100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
AFK2601 ASSIGNMENT 02 R110,00
Add to cart

Other

AFK2601 ASSIGNMENT 02

 1 purchase

MARK - 73%

Preview 2 out of 12  pages

  • January 9, 2022
  • 12
  • 2021/2022
  • Other
  • Unknown
All documents for this subject (34)
avatar-seller
zkleyn49
Contents
VRAAG 1 2
Vraag 1.1.1 2
Vraag 1.1.2 2
Vraag 1.1.3 2
Vraag 1.1.4 2
Vraag 1.1.5 3
Vraag 1.1.6 3
Vraag 1.2 3
VRAAG 2 5
Vraag 2.1.1 5
Vraag 2.1.2 5
Vraag 2.1.3 5
Vraag 2.1.4 6
Vraag 2.2 6
VRAAG 3: 7
Vraag 3.1. 7
Vraag 3.2.1 7
Vraag 3.2.2 7
Vraag 3.2.3 7
Vraag 3.2.4 8
Vraag 3.2.5 8
VRAAG 4: 9
Vraag 4.1 9
Vraag 4.2 9
Vraag 4.3 9
Vraag 4.4: Opstel 10
Bronnelys: 12

, VRAAG 1

Vraag 1.1.1
Die wêreld word uit die oë van die tuindwerg gesien. Die gedig gaan nie
uitsluitelik om ‘n beskrywing van die tuindwerg te gee nie, maar ons het hier te
vinde dit wat die tuindwerg mee besig is. Hy sien die bedrywighede van die
huisgesin raak. Hy sien ook die onkruid in die tuin en die spinnekoppe wat in hom
besig is om nes te maak. Die tuindwerg neem slegs die allerdaagse
bedrywighede waar. Niks wat deur hom waargeneem word is uniek of vreemd
nie. Hy neem dinge waar wat ‘n mens sou verwag ‘n tuindwerg moet waarneem
soos die allerdaagse bedrywighede van ‘n huisgesin. M.a.w,, die manier van
waarneeming wat plaasvind of die persoon wat waarneem is vreemd, maar nie
dit wat waargeneem word nie, want die tuindwerg sê in reël 13: “dis hoe dit is”.
Verder verklaar die tuindwerg ook in reël 7 en 14 dat hy “eerlik” is oor wat hy sien
en waarneem m.a.w. hy skets nie ‘n vals prentjie van dit wat hy waarneem nie.
Die tuindwerg rapporteer slegs dit wat hy sien en waarneem sonder om enigeiets
te interpreteer.

(Cochrane, N., Botes, N. (2017). Enigste Studiegids vir AFK2601. Genre en Tema.
UNISA. Suid-Afrika: Pretoria.)



Vraag 1.1.2
Die vrou wat deur die venster na haar kinders en man kyk.

(Cochrane, N., Botes, N. (2017). Enigste Studiegids vir AFK2601. Genre en Tema.
UNISA. Suid-Afrika: Pretoria.)



Vraag 1.1.3
Die word “geposeerde” wat ons hier vind is baie belangrik, omrede dit op
onnatuurlikheid en valsheid dui of anders gestel die vrou is nie regtig gelukkig nie.
Sy vertoon ‘n valse beeld van geluk aan die res van die wêreld.

(Cochrane, N., Botes, N. (2017). Enigste Studiegids vir AFK2601. Genre en Tema.
UNISA. Suid-Afrika: Pretoria.)



Vraag 1.1.4
Die tuindwerg se perspektief verskil van die vrou in die venster sin want die
tuindwerg gee nie voor nie – hy sien dinge vir wat dit is (eerlik). Die tuindwerg skep
nie ‘n valse beeld van homself nie, want hy dui aan met eerlikheid in die 3de

2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zkleyn49. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R110,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66781 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R110,00  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added