100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
AFRIKAANS EAT GRADE 10 GEDIGTE VRAE & ANTWOORDE R85,00
Add to cart

Exam (elaborations)

AFRIKAANS EAT GRADE 10 GEDIGTE VRAE & ANTWOORDE

 5730 views  4 purchases
  • Institution
  • 10

This extensive list of possible questions and answers will help you test your knowledge of all poems covered in the Grade 10 First Additional Language syllabus.

Preview 3 out of 28  pages

  • June 24, 2021
  • 28
  • 2020/2021
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
All documents for this subject (1)
avatar-seller
rickyking
DIE BARBAAR VRAE DIE BARBAAR ANTWOORDE
9. Noem 4 dinge in die gedig wat - mercedes
as statussimbole gesien word. - BMW
- Butler
- lyfwagte (body guards) - 23
10. Haal 2 kontrasterende gereeld - min/selde
woorde in versreel 8 & 28 aan
11. Watter versreel wys ‘n “hy kyk krieket maar nie sokker
voorbeeld van ‘n teenstelling nie”. Versreel 32
aan? Skryf die frase oor.
12. Gee ‘n sininiem vir “ikone’ in helde (hero)
versreel 35
13. Verduidelik die ironie in die Mense (die samelewing - society)
gedig. aanvaar al hierdie dinge wat die
persoon ‘n barbaar maak.
14. Wat beteken “hy het ‘n stywe Hy is ryk. Hy het baie geld.
bankrekening?
15. Verduidelik wat beteken “die Dit verwys na die rein gewete
morele higiene van die volk”. (pure conscience) van die volk.
16. Watter les kan one uit hierdie Materiele dinge nie soveel waarde
gedig leer? behoort te he nie.
Ons moet eerder fokus om ander
mense te help as onsself te
verryk.
17. Dink jy dit is sociaal Nee/Ja
aanvaarbaar om “ soos die
barbaar” op te tree? Motiveer jou
antwoord.
18. Wat is die tema van die Mense is lief vir materiele dinge.
gedig?

, DIE BARBAAR VRAE DIE BARBAAR ANTWOORDE
1. Waarna verwys “barbaar’ in Na ‘n ryk en belangrike persoon.
die titel van die gedig?

2. Wat bereik die digter deur geen Om die (universale) boodskap
hoofletters of ander leestekens oor te dra dat status-simbole is
te gebruik? onbelangrik (in die samelewing).

3. Skryf ‘n voorbeeld van “hy gaan onbevrees oral
assonansie neer en onderstreep ongewapen” versreel 24
die klanke.

4. Skryf ‘n voorbeeld van “hy sit soggens agter sy netjiese
alliterasie neer en onderstreep lessenaar” versreel 2
die klanke.

5. In versreel 9 verwys die digter Die persoon “goeie dinge’ ook
na “ ekonomiese klas” Wat dink doen.
jy, wil die digter hiermee bereik? Hy is ryk maar hy gebruik nie
besigsheidsklas nie.

6. Hoekom sal die barbaar se Hy rook en drink baie koffie.
tande geel wees al borsel hy dit
gereeld (versreel 12)

7. Hoekom dink jy, wil die barbaar Hy will mense beindruk “impress”.
“jonk” en “macho” (versreel 16)
lyk?

8. Haal ‘n woord in versreel 24 onbevrees - nie bang nie
aan wat beteken dat die barbaar ongewapen
nie bang is nie.

, AFRIK POETRY GR 10 2017

DIE BARBAAR

Wat is ‘n Barbaar? woesteling, vernieler

- geen kulturele agtergrond
- hoofkarakter
- selfgesentreed - self -centred
- ryk en vernaam - important
- ‘n bekende in die samelewering
- praat of radio en TV en foto’s in die koerante
- doen al die regte dinge
- verloor homself as individu

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller rickyking. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R85,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52355 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R85,00  4x  sold
  • (0)
Add to cart
Added