Study notes on Pryslied grade 12. Contains a bit of english translation to guide you. Includes important thinks such as theme, mood, questions and etc and is an analysis of each line.
1 in die sandkliphart
2 vandag
3 staan hy
4 kop en skraal skouers staan hy bo almal uit
5 houtskool en as is sy hare
6 hy, die sandkleurige seun van uNosekeni
7 UNosekeni die ma van Mandela
8 hy, die man met die vlesige palmkussings
9 hier staan hy
10 uit die gevestigde familie van uNgubengcuka
11 die seun van Dalindyebo
12 die seun van Mandela
13 hy van die rivieroewers by iNqunu
14 heelmaker uit die Thembu-stam
15 ʼn klein swart ster priem sy bolip
16 ons prys hom
17 hy wat nie lag nie en nie huil nie
18 eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe
19 die swart pimpernel
20 hy wat nie lag nie en ook nie huil nie
21 hier staan hy dan nou voor ons
22 Nelson Rolihlahla Mandela
23 getrokke tak van lank gelede
24 die sleepsel van sy blare lê wyd
25 legendaries is hy – opspoorder van harte
26 hy maak die pante bymekaar
27 van ʼn verskeurde land
28 hy draai ons na mekaar toe vir mekaar
29 hy, heelmaker van mense
30 hy stig vrede
31 vrede, die ma van groot nasies
1
,praise song
1 in the sandstone heart
2 today
3 he stands
4 head and thin shoulders above everyone else he stands
5 charcoal and ash is his hair
6 he, the sand-coloured son of uNosekeni
7 uNosekeni the mother of Mandela
8 he, the man with the fleshy palm cushions
9 here he stands
10 from the established family of uNgubengcuka
11 the son of Dalindyebo
12 the son of Mandela
13 he of the river banks at iNqunu
14 healer from the Thembu tribe
15 a small black star pierces his upper lip
16 we praise him
17 he who doesn’t laugh or cry
18 first leader of Umkhonto we Sizwe
19 the black pimpernel
20 he who doesn’t laugh and doesn’t cry
21 here he stands now before us
22 Nelson Rolihlahla Mandela
23 drawn branch from long ago
24 the trail of his leaves spreads widely
25 legendary he is – tracker of hearts
26 he folds the pieces together
27 of the torn land
28 he turns us towards each other for each other
29 he, healer of people
30 he establishes peace
31 peace, the mother of great nations
2
, AGTERGROND
Die biografiese data (lewensbeskrywing van ʼn persoon) van die persoon wat
besing word, word dikwels in besonderhede in die gedig betrek.
• Die pryslied is gewoonlik ʼn samevatting van die belangrike persoonlike
eienskappe en gegewens van die persoon wat geprys word.
The biographical data (life description of a person) of the person being sung are
often included in detail in the poem. The prize song is usually a summary of the
important personal characteristics and details of the person being praised.
Antjie Krog stel in strofe 1 Mandela (Madiba) aan ons voor deur ʼn beskrywing van sy
fisiese (description of his physical features) voorkoms te gee –
❖ Skraal skouers
❖ Houtskool en as is sy hare
❖ Sandkleurig sy vel
❖ Vlesige palmkussings en
❖ In strofe 2 : die moesie op sy bolip.
TEMA
Nelson Mandela se lewe, karaktertrekke (character traits) en invloed (influence) op
mense word besing
TIPOGRAFIE
Uiterlike bou = Vrye vers en 4 strofes.
Innerlike bou: Strofe 1 begin met ʼn beskrywing (description) van Nelson Mandela
(soos ʼn tradisionele pryslied) se uiterlike voorkoms.
• Gee vir ons ʼn prentjie van hoe hy gelyk het.
• Dan kry ons sy familiebesonderhede.
• Strofe 3 = sy rol in die struggle-tydperk.
• Strofe 4 = vertel ons meer van die naam, Rolihlahla.
o Deur die lofprysing word sekere eienskappe (qualities) van Mandela
beklemtoon.
Dit is klankryk en het musikale elemente.
Daar is ritme (rhythm), alliterasie, assonansie en herhaling.
• Dit bring eenheid (unity)
STEMMING = Lofprysing (praise)
TITEL
Die titel sê vir ons dit is ʼn lofdig (praise poem).
Iemand (Nelson mandela) word geprys.
Die gedig is geskryf as ʼn pryslied toe Nelson Mandela op 10 Mei 1994 as
president van ʼn nuwe, demokratiese Suid-Afrika ingehuldig (inagurated) is.
3
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Freckles20. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.