100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Onderwêreld langvrae R149,00
Add to cart

Summary

Summary Onderwêreld langvrae

14 reviews
 94 purchases
  • Institution
  • 12

Ek het uit die boek Onderwêreld, geskryf deur Fanie Viljoen, 11 verskillende getikte langvrae saamgestel. Elke langvraag het 'n inleiding en 'n slot. Onderwerpe: -Sosiale manipulasie -Buitestaanderskap -Opstand teen gesag -Greg se karakterontwikkeling - Greg erfaar konflik agv interaksies m...

[Show more]
Last document update: 3 year ago

Preview 3 out of 21  pages

  • Yes
  • September 4, 2021
  • September 6, 2021
  • 21
  • 2021/2022
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (12)

14  reviews

review-writer-avatar

By: debbydevilliers • 8 months ago

review-writer-avatar

By: marlizebotha98 • 5 months ago

review-writer-avatar

By: odutoit • 1 year ago

review-writer-avatar

By: anripelser121 • 1 year ago

review-writer-avatar

By: ilzekoch3 • 1 year ago

review-writer-avatar

By: jshrimp • 8 months ago

review-writer-avatar

By: chanellesteyn • 1 year ago

Show more reviews  
avatar-seller
cherisnymannn
Onderwêreld langvrae
Afrikaans Huistaal
Graad 12
2021

, 1. Sosiale manipulasie:

Inleiding:
- In Onderwêreld word die breër definisie van sosiale manipulasie toegepas: die proses
waardeur nie net individue nie, maar ook instansies, die vorming van mense beheer
en manipuleer.
- Die proses van sosiale manipulasie teiken juis die basiese menslike behoeftes: om
aanvaar en gerespekteer te word, om eiewaarde te hê, selfbeeld te ontwikkel,
selfrespek te ontwikkel, sosiaal aanvaarbaar te wees.
- Dis ‘n proses waardeur nie net individue nie, maar ook instansies, die vorming van
mense manipuleer en beheer.

Eckardt se uiteindelike doel:
- Dat sy aansien in die wêreld van kuberkrakers kan verhoog
- Wraak op Dok Pienaar en Mnr. Owen

Lyf:
- Eckardt het lank voor sy ontmoeting met Greg begin met sosiale manipulasie. Hy het
sy ma gebel en voorgegee om ‘n talentopspoorder vir die universiteit te wees, selfs
Greg se skoolrekords gekry.
- Eckardt het Greg se emosies tot sy eie voordeel gebruik, soos sy misplaaste
magsgevoel en Greg se vrees vir selfmoord. (Het ‘n boek genaamd “Depression”
gelees) Hy het John se karaktereineskappe so versinnebeeld (eenderste stem, ‘n kyk
in sy oë), dat Greg ‘n sagte plek vir hom ontwikkel het. Hy het ook voorgegee, om
nes Greg, ‘n baie streng pa te hê.
- Eckardt het begin om Greg te manipuleer toe hy hom begin nuuskierig maak oor
rekenaars en sy vertroue begin wen deur voor te gee om sy vriend te wees.
- Eckardt lok Greg uit om deel te neem aan kuberkrakery, want hy weet hy hou van
ekstreme sport en is lief vir adrenalien. Hy prikkel verder sy belangstelling deur hom
opwindende stories van kuberkrakers te vertel.
- Hy het Greg so diep in die onderwêreld ingetrek, dat hy nie eers bewus was van die
feit dat hy sy skoolwerk, rugby en vriende afskeep nie. Sy aansien en gewildheid het
onder die leerders begin daal. (Een leerder het hom selfs ‘n ‘loser’ genoem)
- Hy manipuleer Greg verder deur valse inligting van sy ouers te gee en te maak asof
hy met sy ma oor die foon praat.
- Hy het selfs meneer Owen beïndruk met sy sosiale manipulering tydens die
Aprilvakansie.
- Eckardt verwys subtiel na druk van ouers en Greg identifiseer hiermee.
- Eckardt isoleer vir Greg van ander en dit maak dit makliker om hom te manipuleer.
(Spandeer so baie tyd met E dat hy nie eers agterkom dat hy skoolwerk, vriende ens
afskeep nie)
- Met Eckardt se verdwyning, konfronteer Greg vir dok Pienaar, iets wat hy nooit
vantevore sou doen nie.
- Hy probeer nou deur kuberkrakery vasstel wat met Eckardt gebeur het en pas selfs
sosiale manipulasie op Joan Gibbs uit, alles dinge wat Eckardt hom geleer het.



2
Onderwêreld langvrae

, - Greg besef toe later dat hy self gemanipuleer is om Eckardt se wraakplan uit te voer,
om Dok Pienaar en sy pa te ontmasker. Hy was nie Eckardt se vriend nie, maar
eerder sy pion.
- Onder Eckardt se invloed het Greg besef dat sy eie pa by korrupsie en misdaad
betrokke is, dat die onderwêreld van geld boos en gevaarlik is, en dat geld hulle
gesin gevorm het, maar ook hulle gesin uitmekaargeskeur het.

(Project Nursery Rhyme is self ‘n voorbeeld van SM- kweek virus, verkoop entstof,
maak geld)

Slot:
- Eckardt het bewys dat sosiale manipulasie toegepas kan word in hedendaagse tye,
sonder dat enige iemand enigiets vermoed. Onderwêreld beklemtoon die gevare van
kuberkrakery, en dat dit tot enigiemand se ondergang kan lei.
- Greg het besef dat hy nie so ‘bullet-proof’ was soos wat hy gedink het nie. Sosiale
manipulasie kan selfs die sterkste karakters knak.
- Wat Eckardt gedoen het was wreed en eties onaanvaarbaar, maar sonder sy invloed,
sou Greg nooit werklik geweet het wie sy pa was nie…




3
Onderwêreld langvrae

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller cherisnymannn. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R149,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R149,00  94x  sold
  • (14)
Add to cart
Added