1
, hoofstuk 1
die ekonomiese kringloop
LANGVRAAG: MARKTE 3. FINANSIELE MARKTE
Die ekonomiese kringloopmodel is 'n vereenvoudige 1. Geldmark
aanbieding van interaksie tussen deelnemers in die • onderhandel korttermynspaargeld en lenings
ekonomie. Markte koördineer ekonomiese aktiwiteite en
• SARB is die sleutelinstelling
bepaal pryse vir goedere en dienste.
• verhandel skatkiswissels, korttermyn-staatseffekte
en korttermyn-staatsobligasies
1. PRODUKTEMARKTE 2. Kapitaalmark
• onderhandel langtermyn besparings + lenings
• JSE is die sleutelinstelling
• behels koop en verkoop van goedere wat in markte
• verhandel aandele, skuldbriewe en effekte
geproduseer word
• goedere en dienste word aangekoop deur
huishoudings, die regering, die buitelandse sektor
4. FAKTOREMARKTE
en ander ondernemings
• produktemark voorsien goedere en dienste in ruil vir
geld • waar produksiefaktore gekoop en verkoop word
• onderskei tussen verbruikersgoedere en • ondernemings koop produksiefaktore by
kapitaalgoedere: huishoudings aan op die faktormark
o verbruikersgoedere is goedere wat • arbeidsmark: waar arbeid verhandel word, bv.
huishoudings vir eie verbruik aankoop dienste wat arbeidsmakelaars lewer
o kapitaalgoedere is goedere wat ondernemings • finansiële kapitaalmark: waar finansiële kapitaal
aankoop vir gebruik van produksieproses verhandel word, bv. aandelemarkte
• duursame, semi-duursame en nie-duursaam: • hulpbronmark: waar grond en ander natuurlike
o nie-duursame: goedere wat opraak wanneer hulpbronne verhandel word
hulle verbruik word, kan nie herbenut word nie -
koeldrank
o semi-duursame: kan meer as een keer gebruik DIE OOP EKONOMIESE KRINGLOOP MODEL
en word mettertyd opgebruik - penne
o duursame goedere: kan oor en oor gebruik word
1. Die viersektor-model
en raak nie gou op nie, die waarde daarvan
depresieer mettertyd - voertuie
2. BUITELANDSE VALUTAMARK
• huishouding + firma het buitelandse valuta nodig
om ingevoerde goedere uit buiteland te koop
• finansiële instellings wat buitelandse valuta koop • reële vloei
en verkoop o vloei van g+d tussen deelnemers
• in SA vind hierdie transaksies by banke plaas o vloei in teenoorgestelde rigting van
monetêre vloei
2
,• monetêre vloei
o vloei van inkomste en besteding tussen LEKKASIES = S + T + M
deelnemers
o vloei in teenoorgestelde rigting van reële
• die uitvloei van geld uit die ekonomie uit
vloei
• tweesektormodel • geld lei nie na verdere rondte van inkome in
o slegs verbruikers en produsente ekonomie nie
o vereenvoudiging van viersektormodel BESPARINGS (S) BELASTING (T)
INVOER
o ander deelnemers is eintlik deel van BESTEDING (M)
verbruikers en produsente
verbruikers en
inkome wat nie besteding op buitelandse
produsente betaal
bestee word nie goedere en dienste
aan regering
DIE DEELNEMERS EN HUL INTERAKSIES
vloei na finansiële
instellings
netto-belasting:
belasting minus geld vloei na buiteland
1. Huishoudings netto-besparings:
ordragbetalings
besparings minus
• grootste verbruikers van ekonomiese goedere en lenings
dienste → gebruik hul inkome om by ondernemings
te koop
• primêre ekonomiese deelnemers → besit
produksiefaktore INSPUITINGS = I + G + X
• verkoop produksiefaktore op faktormark aan
ondernemings • die invloei van geld in die ekonomie in
• huishoudings ontvang vergoeding van • besteding wat nie vanuit inkomste afkomstig is nie
ondernemings • nie van ons land afkomstig nie
o salarisse, lone, rente, huur en wins
OWERHEIDS- UITVOER-
o (s,l,r,h,w) INVESTERING (I)
BESTEDING (G) INKOMSTE (X)
besteding op
besteding deur buitelanders bestee op
