100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary RTT - alles wat jy nodig het R150,00
Add to cart

Summary

Summary RTT - alles wat jy nodig het

 4 purchases

leer hierdie studiegids en presteer

Preview 4 out of 209  pages

  • May 30, 2022
  • 209
  • 2021/2022
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
delangebianca208
1|Bladsy

,SELSELTEGNOLOGIEË

KONSEPTE VAN
REKENARISERING
1. KATEGORIEË GEBRUIKERS: PERSOONLIKE REKENAARGEBRUIKER OF
EINDGEBRUIKER
Beskrywing Die gebruiker maak gebruik van 'n persoonlike
– Wat dit is rekenaar om take van 'n persoonlike aard, wat nie 'n
groot hoeveelheid verwerkingskrag vereis nie, uit te
voer. (Anon., 1999) Eindgebruikers beskik gewoonlik
nie oor gevorderde rekenaarvaardighede nie en het net
ten doel om spesifieke sagteware toepassings te
gebruik. Eindgebruikers is mense wat rekenaartoestelle
gebruik vir persoonlike doeleindes en maak dikwels
gebruik van MS Office of mobiele toepassingsagteware.

Voordele • Onderwys: Persoonlike rekenaartoestelle help met
navorsing vir skool, werk of persoonlike behoeftes.
o Persoonlike rekenaars by skole help studente om
kennis te verwerf.
o By die werk kan gebruikers hulle dag-tot-dag
take enige tyd van die dag en van enige plek af,
bestuur.
o By die huis het persoonlike gebruikers die
vermoë om take te voltooi, te leer om
rekenaartoepassings te gebruik en om kennis te
verwerf deur die internet.
• Vermaak: Toepassings soos Google Play,
aanlynspeletjies, videos en musiek laat die
persoonlike gebruiker toe om pret te hê en
vermaak te word met behulp van hulle toestelle.
• Kommunikasie: As gevolg van konvergensie word
gebruikers in staat gestel om oproepe deur die
internet te maak en te ontvang met behulp van
toepassings soos WhatsApp en Skype. o
Persoonlike rekenaartoestelle kan gesinchroniseer
word sodat dieselfde inligting op alle toestelle, bv.
slimfoon, tablet en skootrekenaar gestoor kan
word.
o Persoonlike gebruikers is ook in staat om via 'n
internetverbinding direk toegang te kry tot e-
posse, dokumente of video-gesprekke, of dit met
ander te deel (Kirk, 2018).

2|Bladsy

,Nadele • Verbeterde kommunikasie: Die gebruiker kan
oorval word deur e-posse, stemboodskappe of
kitsboodskappe ('instant messages') as gevolg van
konstante konneksie via mobiele toestelle. Dikwels
word belangrike kommunikasie dan misgekyk.
• Inligtingsoorlading ('Information overload'):
Mobiele gebruikers het direkte toegang tot groot
hoeveelhede inligting
via mobiele toestelle, wat kan veroorsaak dat die
gebruiker ly aan inligtingsoorlading of onakkurate
inligting kry.
 Gesondheidsrisiko's: Mobiele gebruikers kan ly
aan RSI ('Repetitive Strain Injury'), karpale
tonnelsindroom, seer gewrigte, nek- en rugpyn,
stremming op die oë en hoofpyne as gevolg van
langdurige gebruik van die toestel.
 Verslawing: Speletjies ('Gaming'), verhoudings in
die kuberruimte, aanlyn dobbel, pornografie en
internetverslawing kan die gevolg wees van
aanhoudende toegang tot die toestel (Kanobi,
2018).
 Werkloosheid: Die toenemende gebruik van
rekenaartoestelle het tot gevolg dat minder
werknemers benodig word om sekere take te
voltooi, aangesien die persoonlike gebruiker tussen
die takke van die besigheid kan reis/pendel om
hierdie take af te handel. In die verlede sou die
takke verskillende individue gebruik het om
dieselfde take te voltooi.
 Verlies aan produktiwiteit: Konstante
konnektiwiteit kan veroorsaak dat gebruikers meer
op hulle toestelle fokus om bv. te sosialiseer in
plaas daarvan om hulle aandag toe te spits op hulle
dagtaak.
 Verminderde datasekuriteit: As gevolg van
wolkverwerking en wolkberging, is data meer
geredelik beskikbaar en kan gevolglik makliker
gesteel of gedupliseer word. (Khan, 2018)
Voorbeelde van die  Onderwys: Baie skole het weg beweeg van die
tegnologie in die tradisionele handboek alleen en stel sodoende die
praktyk leerders in staat om meer kennis op te doen via
internettoegang en ander digitale hulpbronne.

 Vermaak: Persoonlike gebruikers kan ook intyds
TV kyk op hulle toestelle deur toepassings soos
'DSTV now'.
 Kommunikasie: Persoonlike gebruikers het die
vermoë om voortdurend te kommunikeer sonder
om deur grense beïnvloed te word. Meeste van

3|Bladsy

, hierdie gebruikers se toestelle het een of ander
kommunikatiewe konneksie, sodat e-posse, Skype,
kitsboodskappe en selfs gewone telefoonoproepe
kan plaasvind.(Kirk, 2018).




2. KATEGORIEË GEBRUIKERS: KLEIN KANTOOR TUIS KANTOOR – KKTK
Beskrywing KKTK/SOHO is die akroniem vir 'n 'Klein Kantoor Tuis
– Wat dit is Kantoor' ('Small Office Home Office')-gebruiker.
Hierdie gebruikers sluit klein en medium tot groot
organisasies wat vanuit 'n klein gebou of huis werk in
en waar van een tot tien individue die besigheid
bedryf. Hierdie soort gebruikers het toegeneem
namate die gebruik van wolktoepassings, mobiele
toestelle en telependel meer effektief aangewend
word.(Ward, 2016).

Voordele • Minder rondreis: KKTK-gebruikers werk meestal
van hulle huise af.
• Meer gesinstyd: Huiskantore stel die werknemer
vry om meer dikwels aan persoonlike verpligtinge
aandag te gee.
• Verminder stres en afleiding: KKTK-werkers
ervaar nie die konstante druk om tred te hou met
kollegas nie en hulle aandag word ook nie deur
baie mense wat in dieselfde kantoor werk afgelei
nie.
• Verhoogde gerief: Die werksomgewing maak
voorsiening vir gemaklike kleredrag reëls en 'n
meer ontspanne werksomgewing, bv. die
werknemer kan slaapklere dra en na musiek luister
gedurende werksure.
• Onafhanklikheid: Aangesien meeste KKTK-
gebruikers hulle eie baas is, kan hulle elke dag inrig
en beplan volgens hulle eie behoeftes.
• Verbeterde welstand: KKTK-gebruikers kan hulle
werk/sosiale/persoonlike lewe balanseer soos dit
hulle pas en sodoende 'n gesonde, gebalanseerde
lewe lei. (Ward, 2016).
Nadele • Gebrek aan werkverwante toewyding: KKTK
gebruikers moet 'n baie sterk werksetiek kan
handhaaf, aangesien daar van hulle verwag word
om werksverwante take op hulle eie af te handel.
• Geen vasgestelde werksure nie: Die buigsame
aard van hierdie werksomgewing maak dit dikwels
moeilik om 'n vasgestelde werkskedule te volg.
• Baie afleiding: Gesins- en persoonlike lewe lei

4|Bladsy

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller delangebianca208. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62774 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R150,00  4x  sold
  • (0)
Add to cart
Added