100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 12 Besigheidstudies Opsommings: Menslike Hulpbronnefunksie R50,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 12 Besigheidstudies Opsommings: Menslike Hulpbronnefunksie

 204 views  2 purchases
  • Institution
  • 12

Graad 12 Besigheidstudies opsommings. Handel oor die Menslike Hulpbronnefunksie. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne.

Last document update: 2 year ago

Preview 2 out of 5  pages

  • August 4, 2021
  • September 21, 2022
  • 5
  • 2021/2022
  • Summary
All documents for this subject (18)
avatar-seller
zantesaayman
• instappers – mense wat direk by onderneming
besigheidstudies instap en uitvra oor vakatures
menslike hulpbronnefunksie • advertensies in koerante, sake tydskrifte, internet
• bedryfsorganisasies – hulle kan kennisgewings
SIBW Standaard Inkomstebelasting op uitstuur aan geregistreerde lede
Werknemers
LBS Lopende Betaalstelsel INTERNE BRONNE

VOORDELE NADELE
1. WERWING
• die opspoor en aanstelling van nuwe werknemers werknemer weet reeds onderneming baat nie by
• deurlopende proses → werknemers bedank, tree hoe onderneming werk nuwe idees nie
af, word bevorder kleiner kans dat bevordering van werker
• TGB moet toegepas word om te verseker dat werknemers besigheid sal kan ongeluk by ander
regte persoon in regte pos geplaas word verlaat veroorsaak
volledige en betroubare aantal kandidate waaruit
STAPPE VAN DIE WERWINGSPROSES inligting is beskikbaar by gekies word is beperk tot
toesighouers bestaande personeel
1. bepaal behoefte van onderneming
2. doen posontleding en berei posbeskrywing en EKSTERNE BRONNE
posspesifikasie voor
3. besluit op werwings bron – intern/ekstern/beide VOORDELE NADELE
4. beplan advertensie en sluit alle inligting in
nuwe werker kan
5. plaas advertensie in regte koerant of stuur
nuwe werknemers het indiensopleiding nodig
inligting na werwings agentskap
nuwe idees hê wat tot afname in
produktiwiteit kan lei
POSONTLEDING
kandidate wat nie
• instrument gebruik om inligting te bekom en te
groter poel van noodwendig geskik is vir
ontleed oor besigheid se werksmag
kandidate pos nie doen aansoek -
• sodat hulle regte persoon in regte pos kan plaas
las op keuringsproses
POSBESKRYWING POSSPESIFIKASIE verhoed ongelukkigheid
duur omdat werwings
by bestaande
beskryf minimum agentskappe fooi vra vir
beskryf pligte en verant- werknemers wat
aanvaarbare persoonlike plaas van advertensies
woordelikhede van aansoek gedoen het
eienskappe, vaardighede
spesifieke werk
en kwalifikasies
skriftelike beskrywing van geïntegreerde stelsel wat reg deur die
skriftelike beskrywing van
spesifieke kwalifikasies
werk en sy vereistes TGB organisasie toegepas word, wat help op
benodig
kwaliteit produkte of dienste te lewe

WERWINGSBRONNE
2. KEURING
1. Interne bronne
Keuringsproses
• soek kandidaat binne onderneming
1. voorlopige sifting – gaan deur CV’s en aansoeke,
• werwings borde, mondeling, interne verwysings
skakel mense uit wat nie vir pos kwalifiseer nie
2. Eksterne bronne 2. stel kortlys op – gewoonlik minder as 5 kandidate
• werwings agentskappe soek namens 3. kennisgewing - stel kandidate in kennis van
onderneming pos uitkoms van hul aansoek
1

, 4. voer onderhoude – doel is om mees geskikte Gedurende die onderhoud
kandidaat te identifiseer, tweede onderhoude kan • stel kandidaat op sy gemak en verduidelik
gereël word indien nodig prosedure van aanstellingsproses
5. skriftelike toetsing - indien nodig, aanlegtoetse, • voorsien geleentheid vir kandidaat om vrae te vra
intelligensietoetse • stel lede van onderhoud paneel voor aan elke
6. gaan agtergrondinligting en verwysings na – kandidaat
persoonlike, akademiese en vorige werk inligting • skryf kandidaat se antwoorde neer vir
7. stel suksesvolle en onsuksesvolle kandidate toekomstige verwysings
skriftelik in kennis
• verduidelik die doel van die onderhoud aan die
paneel en die kandidaat
SIFTING AS DEEL VAN KEURINGSPROSES • bly by die geskeduleerde tyd van die onderhoud
• kontroleer aansoek dokument teen vereistes van
pos ROL VAN ONDERHOUDSKANDIDAAT GEDURENDE
• skei kandidate wat aan minimum vereistes ONDERHOUD
voldoen van die res • luister versigtig na vrae voor jy antwoord
• gaan verwysings na van kandidate wat vir pos • maak oogkontak en hou goeie postuur
kwalifiseer • toon selfvertroue en positiewe ingesteldheid
• berei kortlys na sifting voor van geskikte • ken jou sterk en swakpunte en wees bereid om dit
kandidate te bespreek
• groet onderhoudvoerder op sy naam met stewige
DOEL VAN ONDERHOUD handdruk en vriendelike glimlag
• bepaal kandidaat se geskiktheid vir pos • wees eerlik oor foute en verduidelik hoe jy dit
• verkry inligting oor die sterkpunte en swakpunte hanteer
van elke kandidaat
• vergelyk inligting wat kandidaat verskaf het met DIE DIENSKONTRAK
die posspesifikasie • regsdokument wat deur werkgewer en
• evalueer die vaardighede en persoonlike werknemer onderteken moet word
karaktereienskappe van die kandidaat
• skep geleentheid waar inligting oor besigheid aan WETLIKE VEREISTES VAN DIENSKONTRAK
kandidaat uitgeruil kan word
• werkgewer en werknemer moet instem tot enige
veranderinge aan kontrak
ROL VAN ONDERHOUDVOERDER • aspekte van dienskontrak kan weer gedurende
Voor die onderhoud tydperk heronderhandel word
• bespreek en berei lokaal vir die onderhoud voor • albei partye moet instem tot enige veranderinge
• evalueer al die kandidate volgens soortgelyke aan kontrak
kriteria • dienskontrak moet n gedragskode en etiese kode
• allokeer dieselfde tyd aan elke kandidaat toe insluit
• stel alle paneellede in kennis van datum, plek en • dit mag nie enige vereistes bevat wat in stryd is
tye van onderhoude met die Wet op Basiese Diensvoorwaardes nie
• bepaal onderhoud datum en verseker dat alle • die vergoedingspakket, insluitende voordele,
onderhoude op dieselfde datum plaasvind, indien moet duidelik aangedui word
moontlik • werkgewer moet die werknemer toelaat om die
• stel alle kandidate op kortlys in kennis van kontrak te lees voordat dit onderteken word
datum, plek en tyd van die onderhoude




2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zantesaayman. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53068 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  2x  sold
  • (0)
Add to cart
Added