2. Sakesektor kapitaal, voorraad
ons goedere en dienste
en infrastruktuur regering op g + d,
• koop produksiefaktore om goedere en dienste te kan maatskaplike en
kry geld deur ekonomiese dienste en
produseer lenings, besparings
ontvang buitelandse
instrastruktuur valuta
• eindprodukte word aan deelnemers verkoop en en aandele
produsente ontvang dan n vergoeding
3. Owerheid EKONOMIE IN EWEWIG
• verskaf kollektiewe dienste aan huishoudings en
ondernemings
• regering ontvang belasting vanaf huishoudings en
ondernemings
4. Buitelandse sektor
• buiteland koop goedere en dienste, uitvoere verdien
buitelandse valuta
• buitelandse valuta word dan gebruik om vir invoere
te betaal
• lenings en beleggings vloei oor landgrense
3
, • besteding word voorgestel op vertikale lyn
BEREKENINGE VAN NASIONALE REKENING
• inkome word voorgestel op horisontale lyn GROOTTOTALE
• E = Y en dit word verdeel deur skaal lyn
• sny die 900 hoek in twee gelyke dele van 450 elk • een persoon se besteding = n ander se inkome
• totale besteding (AE) = C + I + G + (X-M). • waarde van enige geproduseerde artikel = totale
• kurwe se ligging is opwaarts en na regs vergoeding ontvang deur eienaars van
produksiefaktore waarmee artikel geproduseer is
• teen inkome van Y sny AE vertikale as by E
• waarde van totale besteding = totale inkome =
• indien beplan AE tot E1 styg
waarde van totale binnelande produksie
• beteken meer geld word ingespuit as wat uit
ekonomie lek
• sal veroorsaak dat Y tot Y1 toeneem BEREKENING VAN TOTALE BESTEDING
E = C + I + G + (X-M)
• ekonomie is in ewewig wanneer lekkasies meer is as
inspuitings
gedeelte van bykomende
• ekonomie is in ewewig wanneer inspuitings meer is MARGINALE
VERBRUIKERSGENEIGDHEID inkomste wat huishoudings
as lekkasies (MVG) aan verbruik bestee
• kurwe toon bedrag wat verbruikers, produsente en
MARGINALE gedeelte van bykomende
regering en buitelandse sektor beplan om teen elke BESPARINGSGENEIGDHEID
vlak van inkome te bestee, ook gelyk aan totale (MBG) inkomste wat gespaar word
vraag • outonome verbruik: hoeveel persoon moet leen om
aan lewe te bly
• vlak van verbruikersbesteding: C = Outonome C +
NASIONALE REKENING GROOTTOTALE EN
OMSKAKELINGS (MVG x Y)
• nasionale inkomesyfers: totale metings van NASIONALE REKENING OMSKAKELING
ekonomiese aktiwiteite 1. FAKTORKOSTE NA BASIESE PRYSE NA
MARKPRYSE
• word in land se nasionale inkomerekenings
aangeteken • verskil in BBP teen markprys, basiese pryse en
• metings van ekonomiese aktiwiteite binne n land faktorkoste is a.g.v belastings en subsidies
kan gebruik word om: • twee soorte belasting:
o lewenstandaarde te meet o belasting op produkte: belasting per
o welvaartsvlakke tussen lande te vergelyk eenheid van produk of diens gehef, bv. BTW,
o ekonomiese groei op jaarlikse basis te meet invoerbelasting, aksynsbelasting
• BBP syfers → deur SARB in Suid-Afrikaanse o belasting op produksie: belasting op
Nasionale Rekeninge aangeteken produksie wat nie aan spesifieke diens of
produk gekoppel word nie, bv.
inkomstebelasting, sakelisensies
totale waarde van alle finale goedere en
• twee soorte subsidies:
dienste geproduseer binne grense van
BBP o subsidies op produkte: direkte subsidies per
land, binne sekere tydperk, gewoonlik n
jaar eenheid van produk of diens, bv.
staatsubsidie op brood
maatstaf in Ekonomie van die grootte
BNP
van die gebied se ekonomie o subsidies op produksie: nie aan spesifieke
produk of diens gekoppel nie, bv.
OUTONOME gedeelte van besteding wat onafhanklik uitvoersubsidies
BESTEDING van vlak van of verandering in inkome is
4