100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Wiskunde Geletterdheid R140,00
Add to cart

Interview

Wiskunde Geletterdheid

1 review
 116 views  12 purchases

Detailed Summary of Mathematical Literacy, easy to read and understand

Preview 2 out of 6  pages

  • June 6, 2022
  • 6
  • 2021/2022
  • Interview
  • Unknown
  • Unknown
All documents for this subject (1)

1  review

review-writer-avatar

By: anina9 • 10 months ago

avatar-seller
timothycollins
Wiskunde Geletterdheid Opsommmings

Salarisstrokies
’n Salarisstrokie is ’n rekord van inligting oor vergoeding en is wetlik
verpligtend. ’n Salarisstrokie is ’n vaste betaling in ’n betaaltydperk, op
grond van ’n jaarlikse totaal. Dit word nie gebaseer op die aantal ure
gewerk nie.

Aftrekkings
 LBS=Lopende Betaal Stelsel
 WVF= Werkloosheid Versekerings Fonds
 SIBW=Standaard Inkomste Belasting op Werknemers
 Vakbond bydraes
 Mediese Fonds Bydraes
 Pensioënfondse
Bruto inkomste is wat jy verdien voor aftrekkings
Netto inkomste is inkomste verdien na jou aftrekkings

Reikoste
’n Reistoelaag is ’n bedrag geld wat aan die werknemer betaal word om
die vaste koste vir brandstof –en onderhoudskoste van die werknemer te
dek

WVF ( Werkloosheidversekeringfonds )
Verskaf korttermyn hulp aan werknemers wanneer hulle werkloos is of nie
kan werk nie vanweë kraamverlof, siekte, besering, ens. Alle werknemers
is verplig om 1% van hulle bruto inkomste by te dra aan die WVF.

Verhoudings
 Alle eenhede moet dieselfde wees bv.cm, m, mm, km ens.
 Jy kry die eenvoudigste vorm van ’n verhouding deur elke getal te deel
met die GGF ( Grootste Gemene Faktor )

Verdeel in ’n verhouding
Tel die 1ste en die 2de getal in die verhouding bymekaar, maal die getal met
die breuk van die verhouding bv. Sit die getal 99 in die verhouding 1 : 2!
1:2
1+2=3
1/3 x 99 = 33
2/3 x 99 = 66
33 : 66

, Verhoog ’n getal in ’n verhouding
Grootste getal∈verhouding
Getal x
Kleinste getal∈verhouding

Verlaag ’n getal in ’n verhouding
Kleinste getal∈verhouding
Getal ×
Grootste getal∈ verhouding

Persentasie
Hoeveelheid A
Bereken die persentasie: × 100
Hoeveelheid B
Persentasie
Persentasie vir Geld: Getal x
100
100+ Persentasie
Getal vermeerder met ’n persentasie: Getal x
100
100−Persentasie
Getal verminder met ’n persentasie: Getal x
100
100
Omgekeerde persentasie vermeerdering: Getal x
100+ Persentasie
100
Omgekeerde persentasie vermindering: Getal×
100−Persentasie

BTW ( Belasting op toegefoegde waarde ) / VAT
BTW vrygestelde items word vrygestel van BTW deur 'n parlementêre
wet. Voorbeelde van BTW -vrygestelde items is: rente (maar bankkoste is
BTW-belasbaar), eiendomsbelasting, uitvoerdienste, kindersorgdienste,
opvoedkundige dienste en dienste wat deur nie-winsgewende verenigings
voorsien word. 'n Skool kan byvoorbeeld nie BTW op skoolgeld hef nie.
Salarisse en lone asook petrol en diesel is ook vrygestel van BTW. Een van
die redes hiervoor is dat hierdie items onderhewig is aan ander vorme van
belasting, bv. LBS en brandstofheffings.

Tariewe
'n Tarief is die koste (in rand) per meeteenheid vir 'n spesifieke diens, soos
elektrisiteit, water en telefoon.
Totale koste
Tarief(koste per eenheid) =
Aantal eenhede

Watertariewe
 Waterverbruik word in kiloliter (k ) gemeet. (1 kiloliter = 1 000 liter)
 Die bedrag wat 'n persoon elke maand vir water betaal, word bepaal
deur die aantal kℓ water wat hy/sy gedurende die maand gebruik.
 Die koste van water word volgens 'n 'glyskaal' gehef, om te voorkom
dat verbruikers dieselfde tarief betaal, ongeag die hoeveelheid water

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller timothycollins. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R140,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52928 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R140,00  12x  sold
  • (1)
Add to cart
Added