100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 9 Ekonomiese en Bestuurswetenskap (Deel 1 : Besigheidstudies) Opsommings R115,00   Add to cart

Summary

Summary Graad 9 Ekonomiese en Bestuurswetenskap (Deel 1 : Besigheidstudies) Opsommings

 123 views  4 purchases
  • Institution
  • 9

'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 9, wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Kleurvolle kantnota's is bygevoeg om die leerervaring te verbeter

Last document update: 2 year ago

Preview 4 out of 35  pages

  • July 13, 2021
  • January 30, 2022
  • 35
  • 2020/2021
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
notedx19
EBW

, HOOFSTUK 1 : EKONOMIESE STELSELS
WAT IS ‘N EKONOMIESE STELSEL?
-die stelsel wat deur die regering van ‘n land gebruik word om die land se ekonomiese
probleem op te los



WAT IS DIE EKONOMIESE PROBLEEM?
-Mense het onbeperkte behoeftes en begeertes maar beperkte hulpbronne om
hierdie begeertes en behoeftes te bevredig.



‘n LAND SE EKOMOMIESE STELSEL BEPAAL DIE VOLGENDE:
-hoe hulpbronne toegeken word
-OPENBARE EN PRIVAAT BESIGHEDE
-watter goedere en dienste geproduseer word
-WIE EIE EINDOM BESIT
-hoe goedere en dienste geproduseer word.
- WIE IN BEHEER VAN LAND SE
MARKTE???
SENTRAAL BEPLANDE EKONOMIE

(REGERING BEHEER EKONOMIE)
BESIGHEDE→STAAT
Kenmerke van sentraal beplande ekonomie:
STAAT→ KRY WINS &
➢ Regering beheer die produksiefaktore (STAAT)
VERSKAF DIENSTE
➢ Regering besluit watter goedere en dienste geproduseer word
➢ Regering besluit hoe hierdie goedere en dienste geproduseer word

➢ Regering besluit wie die verbruikers van hierdie goedere en dienste sal wees

Sentraal beplande ekonomie se voordele in alledaagse lewe:
➢ Verminder ongelykheid

➢ Werksverskaffing STABIELLE EKONOMIE
➢ Ekonomiese gelykheid
➢ Hulpbronne word vir die gesamentlike voordeel van almal gebruik

➢ Ekonomiese kwesbare mense word beskerm
2 © Noted Graad 9 EBW

,Nadele van n sentraal beplande ekonomie:
➢ Die regering kan nie alle relevante inlingting vining genoeg verwerk om
ekonomiese besluite te neem nie -ENTREPRENEURS WORD ONTMOEDIG

➢ Afwesigheid van wins-motief -REGERING BEHEER ALLES

- HULPBRONNE WORD NIE GELYK GEDEEL NIE

MARK EKONOMIE

(EKONOMIESE BESLUIT WORD DEUR INDIVIDUE GENEEM)

-’n ekonomiese stelsel waarin ekonomiese besluite deur privaat individue wat die
produksiefaktore besit geneem word

REGERING → NIE AKTIEF BETROKKE
Kenmerke van mark ekonomie:
REGERING → GOEDERE EN DIENSTE
➢ Privaat individue besit en beheer die produksiefaktore
➢ Entrepreneurs besluit wat om te produseer

➢ Entrepreneurs besluit hoe die produksie sal plaasvind
➢ Individue besluit watter goedere en dienste gebruik gaan word.



Voordele van mark ekonomie:
-Ondersteuners van die vryemark ekonomie glo dat ‘n vryemarkstelsel ‘n goeie
manier van toekenning van hulpbronne op ‘n doeltreffende wyse gevolg kan lei en dat
dit vir privaat persone ‘n goeie motivering van winsmotief gee en entrepreneurskap
word aangemoedig -ENTREPRENEURSKAP WORD AANGEMOEDIG EN BELOON

- KAN JOU EIE LEWENSSTANDAARD BEPAAL

Nadele van die markekonomie - MIN INMENGING VAN REGERING

➢ Ekonomiese ongelykheid - INDIVIDUE HET VRYHEID VAN KEUSE

➢ Eiebelang
➢ Uitbuiting

➢ Dikwels word openbare goedere en dienste nie voorsien nie of is in skaarste
voorsien -GROOT VERSKIL TUSSEN RYK EN ARM MENSE (INKOMSTE)

3 © Noted Graad 9 EBW

, GLOBALISERING

-die tendens in die rigting van groter ekonomiese integrasie en samewerking tussen
verskillende lande.



GLOBALE EKONOMIE (EKONOMIE VAN DIE WERELD)
Kenmerke van globale ekonomie:
➢ Vryehandel in goedere en dienste SLUIT IN:

➢ Vrye beweging van arbeid -GLOBALISERING VAN PRODUKSIE
MARKTE, FINANSIES,
➢ Vrye beweging van kapitaal
KOMMUNIKASIE EN DIE WERKMAGTE



Voordele van globale ekonomie:
1.VRYEHANDEL LEI DAARTOE DAT UITVOERE EN INVOERE TOENEEM WAT
VEROORSAAK DAT:

➢ Mededinging tussen produsente toeneem en pryse vir verbruikers verlaag
word.

➢ Daar groter verskeidenheid van goedere en dienste is.
➢ Uitbreiding van uitvoermarkte vir binnelandse vervaardigers uitbrei, wat
beteken dat hulle meer goedere kan verkoop en meer inkomste verdien.



2.DIE VRYE BEWEGING VAN ARBEID:

➢ Bied aan mense die geleentheid om hulle inkomste te vergroot en hulle
lewensstandaard te verhoog deur die beste werksgeleenthede te soek.

➢ Verlaag werkloosheid syfer in onderontwikkelende gebiede en help met die
verspreiding van vaardighede en kennis tussen lande.


3.DIE VRYE BEWEGING VAN KAPITAAL
➢ Stimuleer investering in arm lande
➢ Lei tot werkskepping en ekonomiese groei

4 © Noted Graad 9 EBW

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R115,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73243 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R115,00  4x  sold
  • (0)
  Buy now