100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Landbouwetenskap Graad 10 Opsomming Kwartaal 3 R120,00
Add to cart

Summary

Summary Landbouwetenskap Graad 10 Opsomming Kwartaal 3

3 reviews
 166 views  3 purchases

Lekker opsomming om jou kwartaal 3 mee te eindig !!

Last document update: 2 year ago

Preview 4 out of 44  pages

  • No
  • Kwartaal 3
  • January 10, 2022
  • January 15, 2022
  • 44
  • 2021/2022
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (3)

3  reviews

review-writer-avatar

By: lieslhunting • 1 year ago

review-writer-avatar

By: scoeman29 • 1 year ago

review-writer-avatar

By: annelenerad • 2 year ago

avatar-seller
LeafyNotes
c




Landbouwetenskappe Graad 10
Kwartaal 3




Page 1 of 44

,Sleutel Betekenis
Vee/plaasdiere Diere wat vir voedsel en ander produkte makgemaak is.
Wilde diere Diere wat in die veld bly en oorleef sonder die inmeng van die mens
Monogastriese pens N enkelvoudige pens wat uit slegs een kompartenment bestaan.
Temperament Is die karakter of aards van n spesifieke persoon of dier
Kemp N harde en harige vesels wat die gehalte van wol en bokhaar verlaag
Lanolien Is die olie wat in wol teenwoordig is.
Afranding van vagte Waneer ongewenste dele van die vag verwyder word.
Gehomogeniseer Waneer die room bo-op met die res van die merlk gemeng word
Laktose Is die melksuikerinhoud van melk
Skeersel Is al die haar van een bok in een jaar
Vag Is al die haar wat met een skeersessie van een bok verkry word.
Landras Inheemse ras
Skof Is die bokant van die skouers waar die nek by die liggaam aansluit
Taksidermis N persoon wat spesialiseer in die behandeling en opstop van velle,koppe of
hele karkasse van diere sodat dit as trofees gehou kan word
Alluviale grond Is vrugbare grond met fyn korrels wat agtergelaat word waneer water oor
vloedvlaktes vloei.
Uitheemse Is spesies wat doelbewus of per ongeluk na n gebied gebring is waar dit nie
indringerspesies voorheen voorgekom het nie.
Bladwisselende bome: Bome wat hulle blare in die winter/droee seisoene verloor


Immergroen Bome wat hulle blare regdeur die jaar behou
boem/Niebladwisselend:




Page 2 of 44

,Module 5
Dierekunde

Eenheid 1
Algemene belang,ekonomiese waarde en klasifikasie van plaasdiere bl 200

Die mak maak van diere
• Verskillende spesies word vir verskillende doeleindes mak gemaak
• Redes vir die mak maak van diere:
→ Voedselproduksie bv.Vleisbees = vleis
→ Produkte bv.Skaap = wol
→ Werk en Vervoer bv.perd =om te ploeg
→ Troeteldiere bv. bokkie = mak maar van wilde bokkie
• Diere word geteel sodat hul eienskappe kan verkry vir waarvoor hul geteel is.
(bv. n groot bees word geteel met n ander groot bees = groot bees word gekalf wat altwee sy ouers se
gene het ➔ meer vleis gaan gee as hy geslag word)
• Sommige mak diere is slegs van die mens afhanklik

Spesies en rasse

Spesies Rasse
 Groep diere met dieselfde unieke eienskappe  Groep die in n spesifieke spesie wat
aan n spesifieke groep kenmerkende eienskappe toon
 Is in staat om te verbaster en n vrugbare  Die rasse verskil van mekaar was fisiese
nageslag agter te laat eienskappe ,produksie en voorplanting betref.
 Kan in subspecies en rasse verdeel




Die algemene ekonomiese belangrikheid van die vee bedryf in suid-Afrika bl 201
• Beeste Newe produkte :
 Vleisbees rasse -vleisprodukte en newe produkte - Gelatien
 Melkbeesrasse – melkprodukte - Vet
 Osse – ploeg en vervoer - been meel
 Uitvoere – uitvoer van produkte en diere - leer


Newe produkte:
• Skape - Horings
- Vet
 Wolrasse – wolproduksie
- Velle
 Vleisrasse – vleisproduksie en newe produksie - Mis
 Karakoel – pels - Ingewande (derms)

• Bokke Newe produkte:
 Vleisbok -vleisproduksie en newe produksie - Bokhaar
 Melkbok – melkproduksie - Horings
 Sybok – Angorahaar - huide
- ontlasting
- Ingewande (kat derms)



Page 3 of 44

, • Varke
Newe produkte:
 Vleis – vleis produksie (ham) - Steekhare (Kwaste)
 Afval - vir voedsel en sult - Bene (wapens en gom)
- huide
- vette (poletoer)

• Pluimvee
 Eier produksie Newe produkte:
 Vleisproduksie – braai kuikens - Vere (Kussings)
- Mis (Bemesting)
 Ornamentele / stamboekrasse – skourasse
- Vleismeel (Rantsoene)
- Meel van newepeodukte
(troeteldier kos)
• Perde, muile en donkies
 Werk
 Trekdiere
 Sport en ontspanning

Die verskille tussen herkouers en nie herkouers
Herkouers Nie herkouers
 Het n saamgestelde pens  Het n enkelvoudige pens /monogastriese
 Sluk in,bring op,kou dan weer,sluk weer in. pens
 In staat om onverteerbare voedsel gebruik  Kou een keer , sluk in
 Gras of blaar veters


Eenheid 2
Beesrasse bl 205

Daar is 2 verskillende beesspesies
 B. indicus
 B. taurus

B. indicus B. taurus
 Stam vanaf indiese subspesie  Stam vanaf Eurasies subspesie
 Oorleef in strawwe tropiese omgewings  Leef in koeler climate
 Bestand teen parasieste en siektes kan lae gehanlte  Minder bestande teen hitte
voer verteer  Meet geneid tot parasiete en siektes
 Word ook seboe genoem
 Vetskowwe,hangore en keelvel
 Leef langer




Page 4 of 44

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48072 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R120,00  3x  sold
  • (3)
Add to cart
Added