100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
All is fair in love and war R80,00
Add to cart

Exam (elaborations)

All is fair in love and war

1 review
 16861 views  8 purchases

Questions and their answers summarizing the story All is fair in love and war by Jan Van Tonder

Preview 1 out of 4  pages

  • June 22, 2021
  • 4
  • 2016/2017
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
All documents for this subject (7)

1  review

review-writer-avatar

By: bluebayfr8 • 7 months ago

avatar-seller
butterxflyslyxx
All is fair in love and war Jan van Tonder

Titel: Intertekstualiteit
Die titel: verwys na ’n bekende Engelse idoom. Dit kom uit die
Engelse digter John Lyly se gedig Euphues. Hierdie idoom regverdig
kullery.

1.1 Waar het Edwill vir Helena vir die eerste keer gesien?
By die skool.
1.2 Watter effek het sy op hom gehad?
Hy was onmiddelik verlief.
1.3 Verduidelik wat met die volgende idoom bedoel word.
“Jy’t nie ’n kat se kans nie.”
Feitlik geen kans hê nie.
1.4 Waarom was Lita aanvanklik oortuig dat Edwill nie ’n kat se kans het
nie.
Edwill was verlief op Waldemar se nooi.Waldemar was fris gebou en
’n goeie rugbyspeler. Edwill was moontlik ’n bleeksiel.
1.5 Hoe weet ons dat hierdie verhaal ’n tiener liefdesverhaal is.
Die karakters is nog op skool.
1.6 Het Edwill se verliefheid sy skoolwerk affekteer? Ja of Nee. Gee ’n rede vir jou
antwoord.
Ja. Hy het skielik van sy skoolvakke moeilik gevind. Dit het vir hom gevoel asof sy IK
gedaal het.
1.7 Haal ’n reël aan wat sê dat sy verliefdheid sy gedagtes oorheers het.
“Elke breinsel in sy kop het net Helena se naam geken.”
1.8 Helena se naam is ook ’n vorm van intertekstualiteit. Verduidelik.
Dit verwys na Helena van Troje.
1.9 Watter ooreenkoms het hierdie verhaal met die Klassieke “Helen of Troje”?
Die verhaal bevat ook ’n liefdesdriehoek.
1.10 Edwill het Waldemar bevriend omdat hy hom wou uitoorlê sodat hy
vir Helena kon afrokkel. Wat het Edwill met die Trojane in gemeen
gehad?
Hy moes ’n stategie uitwerk om Helena syne te maak. Hy sou
voorgee dat hy en Waldemar vriende is sodat hy ’n kans kon kry om
vir Helena van hom af te rokkel.
1.11 Hoe weet jy dat Edwill se plan om Waldemar te bevriend ’n blink
plan was?
Hy kry nou ’n kans om by Helena-hulle se huis te kuier en om haar
beter te leer ken.
1.12 Waarom moes Edwill aan Lita verslag lewe oor die gebeure by
Helena-hulle se huis.
Sy wou hom help om ’n strategie te ontwikkel wat hom ’n goeie kans
sou gee om Helena van Waldemar af te rokkel.
1.13 Beskryf Helena se ma in EEN woord.
gaaf
1.14 Was Helena die enigste kind in haar gesin?
Nee. Sy het twee broers.
1.15 Waarom was dit vir Lita belangrik om te weet of Helena en Waldemar al vry?
Dit sou ’n aanduiding wees of hulle verhouding platonies of ernstig was.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller butterxflyslyxx. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50155 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00  8x  sold
  • (1)
Add to cart
Added