Neem asseblief kennis dat hierdie opsommings die intellektuele eiendom van
@opsommings.com is.
Geen opsommings mag versprei of gekopieër word sonder toestemming nie.
Die verhaal word in 3 afdelings vertel: Struktuur volg die van ’n rekenaarprogram:
• Inteken van program
1. Proloog: • Hoofstukke as verskillende leêrs
• Afskakel van rekenaar
- “Sign on”
- derdepersoonsverteller [ Aangesien die intrige grootliks op die proses
van kuberkrakery fokus en `n rekenaar die
2. Sentrale inhoud (35 hoofstukke): instrument is waarmee kuberkrakery gepleeg
- “Log Files” word, is hierdie aan- en afskakel-struktuur van
onderwêreld baie e ektief. ]
- eerstepersoonsverteller
3. Eplioog:
- “log o ” - Die 35 hoofstukke wissel tussen die hede en
- derdepersoonsverteller verlede.
- Terug itse word deur “Log File” aangedui.
“Log le” is jou
- Daar is dus twee afwisselende storielyne.
transaksiegeskiedenis: dit teken
alle transaksies aan wat op ’n
rekenaar uitgevoer word
, 1.1. Eksposisie
- Eerste kennismaking met karakters, ruimte, tyd ens.
- Die eksposisie begin met die proloog wat in die verlede afspeel.
- In hoofstuk 1 en 2 leer ken ons Greg se vriendin Nicole.
- Ons sien ook in hierdie gedeelte dat hy glad nie met sy pa oor die weg kom nie.
- Ons maak ook kennis met die ruimte van die verhaal nl. Lawson Kollege in die
Drakensberge.
- Ons sien dit is ’n rykmanskool vir seuns.
- In di deel is ook Greg se ontmoeting met Eckardt.
1.2. Verwikkeling
- Na aanvang van die gebeure volg nog besonderhede vir die leser.
- Die verwikkeling is hoofstuk 3-6.
- In di hoofstukke leer ons van Eckardt se verdwyning.
- Ons leer ook van die Trappers se inlywingseremonie en Eckardt wat met Greg vriende
word en begin hom in die “onderw reld” van die kuberruimte in te wy.
1.2. Ontwikkeling en krisis
- Die leser maak nou kennis met botsing tussen karakters, opponerende magte of
botsende standpunte.
- Daar is toenemende spanning terwyl die verhaal begin ontwikkel.
- Dit is hoofstukke 7-32.
- Ons lees in die gedeelte van Greg se verandering – sy botsing met die skoolhoof en sy
pa.
- Hoe hy al hoe meer by die kuberkrakery betrokke raak om Eckardt op te spoor omdat
niemand by die skool na sy mening help om Eckardt op te spoor nie.
- Die krisis is in hoofstuk 32. Na sy verklaring aan die polisie ondergaan Greg
introspeksie: Moes hy nie eerder stilgebly het nie?
- Hy praat openhartig met sy ma en pa en kom agter dat sy pa senuweeagtig/ vreemd
optree.
1.3. Klimaks
- Die spanning bereik ‘n breekpunt/ hoogtepunt en besluite moet geneem word.
- Die klimaks is in hoofstuk 33-35 wanneer Greg uiteindelik die waarheid uitvind.
, - Dat Eckardt wraak wou neem en dat hy deel is van sy sosiale manipulering om wraak te
neem, omdat Greg se pa en Dok Pienaar verantwoordelik was vir die ondergang van sy
pa.
- Hy vind ook baie meer uit oor Project Nursery Rhyme en sy pa se betrokkenheid
daarby.
1.4. Ontknoping
- Die verhaal neem ’n wending, ’n oplossing word gevind en daar is ’n duidelike afname
in spanning.
- Greg en sy ouers is op pad terug na Johannesburg.
- Greg se tyd vir grootword het aangebreek.
- Hy kan nou uit die donker onderw reld van kuberkrakery kom en vreesloos sy toekoms
tegemoet gaan.
2. Titel
• Dit skep `n verwagting by die leser dat hy/sy kennis gaan maak met `n buitegewone
wêreld.
• Dit verwys na meer as net die wêreld van ’n kuberkraker.
Betekenismoontlikhede:
1. Onderwêreld van kuberkrakers:
- hacking van G-4ce en Ekk-0
2. Onderwêreld van misterie en gevaar:
- Greg oortree skoolreëls en drink bier saam Eckardt;
- white hats en black hats
3. Onderwêreld van geld
- Plank glo seuns se pa’s se geld het hul VRLe gemaak (saketransaksies)
- Lang waglys vir die eksklusiewe privaatskool om ’n “skouperd” en “clone” van jou pa
te word: sakeleiers van die toekoms kweek om soveel geld as moontlik te maak
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller miaolivier16. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R188,00. You're not tied to anything after your purchase.