100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Enheid 2: Meiose R60,00
Add to cart

Summary

Summary Enheid 2: Meiose

 12 views  0 purchase

Hierdie is 'n opsomming van eendheid 2: meiose graad 12. Dit bevat inligting oor graad 11 en 10 werk. Asook chromosome, seldeling, die prosesse van meiose 1 en 2, die doel van meiose en die belangrikheid daarvan. In die opsomming word daar ook tussen mitose en meiose vergelyk asook tussen die eerst...

[Show more]

Preview 2 out of 6  pages

  • March 13, 2022
  • 6
  • 2021/2022
  • Summary
All documents for this subject (9)
avatar-seller
StreicherE
MEIOSE:
- Die rediksiedeling waar ‘n chromosoom in elke sel gehalveer word, van ‘n diploiede na ‘n
haploiede sel
- By diere → gamete
- By plante → spore



DIE BELANGRIKHEID VAN MEIOSE:
- Voorkom dat ‘n organisme se chromosoomgetal met elke generasie verdubbel
- Die vorming van gamete

BB!
Gametogenese: proses van gameetvorming MEIOSE:
Spermatogonese: vorming van spermselle (testes) - Haploiede gamete in diere
- Haploiede spore in plante
Oögenese: vorming van ovums (ovariums)
MITOSE:
- Produseer gamte in plante
UITSONDERINGS BY PLANTE:
- Haploiede spore word tydens meiose gevorm
- By plante soos mosse en varings gee diploiede sporofietgenerasie deur meiose oorsprong aan
haploiede spore
- Haploiede spore ontkiem en gee oorsprong aan haploiede gametofietgenerasie
- Haploiede gamete word van volwasse gametofietplantjie deur mitose gevorm
- Haploiede manlike en vroulike gameet versmelt →diploiede sigoot vorm
- Diploiede sigoot ontwikkel tot diploiede sporofietgenerasie
-

GENETISE VARIASIE:
1. Oorkruising:
- Die uitruil van genetiese materiaal vir variasie
- Profase 1


2. Ewekansige rangskikking van chromosome op die ewenaar:
- Metafase 1


3. Ewekansige bevrugting:
- Watter spermsel by watter eiersel versmelt

, MEIOSE 1:
Profase 1: - Chromatiennetwerk wort korter en dikker en word as
chromosome sigbaar
- Homoloë chromosome rangskik in pare
Spoeldrade
- Bivalent vorm
- Oorkruising vind plaas (chiasma)
- Kernmembraan en kernliggaampie verdywn
- Sentrosoom verdubbel en sentriole beweeg na t/o pole
Homoloë - Spoelvesels vorm
chromosome



Metafase 1: - Homoloë chromosome rangskik hulself:
1. langs mekaar
2. ewewydig aan mekaar
3. weerskante van die ewenaar
- Spoelvesels heg aan sentromere




Anafase 1: - Spoelvesels trek saam en trek die volledige
chromosome na pole
- Homoloë pare chromosome word geskei
- Sitokinese begin




Telofase 1: - Chromosome rangskik hulself by pole
- Spoelvesels verdwyn
- Kernmembraan vorm om elke groep chromosome
vernouing - Kernliggaampie vorm
- Sitokinese is voltooi en twee dogterselle is gevorm
- Dogtersel: een chromosoom van elke homoloë paar

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller StreicherE. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R60,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R60,00
  • (0)
Add to cart
Added