100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Rekenaars deel van jou lewe 2de uitgawe, ISBN: 9780994703347 Rekenaarstoepassing tegnologie R160,00   Add to cart

Summary

Summary Rekenaars deel van jou lewe 2de uitgawe, ISBN: 9780994703347 Rekenaarstoepassing tegnologie

 71 views  1 purchase

Duidelike uiteengesitte RTT prakties opsommings.

Preview 3 out of 22  pages

  • Yes
  • October 16, 2021
  • 22
  • 2021/2022
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (2)
avatar-seller
viankeherbst
DISCLAIMER:

Rekenaar toepassings tegnologie Prakties Graad 11
Die volgende opsommings gaan oor alle praktiese vaardighede wat jy moet weet tydens
eksamens om die beste te kry wat jy kan. Dit is belangrik om te onthou dat jy uitkry wat jy
insit en daarom moet jy al jou praktiese module aktiwiteite doen en OEFEN om 100% vir
jou prakties te gee. Maak seker jy verstaan wat jy doen en hoekom jy dit so moet doen. Lees
die vrae deeglik deur en dink versigtig wat van jou verwag word.
Asseblief oorweeg om die opsommings op herwinde papier of self aan beide kante te print
om papier te spaar. Die omgewing is baie belangrik vir ons en is ook deel van ons toekoms
wat ons eerste moet sit.
Alle sterkte vorente Opsommings.com



Microsoft word:
Meta data is die data (inligting wat jy oor die lêer kan kry).
1. Kry die properties by  File  Info
2. Daar kry jy inligting soos Title, author, tags, comments, pages, last edited ens.
3. Jy kry ook Protect document (password en maak dit ‘n “read only”) Manage
document Inspect document

 Password- daar is 2 maniere hoe die wagwoord vir jou gevra kan word.
1. Sit een op= File infoprotect documentencrypt with password
2. Haal die password af= fileinfo passwordbackspace net die password
 Wanner jy ‘n “form maak” wat ingevul moet word kan hulle vir jou vra om
die editing te restrict sodat die vorm net ingevul kan word. So restrict jy ‘n
vorm= Fileinfo protect document restrict editing merk opsie nr 2 reg en
gebruik die kieslys om die opsie filling in forms te merk.
 Inspect document word gebruik om
1. Accessibility  vir gestremde mense
2. Compatibility  om te kyk of ouer weergawes van die program die
document sal kan oopmaak
 Print – default drukker het ‘n groen merkie
Jy bepaal hoe jou bladsye geprint kan word. ( collated{1,2,3 + 1,2,3+ 1,2,3,}
uncollated{ 1,1,1, + 2,2,2, + 3,3,3,} of 1 page per sheet tot 4 pages per sheet)
 Export word gebruik om die lêer tiepe te verander. change file typeplain
text lêer  ODT( open document text) word 97-2003 ( vir ouer weergawes)
Templet (om foute op te spoor)

 Insert ‘n document sonder om te copy of paste =
 inserttextobjectfile* all filesinsert
 as ‘n ikon= insert  text objectcreate from filelink +ikon
 Help opsie= Tell me what you want to do/ F1 sleutel

,  Redegerring
Vir soek en vervang spesifikasies  spesifieke woorde bv. eat maar nie heat nie =
1. Find  eat, dine, ens.  selekteer find whole words only
 Vir woorde wat net hoofletters bevat
2. Find  eat, dine, ens.  selekteer match case
 Vir woorde in ander kleure of wat gehighlight is=
3. Font kies kleur find replace format highlight
Vervang met ‘n simbool =
4. voeg eers simbool in copy die simbool replace sit simbool in

 Paste
 As jy iets gecopy het en dit moet verder geredegeer word bv rooi paste 
merge formatting

 As jy ‘n grafiek of prent ens moet paste ens  copy paste special

 Copy paste as link excel graph object display as ikon

 Coloums  more coloums equal coloum width
 Skuif die word na die ander coloum layout breaks coloum breaks




Seksies
Wanneer ons seksies gebruik stel dit ons in staat om spesifieke eienskappy op net
spesifieke bladsye toe te pas.
Word gebruik vir verandering aan:
1. Orientasie van bladsy verander
2. Kopskrif en voetskrif verskil { maak seker die link to previous opsie is af }
3. Watermark net op sekere bladsye
4. Bl. Nommers verskil { maak seker die link to previous opsie is af }


Sit ‘n seksie in : Layout breaks section break continues break of next page
Headers en footers in seksies. Dit is die heel boonste en heel onderste gedeelte van jou
document. Daar is verskeie dinge wat jy kan insit. Naamlik
1. Date en time  Update automatically
2. Dokument informsie
 Title
 Outeur

,  Path
 Field
Wanneer jy jou aantal worde as ‘n field moet invul kan jy die numberwords opsie
selkteer.
3. Page number. Jy kan na bl. 2 toe gaan en sê different first page om nie met 1 op
bladsy 1 te begin nie. As jy die nommers op verskillende plekke moet sit, kies die
different odd and even page opsie.
Verskillende opskrifte in seksies is heel eenvoudig.
Sit die header in gaan na die volgende seksie / bladsy en haal die link to previous
opsie af.  verander die header en die voorrige een sal dieselfde bly.
 THEMES
Kry by design kies een en die fonts en klere sal saam verander.
 Voorblad
Ook bekend as ‘n coverpage. Gaan na insert coverpageview with titlefile!!!
 Bulletpoints
Skuif jou bullets mets die ruler ( as jy nie die ruler kan sien nie, gaan na view en selekteer
dit.)
Die ruler lyk so




Skuif
die boonste onderstebo vir die bullet…MAAR om die bullet en die inligting
te skuif : gaan na layout  paragraph dialog hokkie blokkie identation
 Jy kan ook die nommer bullets verander om bv. 1.1  1.1.1.  1.1.2.  1.1.3 ens.
by multilevel list en dan tab op jou sleutelbord te tik om dit te skuif.

 TABS
Kyk baie mooi in toetse watse rigting die tabel stoppe wys om te weet hoe jy dit presies
moet invoeg.
Sit dit in : Paragraph dialog hokkie blokkie Tabs
 DIE SKEP VAN VORMS
Om ‘n vorm te skep moet jy Developer sien. Om developer op te sit moet jy na file toe
gaan options customise ribbon selekteer developer

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller viankeherbst. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R160,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64438 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R160,00  1x  sold
  • (0)
  Buy now