LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10: OPSOMMINGS ©
Terrestriële bioom / Landbioom:
BIOOM KLIMAAT GRONDSOORT PLANTEGROEI DIERELEWE
Savanne/Bosveld Warm, nat somers; Vlak, sanderig en arm aan Mengsel van grasveld en bome Groot Vyf – leeu, olifant,
voedingstowwe (doringbome); luiperd, renoster, buffel)
Koue, droë winters
Grasveld Warm somers, met hoë reënval Sanderig; diep, donker grond met Hoofsaaklik grasse met min Ryk voëllewe (saadvreters –
(donderstorms); vrugbare bogrond. bome. tarentaal, bloukraanvoël);
Koue winters, met swaar ryp rietbok
Nama-Karoo Baie warm somers met lae Ryk aan kalk, met ‘n tekort aan Grasse en klein struike (bitterbos, Skaap- en bokboerdery;
reënval; koue winters, met humus (nie vrugbaar) soetdoring, gousblomme)
Bakoorjakkalse, volstruis,
gereelde ryp.
springhase, skilpaaie,
Halfwoestyn – ontvang min reën. oewerkonyn.
Sukkulente- Baie warm, droë somers en koue Ryk aan kalk met ‘n tekort aan Dwergagtige sukkulente Naglewende diere;
winters. humus (nie vrugbaar) (vetplante) met dik vlesige blare. Bakoorjakkals, meerkat,
Karoo grondgeitjie; dassie
Lae winterreënval.
Fynbos Koel, nat winters (winterreënval) Sanderig, suur en nie vrugbaar Immergroen struike met harde Grysbok, steenbok, skilpad,
en warm, droë somers. nie. blare (proteas, riete); Min bome ystervark, luiperd,
en grasse; bobbejaan; suikervoëls
Woude Hoë reenval en geen ryp. Vrugbaar met dik humuslaag. Immergroen bome (geelhout, Bosvarke, bosbokke, apies,
stinkhout, rankplante, mosse en duiwe, arende, loeries.
Warm somers en matige tot koel
varings)
winters.
8