George Pemba het eenkeer gesê: "My doel is om die gevoelens van my mense te
interpreteer."
Pemba het die stereotipes uitgevee dat swart mense nie professionele kunstenaars in
Suid-Afrika kon word gedurende die jare van Apartheid nie.
Daar is dikwels na hom verwys as die grootmeester van SA kuns.
Sy skilderye wys die omstandighede van mense wat in townships woon.
Sy kunsstyl is beïnvloed deur Duitse ekspressionisme, realisme en impressionisme.
Terror
George Pemba 1991
Olie op bord
Sosiale realisme
Hierdie kunswerk wys die brutale gevolge van die Apartheidstelsel op die lewens van swart
mense.
In die kunswerk is daar chaotiese beweging. Die figure is vasgevang in 'n beperkte
klaustrofobiese ruimte van 'n trein- of buskompartement. Daar is drie figure wat na die kyker
hardloop met hul arms in die lug, dit veroorsaak die gevoel van angs en vrees. Die figuur
met die wit hemp is die middelpunt. Jou oog gaan eerste na hom, want sy hemp staan uit.
Mense hardloop na die kyker, arms uitgesprei en probeer wegkom van die Apartheidspolisie
in die agtergrond. Die Apartheidspolisie skiet mense.
Mense lê voor op die grond. Ons kan die aanname maak dat hulle óf seergekry óf dood is.
Daar is 'n prominente C-kurwe komposisie in die skildery deur die mense wat in die
kompartement vasgevang is.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller shaneelize. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R91,00. You're not tied to anything after your purchase.