100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary R50,00   Add to cart

Interview

Summary

 2 views  0 purchase
  • Institution
  • 11

is a class note. (is a class note.)

Preview 2 out of 5  pages

  • August 22, 2021
  • 5
  • 2021/2022
  • Interview
  • Unknown
  • Unknown
All documents for this subject (13)
avatar-seller
mariskabosch1
Opsommingsnotas

Verhoudings en die hul invloed op jou welstand - Ongelukke - Werkverlies - Verlies aan geld - Gewelddadige misdaad - Oorlog - Sterfte van ‘n lid van
die gesin - Sterfte van ‘n nabye vriend - Egskeiding/uiteen beweeg van geliefdes
1.1 Tipes verhoudings met verskillende mense of groepe

Familie/gesin
• Jou eerste verhoudings begin met jou gesin/familie. Dit is ook waar jy die grootste veranderings in
- Mense wat familie van jou is as gevolg van bloed of huwelik.
jou verhoudings sal ervaar.
- Waarskynlik naaste aan jou
• Jou ouers en jou gesin is bewus van die veranderings wat jy ervaar. Hulle het tyd nodig om aan die
- Jy sal die meeste liefde, sorg en ondersteuning van hulle ontvang. ‘nuwe jy’ gewoond te raak. Neem tyd en gesels met jou gesin; jou gesin berei jou vir die wêreld voor.
Sodoende leer jy hoe belangrik dit is om te deel en om verantwoordelikheid te aanvaar, en hoe
Gemaklik/vriendskaplik nodig dit is om orde en roetine toe te pas. By jou familie leer jy ingesteldheid(houding), waardes en
- Verhoudings met mense wat jy dikwels sien/mee te doen het maar wat nie na aan jou is soos bv. gedragspatrone. Soos jy ouer word en nuwe verhoudings ontwikkel, kan jy mettertyd besluit watter
vriende en familie nie. ingesteldheid en waardes jy wil volg en behou, en wattter jy wil verander.

Vriende 1.3. Vaardighede en kwaliteite wat goeie verhoudings bepaal

- Iemand wat jy baie goed ken, van wie jy hou, wat jy vertrou en respekteer; iemand wat jou - Onselfsugtigheid
ondersteun. - Goeie vriende sal ‘n positiewe uitwerking op jou welstand hê. - Skadelike vriende kan - Omgee
daartoe lei dat jou optredes riskant (gevaarlik) word wat beteken dat jy kan seerkry.
- Wedersydse respek
Formeel
- Vermoë om te kan kommunikeer
- Verhoudings met mense wat gewoonlik in ‘n meer senior posisie is as wat jy is. - Voorbeelde is
onderwysers en ouer mense/ jou meerderes. - Aanvaar mense soos hulle is

- Simpatie

Romanties - Luister aandagtig

Naby-verhoudings met ‘n ander persoon; - Ondersteunend

die verhouding is gewoonlik op liefde - Kan as deel van ‘n span saamwerk



gebaseer. By hierdie persoon kan jy gemaklik wees/jouself wees sonder enige vereistes dat jy moet
verander.
3.1. Eksamenskryf-vaardighede


1.2. Verhoudings wat verander
3.1.1. Beplanning
• Die lewe verander en met elke verandering, verander verhoudings ook. Sommige veranderings
Strategië vir jou studietyd:
ontwikkel vinnig omdat die lewe nuwe geleenthede bied; ander ontwikkel stadiger en bestendig.
Sommige mense word gedwing om te verander weens onverwagte gebeure in hulle lewens. - Beplan en hersien jou studierooster.

Die verwagte ontwikkelings wat verhoudings kan verander: - Waar, wanneer, wat en hoe gaan jy studeer?

- Beplanning is belangrik sodat jy genoeg tyd sal hê om al die werk effektief/ doeltreffend te leer.

- Trek na ‘n ander area/gebied - Jy ontmoet nuwe mense - Veranderings in gesondheid - Nuwe - Prioritiseer jou daaglikse aktiwiteite. Bv, gaan dit waarde tot jou lewe voeg om eerder jou
belangstellings - Mense word ouer - Mense begin geld verdien gunsteling program te kyk; gaan dit jou help om die eksamen te slaag? Is genoeg slaap belangrik om
jou te help konsentreer in die klas?
Onverwagte gebeure wat verhoudings verander:

, 6. As jy die vraag verkeerd verstaan/ as jy ‘n onsamehangende antwoord verskaf/ as jy te min of the
veel skryf
- Berei jouself voor vir die eksamen
Onderstreep die sleutelwoorde in die vraag. Maak seker dat jy slegs beantwoord wat die vraag
- Begin leer die werk lank voor die eksamen.
behels
- Maak seker dat jy genoeg slaap.
7. Weet nie hoe om die antwoord te begin of af te sluit nie
- Oefen met ou vraestelle; dit sal jou help om te verstaan wat die eksaminator van jou verwag.
Moenie jou tyd mors deur van vooraf met die vraag te begin nie. Die klem moet wees op die ‘vloei’
- Eet ontbyt die oggend voor die eksamen. van jou antwoorde. Maak seker dat jou paragrawe verstaanbaar is en sin maak.

