DIE MENSLIKE KONDISIE AAN DIE HAND VAN DIE BESTAANSFILOSOFIE IN
CHRIS BARNARD SE TARABOEMDERY
Chris Barnard periodiseer in die Ses gerjare, die Ses gers1 fokus hulle werk op nuwe temas en
tegnieke en in die geval van Chris Barnard se drama “Taraboemdery” (1977), breek die outeur weg
van die tradisioneel realis ese drama van vroeёr na die Teater van die Absurde 2 (Kannemeyer 1983:
253). Die twee hoofelemente wat herinner aan die Teater van die Absurde, en wat bespreek gaan
word is die dorpsnaam en die luiende telefoon. Dit is ook belangrik om no sie te neem daarvan dat
die ‘projek’ van enige literêre teks opgesluit is in die struktuur daarvan. Dus, speel die strukturele
elemente ‘n baie belangrike rol in die interpretasie van ‘n teks. In “Taraboemdery” dra die verskeie
strukturele elemente, veral ‘ruimte’ in hierdie geval, by tot die projek van die drama – die
voorstelling van ‘menslike eensaamheid’ en ‘isolasie’ binne die verwydering van ‘n verkrummelde
huwelik. Daar is dus ‘n sterk eksistensiёle kode teenwoordig in hierdie drama.
“Taraboemdery” word in drie dele aan die gehoor aangebied. Dit speel af op die klein semi-verlate
dorpie, Kamagas, met net vier inwoners: “die middeljarige Buks en sy jonger vrou Fransien, die half
simpele Ewert en sy oujongnooisuster Breggie” (Smuts 1978: 47). ‘n Vreemdeling, Koot Venter, maak
1Van die Ses gers verwag ons vernuwing en ‘n skynbare realisme wat verberg word deur die teater van die
absurde. Hierdie tekste is dan ook staatsondersteun, dus word daar meer tyd (en geld) spandeer aan die
kwaliteit van die tekstse – óf so sal mens varwag.
2Die Teater van die Absurde, is ‘n pe drama wat in die ses gerjare voorgekom het en weerspieёl die
bestaans loso e dat die menslike lewe sinloos is – Eksistensialisme. Meer spesi ek die eksistensialisme van
Sartre en Camus.
, sy verskyning op die dorpie met sy afgesonderde inwoners en bring saam met hom die “buitenste
ruimte wat die beperkte binneruimtetjie [van die inwoners van Kamagas] deurdring” (Brink 1980:
91). Dit lei tot a tragiese einde en die oopvlekking van die nu eloosheid van die vier inwoners se leё
lewens.
Hierdie begrip van menslike eensaamheid en isolasie word op die huwelikslewe van Fransien en
Buks. Fransien kan beskou word as die hoofgevangene in Kamagas en sy raak verlore in die
roman ese fantasieë, van die stories wat sy in tydskri e lees, en ontsnap dus só haar eie realiteit -
Buks en Kamagas. Breggie kan ook beskou word as ‘n gevangene in Kamagas, omdat sy na haar broer
Ewert moet omsien – hy kan beskou word as ‘n redelike onskuldige en eenvoudige guur. Buks sukkel
met die liefdesdaad en soek dan ontvlug ng in alkohol. Gevolglik is Buks meer geïntreseer in sy karre
en enjins as om aan sy verbrokkelende verhouding met sy vrou te werk. Buks voel gevolglik
onadekwaat, omdat hy nie aan Fransien se buitensporige verwag nge kan voldoen nie, want hy maar
net ‘n “gewone ou” en “probeer ook maar net [sy] bes” (Barnard 1977: 10) .
Die tel van die drama, “Taraboemdery”, is ‘n onsin woord. Dit dui bloot op klankpatrone wat op ‘n
ritmiese wyse gesê word. Hieride tel kom uit die ou Afrikaanse volksliedjie, ‘n liefdeslied, wat Koot
sing (Barnard 1977: 33). Ironies genoeg, gaan hierdie drama dan eintelik oor die tekort aan liefde
tussen Buks en Fransien. Dít is dan ook die oorsaak van die bestaanskrisis van die twee karakters.
Ewert beskou hierdie tel-lied eerder as ‘n “skiet-en-donder-liedjie” as gevolg van die “boem, boem
boem” wat vir hom soos geweerskote klink (Barnard 1977: 47). Ewert se weergawe van die liedjie
kan dan gesien word as ‘n vooruitskouing van Koot se tragiese lot in die slo oneel.
Daar moet in gedagte gehou word dat dit nie net die verhoog is wat beskou word as die ruimte in ‘n
drama nie, maar ook dit waarna daardie ruimte lei. In “Taraboemdery” word hierdie ruimtes as
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller danivicus. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R320,00. You're not tied to anything after your purchase.