100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Ekonomiese en Bestuurswetenskappe opsommings Kw. 4 Graad 9 CAPS R95,00   Add to cart

Summary

Summary Ekonomiese en Bestuurswetenskappe opsommings Kw. 4 Graad 9 CAPS

 11 views  0 purchase
  • Institution
  • 9

Die volgende opsommings sluit in: Vakbonde - hooffunksies - verantwoordelikhede - effek van vakbonde Sleutelwoorde

Preview 1 out of 3  pages

  • November 14, 2021
  • 3
  • 2022/2023
  • Summary
  • 9
  • EBW
  • 200
All documents for this subject (3)
avatar-seller
LeerNou
Vakbonde
In Suid-Afrika is daar vakbonde vir:

Algemene werkers Geskoolde en ongeskoolde werknemers in
verskillende nywerhede.
Ambagswerkers Werknemers met spesifieke vaardighede, soos ‘n
bouer.
Handarbeiders of fabriekswerkers of blou- Mense wat gewoonlik buitemuurs of in fabrieke
boortjiewerkers. werk en meestal hul hande gebruik en fisiese
arbeid in hul werk doen.
Kantoorwerkers of witboortjiewerkers Mense wat in kantore werk en hul verstand
gebruik eerder as om fisieke werk te doen.


Vakbond:
Volgens die Wet op Basiese Diensvoorwaardes beteken vakbond ‘n vereniging van werknemers waarvan
die hoofdoel is om betrekkinge tussen werknemers en werkgewers te reel.



Historiese oorsig en ontwikkeling:
Vakbonde is vir eerste keer in Europa na die industriele revolusie gestig.

In SA is die eerste vakbond na die jare 1880 ingestel.

Voor 1994 was die beleid van apartheid in werking waar swart en bruin mense geen politieke mag gehad
het nie en het hulle vakbonde as politieke steun gebruik.

Na 1994 het werkers van alle rassegroepe die reg ontvang om by ‘n vakbond aan te sluit om na hul
belange om te sien.

COSATU is die grootste van Suid-Afrika se vakbonde.

Hulle vereenselwig hulself met die ANC en Suider Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en staan
bekend as die drieledige alliansie.



Die rolle en verantwoordelikhede van vakbonde in SA:
Die hooffunksies van vakbonde is:

• Die regte van werknemers te verteenwoordig.
• Werknemers raad te gee rakende die arbeidswet.
• Deel te neem aan kollektiewe bedinging met werkgewers namens werknemers.
• Namens werknemers met werkgewer oor geskille onderhandel.
• Wernemers in dissiplinere aangeleenthede verteenwoordig.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeerNou. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R95,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73243 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R95,00
  • (0)
  Buy now