van reaksietempo
- Kan op baie verskillende maniere gemeet word en het nie n vasgestelde eenheid nie
- Onafhanklike veranderlike: tyd
- Afhanklike veranderlike: faktor wat ondersoek word en sy effek op reaksietempo
2 tipes metodes in ondersoek:
Kwalitatiewe metode: kan dit waarneem; kleurverandering en neerslag wat vorm
Kwantitatiewe metode: metings soos massa en vole ns
Reaksietempo kan gemeet word deur te kyk na:
Toename van vol van gasproduk
Afname in massa van reaksiemengsel
Neerslagvorming
Verandering in kleurintensiteit van reaksiemengsel
Ph van reaksiemengsel
Tyd wat dit vir reaksiemengsel nee mom elek te begin gelei
Gaan in ondersoek een van 6 faktore verander en die res moet konstant bly (vaste of gekontroleerde
veranderlikes)
NB moet twee verskillende grafieke kan ontleed:
1. Reaksietempo teenoor tyd
2. Faktor wat verander word tenoor tyd (die helling is dus reaksietempo)
NB waar dit horisontaal is op grafiek= waar die reaksie voltooi is
Meganisme van reaksie en van katalise
Aktiveringsenergie
Aktiveringsenergie is die minimum hoeveelheid energie nodig vir n reaksie om plaas te vind
Vir chemiese reaksie om plaas te vind moet molekules met mekaar bots wat oor die min
hoeveelheid energie nodig vir reaksie beskik= effektiewe botsings
Energie van die molekule
In n gasmengsel beskik verskillende fraksies van die molekule oor verskillende hoeveelhede kinetiese
energie= party beskik oor die voldoende ander oor te min en meeste is tussen die twee uiterstes. Die
verspreiding van energie tussen molekule= voorgestel deur Maxwell Boltzmann verspreiding van
molekulere energiee/kinetiese energie verspreidingskurwe/diagram.
Asse bestaan uit die EA (op x) en fraksie van mol met n gegewe kinetiese energie (op die y as)
Kurwe gaan deur oorsprong dus het geen mol geen Ek nie
Sny nooit x as aan die verste punt nie omdat daar altyd n frakse mol is met baie hoe Ek
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller michellelawrence. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R109,00. You're not tied to anything after your purchase.