100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary alles oor wette (kwartaal 1) R98,00   Add to cart

Summary

Summary alles oor wette (kwartaal 1)

 9 views  1 purchase

studiegids om te help studeer vir wetgewing en alles oor wette

Preview 4 out of 79  pages

  • May 30, 2022
  • 79
  • 2020/2021
  • Summary
All documents for this subject (414)
avatar-seller
delangebianca208
Besigheidstudies
Studiegids 2020
Gr 12
KWARTAAL 1




1

, Kwartaal 1
Wetgewing
Verwys na jou handboek asb na al die wette wat behandel
is.
Hierdie notas is net ekstra inligting maar is nogsteeds
dieselfde werk behandel in jou handoek en soos opgesom
in die klas.

WETTE 1
Impak van onlangse wetgewing op besighede
INLEIDING

Die regering het verskeie wette ingestel in reaksie op eise vir regstelling en gelykheid in
klein en groot besighede. Hierdie hoofstuk handel oor die volgende wette:
 Wet op Vaardigheidsontwikkeling, 1998 (Wet 97 van 1998) (WoV)
 Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995 (Wet 66 van 1995) (WoA)
 Wet op Gelyke Indiensneming of Wet op Diensbillikheid, 1998 (Wet 55 van 1998)
 Wet op Basiese Diensvoorwaardes, (Wet 75 van 1997)
 Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes, 1997 (Wet 61 van 1997)
 Wet op Breë-Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging, 2003, (Wet 53 van 2003),
(Gewysig in 2013)
 Nasionale Kredietwet, 2005 (Wet 34 of 2005) (NKW)
 Wet op Verbruikersbeskerming, 2008 (Wet 68 van 2008) (WoVB)



Bogenoemde Wette reguleer en beskerm die regte van verbruikers en besighede.
Doeltreffende implementering van bogenoemde wette sal 'n regverdige en ordelike arbeids-
en faktormark verseker.



2

,ONDERWERP INHOUD INHOUD VIR ONDERWYS, LEER EN
ASSESSERING DOELEINDES

Impak van 8 Wette volgens:  Verduidelik / beskryf die doel van
onlangse elke wet.
 Natuur
wetgewing op  Verduidelik die Nasionale
 Doelwitte
besighede Vaardigheidsontwikkelingstrategie
 Impak op besighede (NSDS) en die

 Nakoming Menslikehulpbronontwikkeling-
strategie. (MHOS)
 Boetes / gevolge van nie-
 Omskryf / verduidelik die rol van
nakoming
SOOO’s (SETA’s).
 Aksies wat as diskriminerend  Verduidelik hoe SOOO’s befonds
beskou kan word word.
 Implikasies van BBSEB-pilare  Bespreek die impak van elke wet op
besighede (voordele en nadele).
 NKW & WVB verbruikersregte
 Omskryf die BBSEB-pilare.
 Verduidelik die implikasies van
BBSEB-pilare op besighede.
 Verduidelik boetes / gevolge vir nie-
nakoming van die wette.
 Omskryf / Verduidelik aksies wat
deur die onderskeie wette as
diskriminerend beskou word.
 Stel aanbevelings voor hoe
besighede die wette kan nakom.
 Omskryf / bespreek verbruikersregte
in terme van die NKW en die WoVB.




3

, Konsep Definisie
Wet op Die hoofdoel van hierdie Wet is om die vaardigheidsvlakke van
vaardigheidsontwikkeling mense wat reeds in die besigheid werksaam is, te verbeter.
(WoV)
Vaardigheidsheffing Dit is ingestel om te verseker dat besighede bydra tot die
ontwikkeling van vaardighede van werknemers. (1% van die
totale salarisse betaal indien die totale bedrag wat aan
salarisse bestee is, meer as R500 000 beloop, of as die
werkgewer sy werknemers by SAID registreer.

VBI’s Voorheen benadeelde individue of aangewese groepe

SOOO’s (Sektorale SETA's is gestig om die implementering van die Wet op
Onderwys- en Vaardigheidsontwikkeling te implementeer en te monitor.
Opleidingsowerhede)
Wet op Hierdie Wet is ingestel om eenvoudige prosedures vir die
Arbeidsverhoudinge oplossing van arbeidsgeskille (meningsverskil of argument) in die
(WoA) werkplek te bevorder.
Kollektiewe Bedinging Onderhandelinge tussen ’n werkgewersorganisasies en vakbonde
oor sake soos lone / diensvoorwaardes.

Kollektiewe Ooreenkoms Ooreenkoms tussen die werkgewerorganisasies en vakbonde.

Geskil / Dispuut 'n Verskil of argument tussen die werkgewer en die werknemer

Bedingingsrade Dit word gevorm deur geregistreerde vakbonde en
werkgewersorganisasies om arbeidsgeskille te voorkom / op te los
los.
Wet op Diensbillikheid / Die hoofdoel van hierdie Wet is om te verseker dat gelyke
Gelyke Indiensneming werksgeleenthede aan alle mense gegee word, ongeag ras /
(WoGI) kultuur / taal / ouderdom / godsdiens / gestremdheid, ens.
Regstellende Aksie Dit is ontwerp om te verseker dat geskikte en gekwalifiseerde
voorheen benadeelde individue gelyke werksgeleenthede kry.
Regstellende aksie maak deel uit van die Wet op Gelyke
Indiensneming.
Wet op Basiese Hierdie Wet stel die minimum standaard vir indiensneming in
Diensvoorwaardes om eerlike arbeidspraktyk te bevorder.
(WoBD)
Wet op Vergoeding vir Die Wet gee werknemers wat beseer word of siektes opdoen
Beroepsbeserings en - terwyl hulle aan diens is, die reg om vergoeding te eis.
siektes (WoVBS)

Breë-Basis Swart Die Wet is ingestel ten einde volle ekonomiese deelname van
Ekonomiese Bemagtiging voorheen benadeelde individue te verseker.
(BBSEB)
Nasionale Kredietwet Hierdie Wet is ingestel om verbruikers te beskerm teen onbillike en
(NKW) roekelose kredietverlening deur besighede.
Kredietverskaffers Alle besighede wat goedere en dienste op krediet bied.

Nasionale Die NKR is verantwoordelik vir die regulering van die Suid-
Kredietreguleerder Afrikaanse kredietbedryf. Dit beteken dat alle besighede wat 4
(NKR) goedere en dienste op krediet aanbied, by die NKR geregistreer
moet word.

Skuldhersiening / Dit is 'n skuldoplossing wat gerig is op Suid-Afrikaanse verbruikers

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller delangebianca208. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R98,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

83637 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R98,00  1x  sold
  • (0)
  Buy now