GEORGE WEIDEMAN
‘N INDRINGENDE BESPREKING VAN DIE GRENSVERHALE IN WEIDEMAN SE
“TUIN VAN KLIP EN VUUR”
Danielle Vorster
Afrikaans & Neerlandistiek III
Dr. W.G. Meintjes
, ‘N INDRINGENDE BESPREKING VAN DIE GRENSVERHALE IN WEIDEMAN SE
“TUIN VAN KLIP EN VUUR”
George Weideman se prosa bevat ‘n sterk aanklag teen poli eke diskriminasie en die miskenning van
menslike vryheid. In die twee grensverhale (Gelykenis) en (Nagelaat), gepubliseer in die bundel “Tuin
van Klip en Vuur” (1983), is...
Dit is belangrik om te kyk na die sosio-poli eke toestand in Suid-Afrika gedurende die tag erjare, om
die twee grensverhale te kontekstualiseer. Die tag gerjare in Suid-Afrika was ‘n tydperk van
verdeeldheid en verandering. Die literêre veranderinge wat gedurende hierdie periode waargeneem
is, het op ‘n parallelle wyse verband gehou met die bepaalde sosio-poli eke gebeure gedurende
daardie tydperk (Roos 1998: 76). Die kon ik in gedurende hierdie periode in Suid-Afrika, Namibië en
Angola het direk verband gehou met die groei van die militêre mag, militarisasie en ‘n vervaging van
die grense tussen die siviele en die militêre (Roos 1998:75).
Volgens Weideman hou betrokkenheid verband met die individu se verantwoordelikheid vir die aard
van die gegewe situasie, in hierdie geval die sosio-poli eke aktualiteit van die grensoorlog.
Weideman sê (wat hier die denke van Camus1 ter sprake bring) dat “dit die verantwoordelikheid van
die skrywer is om die aantas nge van die waardigheid van die mense aan die lig te bring” en om dan
bewustelik daarteen te rebelleer (Roos 1998: 77). Dit is dus die skrywer se taak om standpunt in te
neem teen die onderdrukker.
Die dienspligstelsel, waarop die hele grensoorlog se sukses gesteun het en waarvolgens alle blanke
mans twee jaar verpligte militêre diens moes doen, het die besondere konteks bepaal waarbinne
“grensliteratuur” geskryf is (Roos 1998: 85). Hierdie kon ik het vir ‘n baie lang tydperk elke faset van
die Suid-Afrikaanse samelewing aangetas.
Die onderskeidende kenmerke van grensliteratuur kan op verskeie vlakke raak gelees word. Die
verteller is, byvoorbeeld, gewoonlik ‘n jong soldaat en die verhaalruimte word dikwels gevorm deur
‘n reёle gevegsfront of dit word gevorm deur die gebied waarin die soldaat hom met verlof bevind
1 Albertus Camus beywer hom vir die rebellie eerder as die rewolusie – rebellie in hierdie sin het te doen met
‘n totale opstand teen alles wat die mens se waardigheid aantas. Volgens hom is dit die kunstenaar se taak om
“Nee!” te sê.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller danivicus. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R320,00. You're not tied to anything after your purchase.