100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
A Fiela Se Kind Summary and Analysis - Grade 12 NSC First Additional Language Afrikaans R128,00
Add to cart

Summary

A Fiela Se Kind Summary and Analysis - Grade 12 NSC First Additional Language Afrikaans

4 reviews
 22 purchases

A colour-coded summary of each scene in the Fiela se Kind drama including character descriptions, the structure of a drama, symbols and other technical notes relating to the play.

Preview 3 out of 21  pages

  • Yes
  • July 5, 2021
  • 21
  • 2022/2023
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (158)

4  reviews

review-writer-avatar

By: livydearn • 2 year ago

reply-writer-avatar

By: ETheron • 2 year ago

Thank you very much!

review-writer-avatar

By: amyriley • 2 year ago

reply-writer-avatar

By: ETheron • 2 year ago

Thank you!

reply-writer-avatar

By: ETheron • 2 year ago

Thank you!

review-writer-avatar

By: milandrieoberholzer • 2 year ago

More spelling mistakes than I care to count. Really poor quality

review-writer-avatar

By: lucinda63 • 3 year ago

avatar-seller
ETheron
Fiela se Kind Notas


Die Gebou van 'n Drama

1. Exposisie:
 Bevat inligting oor:
 Ruimte
 Die ruimte is in die Bos en die Lange Kloof
 Karaters
 Elias se monoloog en Fiela en haar gesin
 Tema
 Omstandighede
 Lukas van Rooyen se verdwyning


2. Motoreise Moment:
 Iets gebeur wat die spanning laat bou wat lei tot die kriesis en die klimaks.
 Die sensusopnemers se besoek na Wolwekraal sit die gebeure aan die gang.


3. Verwikkeling:
 Lys van gebeure wat na die kilmaks lei. Dit die motoreise moment verder gevoer.
 Benjamin/Lukas se verblyf in die Bos en Fiela se stryd om haar kind terug te kry.


4. Krisisfase:
 Sake het nou breekpunt beriek en 'n uitbarsting kan nie gekeer word nie.
 Barta eien Benjamin en die magistraat besluit dat hy nou Lukas van Rooyen is en saam met sy
'ouers' Bos toe moet gaan.

5. Kilmaks:
 Hoogtepunt van die spanning en konflik in die geneurtenis van die drama.
 Barta se gewete pla haar: Sy erken sy het die verkeerde kind as hare uitgewys. Sy besef dat die
beendere wat gevind is, haar kind was.

6. Oplossing: (ontknoping)
 Wat gebeur agter die klimaks. Die konflik word opgelos.
 Benjamin neem weer s naam en hy keer terug Lange Kloof toe. Die gehoor word met die idee
gelaat dat Nina later by hom sal aansluit.


Karakaters
Die Van Rooyen Gesin
 Primitief, armoedig, sukkel om kos op die tafel te sit en is nie in hul gemeenskap gereespekteer nie.
 Eet net patats

Barta:
 Sy kan nie 'n standpunt neem en praat min.
 Sy probeer aan haar kinders beskerm en sorg, maar sy nie vir Elias opstaan nie.
 Elias manipuleer, oorheers en gewelddadig aan haar.
 Sy is 'n swak karakter.


Emma Theron

, Fiela se Kind Notas

 Sy lieg wanneer sy sê dat Benjamin haar son is, en dit vreet haar aan. Sy kon nie die waarde sê
wanneer Lukas met haar oor die lieg konfronteer.
 Sy is die hoofte rede oor Benjamin se identitietskrisis

Elias:
 Hy is 'n swak karakter wat ander mense manipuleer.
 Hy sien sy kinders as 'n ekstra hand om met die werk te help en geld in te bring.
 Hy is agterbaks, onbeskaafd (uncivilized) het geen selfrepek, is geweld (violent) en is trots.
 Hy is lui en maak planne om geld te maak sonder om te werk.
 Hy is ongeduldig (unpatient)
 Hy is 'n rassistiese mens want hy noem Fiela "bruingoed"

