Taal Quick Notes
INFINITIEF
VOEGWOORDE
LYDENDE & BEDRYWENDE
DIREKTE & INDIREKTE
DEELWOORDE
BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE
NEGATIEWE
BYWOORDE
AFKORTINGS
TRAPPE VAN VERGELYKING
SAMESTELLINGS
TYD EN GETALLE
TYE
VISUELE INTERPRETASIE
KOMMUNIKATIEWE TAAL
,Infinitief
• IS -> OM TE WEES
• HET -> OM TE HÊ
• BEHOORT -> BEHOOR TE
• HOEF -> HOEF NIE…NIE
1. GET RID OF AUX VERBS!!!
(sal, moet, kan, wil, sou, moes, kon, wou)
2. TAKE OUT CONJUNCTIONS!!!
a. If you have conjunctions you have
repetitive pronouns/subjects (TAKE
IT OUT)
3. PUT te IN FRONT OF VERB
• SKEIBARE WERKWOORDE
(e.g) op te tel aan te trek
4.
, Voegwoorde
maar, en, dog, of, want, of…of, nog…nog, sowel..as, inteendeel,
trouens
S v1 T O M P v2 I voegwoord S v1 TO M P v2 I
dus, nietemin, *al – begin sin ,derhalwe, dan, daarom, toe (then),
gevolglik, daarna, tog, intussen, nogtans, buitendien, anders, verder
S v1 T O M P v2 I voegwoord v1 S T O M P v2 I
Dat, ofskoon, toe (when), omdat, wat, waarin, wanneer, sodat, indien,
hoe…hoe, voordat, sodra, tensy, totdat, sedert, mits, aangesien, asof, of (if),
alhoewel / hoewel, terwyl, *nadat = what follow nadat is always past tense,
as
S v1 O M P v2 I voegwoord S T O M P v1 v2 I
OR: voegwoord S T O M P v1 v2 I, v1 S T O M P v2