Asem
Jan Vermeulan
The main points
,Hoofstuk 1
• B woon in Houghton, JHB, in ‘n woonstel “duiwehok”
• Ma = Vera (Nel) Barnard
• Skatryk – ma ry ‘n Mercedes, woon in Houghton, B kry ‘n paar R100 vir sy verjaarsdag
• Pa = Paul, weggeloop toe B 5 jaar oud was, het ‘n drankprobleem, interdik teen hom
• WRAAKPLAN = vergiftig sy pa met rottegif -> hom mishandel toe hy 5 j/o was, het geslaan met
gordel se gespe, nooit terug gekom nie, nooit ‘n boodskap / e-pos / gebel nie
• B se nooi = Lizette Kleyn, wil seks met haar hê, NIE ONBESKERMDE SEKS NIE
• B se vriende = Floris en Theo de Kock (Floris = velprobleem, oë flicker. Theo = aantreklik,
onweerstaanbaar teen die meisies, kan enige meisie kry, ry ‘n lemmetjiegroen Opel Kadett **Ma
nie van vriende nie**
• B ruik dagga vir “medisianele eienskappe” MAAR affekteer sy fisieke vermoëings
• B = eerste snelbouler vir eerste krieketspan, landloop, senior skaakkampioen
• B koop ULTRA SLIM KONDOME, KOUGOM, LEKEKRGOED EN DAGGA
,Hoofstuk 2
• GOLD MINERS DELIGHT, JUMBO KRUGER = uitsmyter. Tieners is nie 18 maar Lizette flankeer me
Jumbo.
• Man voel Lizette se sitvlak. B = jaloers-> stamp man tussen oë met sy kop = uitgesmyt
• BUTCHER = DWELMHANDELAAR, straathoekwinkel (tydskrifte, lekkergoed, sigarette
selfone, radio’s, batterye, kos)
• HAELGEWEER onder sy toonbank
• B koop DURBAN POISON DAGGA, ROL PAPIER EN MASJIENTJIE, ECSTACY. B din
die dwelms = besoedelde dwelms (swembad chloor)
• RAINBOW DELIGHT
• B word wakker met loiende sirens en gille -> bloed op die VERSPLINTERDE INGEDUI
VOORUIT
• Bees omgery??
• Polisieman slaan B teen die kop
, Hoofstuk 3
• Maandag – hospitaal – het ‘n Afrikaans toets
• Verkeersman omgery- amper als in hom is gebreek, IntensieweSorgEenheid
• B het homself met dwelms vergiftig
• Verpleegster = FAITH
• KAPTEIN MFEKA EN SERSANT SCHREUDER = NARKOTIKA AFDELING
• BESIT VAN VERBODE DWELMS, SAAKBESKADIGING EN AANRANDING = KLAG
• B is te jonk, te siek en kan die polise wys wie die dwelmshandelaar is
• B se pa = Kaap St Francis -> Kapt. Het daar grootgeword
• OOREENKOMS = 6 WEKE REHAB BY SY PA