Summary
Summary Opsomming van alle IT teorie graad 10 tot 12
Hierdie dokument bevat al die nodige inligting vanaf graad 10 tot 12 NSS vir Inligtingstegnologie. Hierdie opsommings is deur 2 leerders wat keer op keer op die merietelys vir die graad en die vak, IT, beland. Dit is baie volledige en 'n totale vervanging van ander opsommings en die handboek self. ...
[Show more]