100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 12 Rekeningkunde Notaboek R235,00   Add to cart

Summary

Summary Graad 12 Rekeningkunde Notaboek

4 reviews
 672 views  13 purchases
  • Institution
  • 12

Die Graad 12 Rekeningkunde Notastel is die perfekte studiehulpmiddel vir hoërskoolleerlinge wat hul rekeningkunde-eksamen wil haal. Hierdie kleurvolle notas verskaf duidelike en bondige verduidelikings van alle rekeningkundige terme, vergesel van nuttige voorbeelde om begrip te verseker. Hierdie n...

[Show more]
Last document update: 1 year ago

Preview 4 out of 90  pages

  • June 22, 2021
  • November 11, 2023
  • 90
  • 2020/2021
  • Summary
All documents for this subject (80)

4  reviews

review-writer-avatar

By: rialetpot • 1 year ago

review-writer-avatar

By: sonevr2301 • 2 year ago

review-writer-avatar

By: monyalehanie • 1 year ago

review-writer-avatar

By: hheymans001 • 2 year ago

Very practical and easy to follow

reply-writer-avatar

By: notedx19 • 2 year ago

Noted thanks you!

avatar-seller
notedx19
Rekeningkunde

, BASIESE BEGINSELS
9( VERGELYKING:
DIE [ALGEMENE] REKENINGKUNDIGE

BATES [B] = EIENAARSBELANG [E] + LASTE [L]
BATES EIENAARSBELANG LASTE

Dt. B Kt. Dt. E Kt. Dt. L Kt.
+ - - + - +




NIE-BEDRYFSBATES Dt. Onttrekkings Kt. NIE-BEDRYFSLASTE

Tasbare / vaste bates
+ -
(word oor meer as 12
• Grond en geboue maande terugbetaal)
• Toerusting
• Verbandlening
• Voertuie Dt. Kapitaal Kt.
• Lenings
Finansiële bates + -
• Vaste deposito (langer as 12
maande) BEDRYFSLASTE
Dt. Uitgawes Kt. (word in minder as 12
BEDRYFSBATES
+ - maande terugbetaal)
Voorrade u Koste van verkope
Rente-uitgawe
u
• Handelskrediteure
• Handelsvoorraad u Huuruitgawe
u Salarisse en lone • Oortrokke bank (Kt.)
• Verbruiksgoedere voorhande Skryfbehoeftes
Korttermyn gedeelte
u
u Brandstof

u Verpakkings-materiaal van lening
u Herstelwerk
u Versekering
• Opgelope uitgawes /
Handels- en ander ontvang-bares
u Advertensies uitgawes betaalbaar
Korting toegestaan
Vooruitontvange
u
• Debiteure kontrole •
u Telefoon
u Water en elektrisiteit inkomste
• Opgelope inkomste / inkomste u Verlies met verkoop van bate
ontvangbaar u Oninbare skuld
Waardevermindering
• Vooruitbetaalde uitgawes u
u Handelsvoorraadtekort
u Voorsiening vir oninbare
skulde-aanpassing (+)

Kontant en kontant-ekwivalente Dt. Inkomstes Kt.
- +
• Bank (Dt.) u Verkope
• Kleinkas u Lopende Inkomste
Rente-inkomste
• Wisselgeld u
u Huurinkomste
• Vaste deposito (minder as 12 u Korting ontvang
maande) u Oninbare skulde verhaal
u Wins met verkoop van bate
u Handelsvoorraad surplus
u Voorsiening vir oninbare
skulde-aanpassing




2 © Noted Summaries [Graad 12 : Rekeningkunde] www.notedsummaries.co.za

, BELANGRIKE HANDELS-BEREKENINGE:

100
1.Kosprys Verkoopsprys x
100+%
100+%
2.Verkoopsprys [kosprys + winsmarge] Kosprys x
100
Verkoopsprys - Kosprys 100
3.Winsgrens (marge) x =%
Kosprys 1
100+%
4.Verkope Koste van Verkope x
100
100
6.Koste van verkope Verkope x
100+%