Willem:
 Hy is 6 jaar oud aan die begin. 15 jaar oud aan die einde.
Kristoffel:
 Hy is 5 jaar oud aan die begin. 14 jaar oud aan die einde.
Lukas:
 Hy is 3 jaar oud (eerste bedryf)

Nina:
 Sy is net 'n baba (eerste bedryf)
 Sy is 'n boskind want sy ken al die vloëls se name en geluide
 Sy is 'n buitestander, ongekunsteld (natural) en ontskuldig (innocent)
 Sy het baie konflik met haar dominerede pa want sy het 'n sterk persoonlikheid en hy wil haar dwing
om so hard soos die seuns te werk.
 Benjamin se gevoelens oor haar is een van die redes waarom Benjamin die waarheid oor wie hy is, te
vind.
 Sy aanvaar Lukas is haar broer want sy weet day 'n bruin vrou kan nie 'n wit kind hê nie.

Die Komoetie Gesin
 Hardwerkend, trots, liefdevol en in die gemeenskap gerespekteer
 Hulle is die eienaars van hulle werf. Hulle nie die grond huur nie.

Fiela:
 Sy is 'n selfstandige matriarg en 'n stabiele faktor in sy gesin.
 Sy lei haar gesin in 'n streng maar liefdevol manier.
 Sy sorg vir haar gesin se fisiek, intellektueel en geestelike behoeftes.
 Sy het 'n goeie verhouding met God en praat baie met "Here".

Benjamin/Lukas:
 Hy is nege jaar oud of Wolwekraal
 Hy is 'n buitestander
 Hy kan nie in die twee wêrelde van bruin en wit mense bepaal nie.
 Na drie jaar oud het hy Benjamin, Fiela se kind geword. Na twaalf jaar oud het hy Lukas, Elias en Barta
se kind geword.
 Hy twyfel met sy identiteit en sy gevoelens oor Nina

Selling:
 Hy is afhanklik (dependent) oor Fiela.
 Hy wys getouheid en lojaliteit na Fiela.
 Hy vir Benjamin leer roei.

Emma Theron

, Fiela se Kind Notas

 Was in die tronk.

Dawid:
 13 jaar oud
Tollie:
 11 jaar oud
 Hy word alkoholis, steek iemand met 'n mes en beland in die tronk
Emma:
 Was gebore toe Selling tronkstarf uitgedien het.
Kittie:
 14 jaar oud aan die begin. 23 jaar ou na die einde.

Ander karakters:

Petrus Zondagh:
 Wit en ryk boer vir wie Selling voorheen gewerk het.
Miss Weatherbury:
 Nina woon by haar. Sy versorg en beskerm Nina.
Mister Goldsbury:
 Hy is die magistraat van Knysna wat besluit dat Benjamin die Vna Rooyen-kind is.
Kaliel September:
 Eienaardige alleenloper (strange loner) wat na Benjamin kyk toe hy na Knysna gaan.
 Hy wil 'n seeman word.
John Benn:
 Hy stuur skepe deur die Knysna-koppe na die meer.
Lange:
 Het geen menslikheid (humanity) nie.
 Hy het gesê vir Barta aan watter kind sy moes kies.
 Hy is lang en dra brille.
Dikke:
 Emosieloos
 Hy onthou van die Van Rooyen-kind wat weggeraak het.
 Hy is vet wie rooi in die gesig is.
Mister Blake:
 Die magistraat toe Lukas het op Wolwekraal gekom.


Simbole
Nina se botteltjies:
 Is 'n simbool van haar drome en haar drang (urge) om weg van Elias te gaan.
 Wanneer sy die botteltjies begrawe (bury) is dit 'n teken van haar verhouding met die Bos wat sy ook
begrawe.

Benjamin se dubbele name:
 'n Teken van sy twyfel met sy identiteit en gevoelens vir Nina.

Benjamin:
 'n simbool van die mensdo, wat sy plek in die wêreld moet vind.



Emma Theron

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ETheron. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R128,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66781 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R128,00  22x  sold
  • (4)
Add to cart
Added