Koolstofbindings kom in baie vorme voor. Ons kan hierdie vorme in groepe/families saam
groepeer – Homoloë reekse – Dit is ’n reeks van soortgelyke verbindings wat dieselfde
funksionele groep het en dieselfde algemene formule, waarin elke lid verskil van die vorige
lid met ’n enkele CH2 eenheid
’n Funksionele groep is ’n atoom of groep atome wat die middelpunt vorm van chemiese
aktiwiteit in die molekule
Koolwaterstowwe is die verbindings wat slegs koolstof en waterstofbindings bevat.
Wanneer daar slegs enkelbindings tussen koolstowwe is, noem ons die verbinding ’n
VERSADIGDE VERBINDING, want daar is geen dubbel- of trippelbindings wat gebreek kan
word nie. (alkane)
Sodra daar dubbel- of trippelbindings tussen die koolstowwe is, dan is dit ONVERSADIGDE
VERBINDINGS, dus kan die dubbel of trippelbindings gebreek word. (alkene & alkyne)
Isomere is verbindings wat dieselfde molekulêre formule het maar verskillende
struktuurformules
3 verskillende tipes struktuurisomere
- Ketting-isomere: Verskillende kettings
- Posisionele isomere: Verskillende posisies van die funksionele groepe
, - Funksionele isomere: Verskillende funksionele groepe
Om die kettings van organiese molekules te benoem, word sekere benamings gebruik:
Wanneer ’n ekstra syketting bykom, vorm dit ’n ALKIEL-GROEP:
- 1C = metiel
- 2C = etiel
Hoe benoem ons dan nou struktuurformules??????
1. Jy begin deur die langste ketting van koolstowwe te soek.
2. As twee kettings dieselfde lengte is, dan kies jy die een met die meeste vertakkings
3. Jy begin dan die koolstowwe nommer vanaf die koolstof met die naaste vertakking
(die vertakking moet die laagste nommer hê)
4. In jou benoeming, kom die vertakkings vooraan die naam en die nommer waarop die
vertakking val, kom vooraan die naam.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller petri870708. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R85,25. You're not tied to anything after your purchase.