100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Vraagteken poem Annotated R50,00
Add to cart

Other

Vraagteken poem Annotated

1 review
 1 purchase

An in depth analysis of the poem "?" (Vraagteken) in Afrikaans for easy understanding prescribed by the IEB for 2021 FAL.

Preview 1 out of 1  pages

  • August 31, 2021
  • 1
  • 2021/2022
  • Other
  • Unknown
All documents for this subject (1)

1  review

review-writer-avatar

By: hyde123sonja • 2 year ago

avatar-seller
hannahmoore3
!Leesteken (punctuation mark): Vraagteken aan di!Leesteken (punctuation mark):
Vraagteken aan die einde van ‘n vraagsin. Impliseer onsekerheid (uncertainty)
!Ons moet bepaal: Wat is die spreker se vraag/vrae einde van ‘n vraagsin

?
Strofe 1: letterlik; ek-spreker skryf haar geliefde se naam oral
1. ​Jou naam draai ek uit elke appelstingel, !Ek – tienermeisie (onskuldig;
kompulsief)
pak dit in spoelklippies op die strand. !Jy – onseker wie dit is iemand
Ek vinger jou naam op vuil motorvensters, van wie sy net droom?
haar kêrel?
toegewasemde spieëls en oor die palm van my hand.
Strofe 2: letterlik – beskryf hoe die spreker die geliefde se naam oral skryf
2. ​Ek
braille dit in my passerblik,
!Bewyse dat “ek” nog op skool is
doodle dit in my tuiswerkboek, op my tas. !Fokus nie op skoolwerk nie
Jou naam pen ek oor ‘n swartbord !Progressie: Naam word permanent
geskryf; jy kan dit sien, daaraan vat
sodat niemand dit ooit weer af kan was. (braille) !Progressie: Skryf sy
Strofe 3: Steeds beskrywing waar die spreker letterlik die naam skryf naam op openbare plekke
3. ​Ek ryg dit regs aan mý naam vas – almal moet weet
i Klem: besitting; deel van haar !Die naam word soos iets
en dra dit soos kraletjies om my nek, wat sy besit (own)
graffiti dit op elke straathoek
soos ‘n hond wat sy been lig om te sê: “Dis mý plek!” Vergelyking: behoort
aan haar en niemand
Strofe 4: Figuurlik – gebruik van metafore om te beskryf hoe belangrik haar
geliefde is; en ook dat hy haar moontlik sal seermaak Sign posts: Metafoor - Gee anders nie
4.Rede ​Want jý is ál my uithangborde, betekenis / rigting in haar lewe
Skermskut Metafoor: Eerste en laaste ding wat jy op jou rekenaar
die screensaver van my brein, sien – altyd in haar gedagtes
die tatoeëermerk oor my hart Metafoor: Permanent in haar hart / gevoel
Metafoor: “been there, got the
en, wie weet, dalk nog die T-hemp van my pyn. T-shirt” ; pynlike herinnering
Onseker; moontlikheid dat dinge nie sal uitwerk nie / hy haar
eendag sal seermaak
Strofe 5: Perspektief verander – die spreker wonder hoe die geliefde oor háár naam voel. Moontlikhede:
Hulle ken mekaar / weet van mekaar- Sy dagdroom oor die persoon – hulle ken mekaar glad nie
Metafoor: stel glad nie belang
5. 1ste ​Miskien het jy mý naam al uitgevee. Uitgetippex!nie; hy het ‘n fout gemaak en wil
opsie: Decorate Dagdroom oor haar van haar vergeet
2de opsie Of dalk versier jy dit met smiley faces (JJ) en ‘n soentjie-x.
Ken mekaar nie baie goed nie
Ek sal verstaan as jy my nog nie kan spel nie,
Punctuation marks
nie eens met leestekens kan vertel nie.
Strofe 6: Titel kry betekenis - twee
moontlikhede
6. ​Net jammer jóú naam, is nog net ‘n !Sy droom oor iemand wat sy nog nie
? ontmoet het nie / wie se naam sy nog nie
ken nie
OF
Tanja Joubert !Sy droom oor iemand wie se naam sy ken,
2 maar sy is onseker oor sy gevoelens vir haar




STRUKTUUR
!5 Kwatryne (4 reëls):
Kwatryn 1-4: gebroke rym (2de & 4de reëls rym)
Kwatryn 5: Paarrym (aa, bb)
!Slotkoeplet – geen rym
Laaste reël – leesteken, nie ‘n woord nie.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller hannahmoore3. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00  1x  sold
  • (1)
Add to cart
Added