100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary IEB Chemie D: Chemiese Ewewig R85,25   Add to cart

Summary

Summary IEB Chemie D: Chemiese Ewewig

 5 views  0 purchase
  • Institution
  • 12

Hierdie dokument is deur 'n Fisiese Wetenskappe onderwyser opgestel vir klasgee doeleindes. Dit volg die IEB se SAGs en brei op dit uit.

Preview 2 out of 9  pages

  • November 17, 2021
  • 9
  • 2018/2019
  • Summary
  • 12
  • Chemie
  • 200
All documents for this subject (7)
avatar-seller
petri870708
IEB
Chemie


D: Chemiese Ewewig

1. Chemiese Ewewig en Faktore wat Ewewig beïnvloed

Met alle chemiese reaksies is daar reaktante en produkte en meestal word die reaktante
volledig oorgeskakel na die produkte. Maar somtyds kan die reaksie al twee kante toe gaan:
Die reaktante word oorgeskakel na produkte, maar die produkte word ook teruggeskakel na
die reaktante. Sulke tipe reaksies handhaaf ’n sekere EWEWIG.

Reaksies kan in twee tipe sisteme voorkom:

- Oop sisteem: Hier gebeur die reaksie, maar sommige van die produkte kan vanuit die
reaksie-omgewing ontsnap. Bv. Ketel wat kook en stoom verlaat ketel.
- Geslote sisteem: Hierdie tipe sisteem handhaaf ’n reaksie waar die produkte nie
vanuit die omgewing kan ontsnap nie. Bv. Pot wat kook wat die deksel ophet.

Let Wel: Die ENERGIE kan wel vanuit die hele sisteem ontsnap, maar nie die produkte nie.

Wanneer ’n reaksie in ’n geslote sisteem plaasvind, vind die reaksie so plaas dat die
reaktante wel gebruik word, maar omdat die produkte nie kan ontsnap nie, kan die
reaktante nie opgebruik word nie, so die reaktante word oorgeskakel terug na die
reaktante. So gaan die reaksie na beide kante toe konstant. So ’n tipe reaksie noem ons ’n
OMKEERBARE REAKSIE.

’n Goeie voorbeeld is ’n toe pot met water wat kook. Soos die die water kook, verdamp dit
vanaf vloeistofvorm na gasvorm. Maar na ’n tyd kan daar nie net gas in die pot wees nie, so
die gas begin kondenseer terug vanaf gasvorm na vloeistofvorm.

𝐻2 𝑂(ℓ) ⇋ 𝐻2 𝑂(𝑔)

Dus is hierdie boonste reaksie ’n omkeerbare reaksie, omdat dit beide kante toe plaasvind.

- Die water wat vanaf ’n vloeistof na gas verander, noem ons die VOORWAARTSE
reaksie (van links na regs)
- Die water wat vanaf die gas na vloeistof verander, noem ons die TERUGWAARTSE
reaksie.

MAAR, sodra jy ie deksel van die pot afhaal, sal die water bly verdamp, omdat die gas
ontsnap, dus is dit nie meer ’n omkeerbare reaksie.

, Sodra die voorbeeld hierbo se verdampingstempo en kondensasietempo dieselfde is, het
die chemiese reaksie in ’n DINAMIESE EWEWIG inbeweeg. Die rede hoekom ons sê
dinamies, is omdat sekere faktore kan veroorsaak dat die voorwaartse bevoordeel word, of
die terugwaartse reaksie bevoordeel word.

Voordat ons hierdie faktore doen, kom ons kyk eers hoe so ’n reaksie grafies voorgestel kan
word.

Hieronder is ’n REAKSIETEMPO-GRAFIEK




Voorwaarts = H2 + I2 → 2HI
Terugwaarts = 2HI → H2 + I2


Dit kan ook deur ’n HOEVEELHEID TEEN TYD- GRAFIEK voorgestel word.




Die faktore wat dan die vorentoe of terugwaartse reaksie kan bevoordeel is soos volg:

- Temperatuur
- Druk
- Konsentrasie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller petri870708. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R85,25. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

82871 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R85,25
  • (0)
  Buy now