Summary
Gr 11&12 Afrikaans summary (Taal, Film study and Asem)
The document is a complete summary of the set work, film study and some taal covered in gr 11 and 12.
[Show more]
Preview 4 out of 87 pages
Uploaded on
August 14, 2021
Number of pages
87
Written in
2021/2022
Type
Summary
R500,00
Also available in package deal from R200,00
100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached
Document also available in package deal (1)
R 950,00
R 200,00
3 items
1. Summary - Ballade vir 'n enkeling summary (afrikaans & english)
2. Summary - Asem full novel summary
3. Summary - Gr 11&12 afrikaans summary (taal, film study and asem)
Show more
Melissa Engelbrecht
Afrikaans Literature
& Language
Gr 11 & 12
,Rym Skemas
AABB - Paarrym
ABBA - Omarmde rym
ABAB - Kruuisrym
ABCD - Gebroke rym (geen rymskema nie)
Vrye vers - Geen vaste rympatroon nie of strofebou nie
Poësietegnieke (Poetry techniques)
Afrikaans English
Alliterasie Alliteration
Assonansie Assonance
Digter Poet
Figuurlike Taal Figurative language
Herhalings Quotes
Klanknabootsing Onomatopoeia
Koeplet 2 lines
Kontras Contrast
Enjambment Enjambment
Herhaling Repetition
Metafoor Metaphor
Oktaaf 8 lines
Personifikasie Personification
Ritme Rhythm
Sestet 6 lines
Stemming Atmosphere
Vergelyking (Gebruik 'soos') Simile
, Euphemism Eufemisme
Taal
Intensiwe Vorm
A H S
af → morsaf hard→ kliphard seker→ doodseker
alleen → stokalleen; stoksielalleen helder → glashelder siek → hondsiek; doodsiek
arm → brandarm honger→ skreeuhonger simpe→ doodsimpel
B hoog→ hemelhoog skaam→ doodskaam
bang → doodbang; vrekbang J skeef→ windskeef
bekend → alombekend; jammer→ doodjammer skelm → jakkalsskelm
wêreldbekend jonk → bloedjonk skerp → vlymskerp
bekommerd → doodbekommerd K skoon → silwerskoon; beeldskoon
belangrik → lewensbelangrik kaal → poedelkaal skraal→ rietskraal
benoud → doodbenoud kalm → doodkalm sku → skilpadsku
beroemd → wêreldberoemd klaar→ klinkklaar slap → papslap
besig → druk besig klein→ piepklein slim → vrekslim
bitter → galbitter; aalwynbitter koel→ komkommerkoel snaaks→ skreeusnaaks
blank → lelieblank (uitsonderlik wit) koppi→ vrekkoppig soet → suikersoet; stroopsoet
bleek → doodsbleek ; wasbleek koud→ yskoud; bibberkoud sout →pekelsout
blind → stokblind krom→ hoepelkrom stadig→ doodstadig
blink → skitterblink kwaad→ smoorkwaard stil → tjoepstil; doodstil
blou → potblou; hemelsblou L styf→ stokstyf
bly → doodbly lam→ boeglam suinig → vreksuinig
bont → papegaaibont lang→ ellelang suiwer→ kristalsuiwer
breed → hemelsbreed lank → lewenslank suur → asynsuur
bruin → sjokoladebruin leeg→ dolleeg swaar→ loodswaar
D lekker→ smullekker swak → doodswak; kuikenswak
deftig → kraakdeftig lelik→ skreeulelik; vreklelik swart → pikswart;
deur → middeldeur; dwarsdeur lewendig → springlewendig T
diep → enkeldiep; kniediep lig → veerlig taai→ rateltaai
dik → trommeldik luiters→ doodluiters tevrede → doodtevrede
, dom → klipsteendom; M toe→ bot-toe; pot-toe
eseldom maer → brandmaer V
donker → pikdonker mak → hondmak vaal→ asvaal
dood → morsdood maklik→ doodmaklik vars → kraakvars; oondvars
doof → stokdoof mal→ aapmal vas → bankvas; rotsvas
dronk→ smoordronk moeg → lewensmoeg; veilig → doodveilig
droog → kurkdroog doodmoeg verbaas→ stomverbaas
duidelik → glasduidelik moeilik→ hondmoeilik vererg→ doodvererg
dun → plankdun mooi→ prentjiemooi verleë → doodverleë
duur → peperduur min→ bloedmin verlief → smoorverlief; dolverlief
E N verlig → helderverlig
eenvoudig → doodeenvoudig nakend → poedelnakend verskrik→ doodverskrik
eerlik→ doodeerlik nat → papnat verveeld → doodverveeld
ernstig→ doodernstig natuurlik → doodnatuurlik vervelend → doodvervelend
F netjies → kraaknetjies vervelig → doodvervelig
flou → stokflou nodig → broodnodig vet → spekvet; blinkvet
fris → perdfris noodsaaklik→ vies→ doodvies
Fyn → haarfyn; piekfyn lewensnoodsaaklik vinnig→ blitsvinnig
G nugter→ doodnugter vol → stampvol; propvol
gaar→ doodgaar nuuskierig → doodnuuskierig vreemd → wildvreemd
gedaan→ doodgedaan nuut → splinternuut vriendelik → doodvriendelik
geduldig→ doodgeduldig O vrot → papvrot
geel→ goudgeel ongelukkig→ doodongelukkig vry → skotvry; voëlvry; tolvry
gek → stapelgek onskuldig → doodonskuldig vuil → moddervuil
gelukkig→ dolgelukkig; oop→ wawyd oop W
doodgelukkig oortuig→ doodoortuig wakker → nugter wakker; wawyd
gemaklik→ doodgemaklik oranje→ skeloranje wakker
gerus → doodgerus oud → stokoud; horingoud; warm → vuurwarm; helwarm
gesond→ blakendgesond stokhoringoud weinig → bloedweinig
getrou → lewensgetrou P wit → spierwit; melkwit; lankenwit
gevaarlik→ doodsgevaalik pers → pimpelpers wyd → wawyd
gewoon → doodgewoon pienk→ skreeupienk
glad → seepglad; spieëlglad prettig → dolprettig
goed → bittergoed; doodgoed R
goedkoop→ spotgoedkoop raak → doodraak
goor → hondgoor reg→ doodreg
graag→ bittergraag regop→ kiertsregop; kersregop
groen→ grasgroen reguit → reëlreguit; penreguit