Funksies van ‘n besigheid
‘n Besigheid word in gespesialiseerde funksies ingedeel wat hulle help om bekwame en doeltreffende
werk te verrig.
Daar is agt besigheid funksies:
Finansies
A3
- Algemeen
- Admin
- Aankope
Bemarking
Menslike hulpbronne
Openbare betrekkinge
Produksie
Finansiele funksies
Die taak van hierdie funksie sluit alle aspekte rakende die bedryf van ‘n sakeonderneming in.
Die funksie is verantwoordelik voor:
• Die beplanning van hoe geld spandeer gaan word.
• Hoe geld verkry gaan word.
• Om geld beskikbaar te stel sodra onderneming effektief kan funksioneer.
• Om beleggings te bestuur.
• Die fondse van ander funksies te bestuur.
• Teken die finansiele transaksies op en hou rekord.
• Ontleed en lewer verslag oor finansiele transaksies.
• Bestuur kontnatvloei.
• Bestuur finansiele beleggings asook eiendom.
Ondernemings het kapitaal nodig om te begin.
Sake ondernemings kan kapitaal uit twee hoof bronne bekom:
Eie Kapitaal Geleende Kapitaal
• Voorsien deur eienaar-self, geld of bates. • Lening van ander mense of finansiele
• Terugbetaling is nie nodig nie. instansies.
• Moet terugbetaal word en rente sal gevra
word.
, Bronne van befondsinng:
Bron Beskrywing
Banklenings Geld wat by die bank geleen word en oor ‘n
tydperk terugbetaal word.
Die geld word met rente terugbetaal.
Banklenings word gewoonlik vir
langertermynfinansiering gebruik.
Bank oortekking Dit is die korttermynlening wat op die rekening
van die entrepreneur gevoeg word.
Dit word ook met rente oor ‘n bepaalde tydperk
terugbetaal.
Bate-gebaseerde lening Geld word geleen aan suksesvolle besighede wat
verder wil uitbrei.
Die lening word gebruik om ‘n bate te koop en
die bate behoort aan die uitlener totdat dit ten
volle afbetaal is.
Toelaes Geld wat regering voorsien aan klein
ondernemings wat ontwikkel.
Die geld hoef nie terugbetaal te word as dit die
gemeenskap bevoordeel nie.
Die regering wil sien dat klein ondernemings wat
ontwikkel, die gemeenskap en die omgewing op
een of ander manier bevoordeel.
Algemene bestuursfunksie
Die funksie moet sorg dat alle ondernemingsfunksies effektief saamwerk.
Dit help ook om doelwitte te stel en seker te maak dat die prosesse in plek is om daardie doelwitte te
bereik.
Om seker te maak dat hierdie doelwitte bereik word, word vier bestuurstake in werking gestel (BLOK):
Beplanning Behels doelwit stelling, toewysing van
hulpbronne, bepaling van sperdatums en
delegering van take.
Leiding Behels die vestiging van spanbou, en om seker te
maak dat individue in die span gemotiveerd is.
Organisasie Behels om seker te maak dat dinge volgens ‘n
aksieplan gebeur.
Kontroleer / beheer Behels monitering om te sien waarmee
werknemers besig is, die evaluering van hul
prestasie en die nodige hulp en leiding indien
werkers hul werk nnie reg doen nie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeerNou. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R139,00. You're not tied to anything after your purchase.