- Wees betyds by die saal/klaskamer waar jy eksamen skryf. 8. Skrif is onleesbaar As jou ‘a’ soos ‘n ‘u’ lyk en jou ‘v’ soos ‘n ‘a’, kan jy punte verloor omdat die
merker nie jou antwoord kan lees nie. Oefen jou handskrif.
- Onthou al jou benodigdhede vir die eksamen, bv. penne, liniale, sakrekenaars ens.
9. Lees en skryf te stadig As jy oefen om te lees kan jy jou leesspoed verbeter oefen ook jou
3.1.3. Eksamen sleutelwoorde en die betekenis van die woorde handskrif, of eksperimenteer met verskillende penne/potlode vir ‘n meer leesbare handskrif.

10. Vergeet om jou persoonlike inligting neer te skryf (naam/van ens.)

Begin altyd jou eksamen deur jou persoonlike inligting soos aangedui op die eksamenboek neer te
3.1.5. Top 10 foute skryf.

Die top10 foute wat meeste leerders maak wanneer hulle ‘n toets/eksamen moet skryf, en hoe om Skryf jou eksamennommer en detail ook op die los blaaie. ‘n Klomp los blaaie kan per ongeluk kan
hierdie foute te vermy. uitval en deurmekaar raak wanneer dit vervoer word.

Fout Hoe om dit reg te stel

1. Om net sommige vrae te leer (‘spot’), of om te veel inligting in jou geheue te forseer 4. Tydsbeplanning-vaardighede en jaarlikse studieplan

Begin lank voor die eksamen met hersiening sodat jy al die werk wat jy moet ken, kan leer. Beplan
jou studietye deeglik 4.1. Skep goeie studiegewoontes



- Studeer elke dag op dieselfde tyd sodat dit ‘n gewoonte word. - Beplan weeklike hersiening. -
2. Om laat op te daag/nie die nodige skryfbehoeftes saam te bring nie Allokeer spesifieke studie-tye (ongeveer 45 minute elk). - Rig jou studeerplek slegs vir leerwerk in en
verwyder enigiets wat jou aandag van jou werk kan aflei. - In klastyd moet jy al jou take en opdragte
Gee jouself genoeg tyd om by die eksamenlokaal op te daag. Maak notas op die eksamenrooster, bv. neerskryf. Skryf ook die DATUM VAN INHANDIGING en maak ‘n merk sodra dit afgehandel is. -
‘onthou sakrekenaar’ Gebruik alle ‘los tye’ wat jy het. Gebruik die tye waar jy gewoonlik staan en wag/stap/ry om dit wat
3. Paniekerig raak voor of tydens die skryf van die vraestel jy geleer het, te hersien. Net voor die klas begin kan jy gou jou notas/leeswerk wat betrekking het
tot die klas, hersien
Berei goed voor. Slaap genoeg voordat jy ‘n vraestel skryf. Besef dat dit nie die einde van die wêreld
is nie, dit is net ‘n eksamenvraestel.

4. As jy nie die instruksies lees nie en vinnig en sonder konsentrasie deur die vrae lees

Lees die instruksies en maak seker van die hoeveelheid vrae wat jy moet beantwoord. Maak seker
dat jy presies weet hoeveel vrae jy moet beantwoord. Begin deur eers die makliker vrae te
antwoord.
4.2. Beheer die neiging om uit te stel
5. As jy nie genoeg tyd allokeer vir elke vraag nie/jy nie volgens die tydsbeplanning werk nie

Allokeer genoeg tyd vir elke vraag. Beplan jou eksamentyd voordat jy by die lokaal ingaan. Onthou
en let op hoeveel tyd jy het vir die lang- en die kortvrae en beplan jou tyd daarvolgens. As jy nie jou - Sonder ‘n datum, sal jy uitstel. Sodra jy ‘n taak/opdrag ontvang moet jy ‘n doelwit stel vir wanneer
skryftyd beplan nie kan dit tot moeilikheid en gejaagdheid lei. jy met die taak sal begin sodat jy die werk kan voltooi sonder om op die laaste oomblik paniekerig te

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mariskabosch1. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
  Buy now