VOORBEELD VAN BEREKENINGE
[ALGEMENE VERGELYKING > ALGEMENE GROOTBOEK]
[effek op die rekeningkundige vergelyking]
1. Kantoor toerusting aangekoop.
>Toerusting (B) 
>Bank (B)  [ons het die toerusting kontant aangekoop DUS word ons bank minder]
REKENING Dt. REKENING Kt. BATES EIENAARSBELANG LASTE
Toerusting Bank
[Bates VERMEER [Bates +
0 0
aan die debiet VERMINDER aan -
kant] die krediet kant]

2. Water rekening betaal.
>Water en elektrisiteit [Uitgawe > EIENAARSBELANG -] (E - ) DEBITEER UITGAWES 
>Bank (B)  [betaal die rekening met kontant]
REKENING Dt. REKENING Kt. BATES EIENAARSBELANG LASTE
Water en Bank
- - 0
elektrisiteit


3. Huurinkomste verkry [> INGEKRY].
>Huurinkomste [Inkomste > EIENAARSBELANG +] (E + ) KREDITEER INKOMSTES 
>Bank (B)  [ons het INGEKRY > ons bank raak MEER]
REKENING Dt. REKENING Kt. BATES EIENAARSBELANG LASTE
Bank Huurinkomste


[Bates VERMEER [Eienaarsbelang + + 0
aan die debiet VERMEER aan die
kant] krediet kant]



4. Skryfbehoeftes aangekoop.
>Skryfbehoeftes = UITGAWE (E - ) 
>Bank (B) 
REKENING Dt. REKENING Kt. BATES EIENAARSBELANG LASTE
Skryfbehoeftes Bank - - 0




3 © Noted Summaries [Graad 12 : Rekeningkunde] www.notedsummaries.co.za

, 5. Handelsvoorraad AANGEKOOP > kontant
>Handelsvoorraad = BATE (B) 
>Bank (B) 
REKENING Dt. REKENING Kt. BATES EIENAARSBELANG LASTE
Handelsvoorraad Bank - - 0


6. Handelsvoorraad VERKOOP > kontant
FIRST THINGS FIRST!


VERKOPE = altyd 4 rekening NIE NET 2 NIE!
4 Rekeninge:
1. Verkope
2. Koste van Verkope
3. Handelsvoorrraad
4. Bank [As op skuld verkoop is = Debiteure kontrole]


Hier gaan ons!
>Verkope [INKOMSTE > EIENAARSBELANG +] (E +)
>Bank (B) 
[BANK en VERKOPE word op 1 lyntjie saam geskryf, en handelsvoorraad en koste van
verkope word op 1 lyntjie saam geskryf]
>Handelsvoorraad (B)  [Ons handelsvoorraad raak nou MINDER want ons het verkoop]
>Koste van verkope [UITGAWE > EIENAARSBELANG -] (E -) 
REKENING Dt. REKENING Kt. BATES EIENAARSBELANG LASTE
Bank Verkope + + 0
Koste van verkope Handelsvoorraad - - 0


ONTHOU !
Wanneer ons gaan met syfers in die vergelyking werk > JOU KOSTE VAN VERKOPE WORD
UITGEWERK VAN DIE WINSGRENS en dan word jou HANDELSVOORRAAD se bedrag (sy
“waarde” waarmee die eienaarsbelang verminder) die K.V.V se bedrag.
Byvoorbeeld: As ons verkope R 3 600 was en ons werk op ‘n 20% winsgrens.
REKENING Dt. REKENING Kt. BATES EIENAARSBELANG LASTE
Bank Verkope + R 3500 + R 3500 0
Koste van verkope Handelsvoorraad - R 3000 - R 3000 0


100
K.V.V [Handelsvoorraad] = Verkope x
100+%


100
K.V.V [Handelsvoorraad] = 3600 x
120
K.V.V = R. 3 000


7. AFBETALING op korttermynlening.
>BETALING = Bank (B) 
>Lening = LAS, MAAR ons betaal nou AF [ons las raak nou MINDER] (L)  [Laste =
VERMINDER AAN DIE DEBIET KANT]


REKENING Dt. REKENING Kt. BATES EIENAARSBELANG LASTE
Korttermynlening Bank - 0 -


4 © Noted Summaries [Graad 12 : Rekeningkunde] www.notedsummaries.co.za

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R235,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62890 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R235,00  13x  sold
  • (4)
  Buy now