100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Fisika graad 10 opssomings R100,00
Add to cart

Summary

Summary Fisika graad 10 opssomings

1 review
 50 views  3 purchases

'n Opsomming van die DocScienta graad 10 fisika handboek.

Preview 2 out of 13  pages

  • June 23, 2022
  • 13
  • 2019/2020
  • Summary
All documents for this subject (1)

1  review

review-writer-avatar

By: RinaU • 1 year ago

avatar-seller
Roserocker
Golwe, klank en lig
EENHEID 1 Eenheid 1 Transversale Pulse
1.1 Pulse
 Enkeleversteuring wat deur n medium voortgeplant word
PULS
 Het geen frekwensie, omdat dit net 1 keer gebeur
 Twee bewgings: beweging van die medium en beweging van die puls
Transversale Puls
TRANSVERSALE  n Puls waarvan die deeltjies se uitwerking loodreg is op die puls se bewegings
rigting
Amplitude (A)
AMPLITUDE  Maksimum uitwyking van n deeltjie vanaf sy rusposie
 Hoe meer energie oorgedra word hoe grooter die amplitude
Pulslengte
PULSLENGET
 Afstand tussen die begin en die einde van n puls
V= pulssped (m.s-1)
PULSSPOED D=Afstand afgelê (m)
∆ t= Verandering in tyd (s)
1.2 Interferensie
INTERFERNSIE  Wanneer twee pulse in dieselfde medium vanaf twee verskillende rigtings
ontmoet
Superponering
SOM  Algebraise som van die amplitudes van die twee pulse as dit n interaksie met
mekaar het.
Konstruktief
OP BOU  Pulse van dieselfde kant ontmoet
 amplitude sal vergroot
Destruktief
AFBREUK  Pulse van teenoorgestelde rigtings ontmoet
 Amplitude verklein
EENHEIND 2 Eenheid 2 Transversale golwe
2.1 Dwarsgolwe of transersale golwe
TRANSERSALE  Golf waarvan die rigting van versteuring loodreg ten opsigte van die bewegings
rigting is
Ossilasie (Herhaling)
 Bestaan uit twee identiese opeenvolgende pulse waarvan die amplitudes
OSSILASIE
teenoorgestelde tekens het
 Aantal ossilasies per sekonde is die frekwensie (Hz)
Kruin
KRUIN
 Hoogste dele van golf , die maksimum uitwerking vanaf rusposisie
Trog
TROG  Laagste dele van golf, maksimum uitwerking in teenoorgestelde posisie vanaf
rusposie
Punte in fase
 Word deur n heelgetal veelvoud van golflengtes geskei
PUNTE IN FASE
 Wanneer twee punte dieselfde tyd ,dieselfde beweging , in dieselfde rigting ewe
ver vanaf die rusposie af is
Punte uit fase
PUNTE UIT FASE  Word nie in n heelgetal veelvoud van volledige golflengtes geskei nie
 Nie dieselfde beweging op dieselfde oomblik uitvoer nie
Golflengte
 Afstand tussen twee opeenvolgende punte wat in fasetoestand is
GOLFLENGTE D
v=
∆t

2.2 Interferensie
INTERFERENSIE
 Konstruktief en destruktief

, Frekwensie
FREKWENSIE  Aantal volledige golflengtes wat elke sekonde by n gegewe punt van die golf
verbybeweeg
Periode
 Tyd wat dit een volledige golf neem om by n punt verby te beweeg
PERIODE
1
o T=
f
Verband tussen frekwensie en periode
T= periode (s)
F= frekwensie (Hz)
2.3 Golfspoed
 Spoed van n golf is die afstand wat die golf in een sekonde aflê
GOLFSPOED  Spoed beinvloed deur:
o Massa-digtheid
o spanning
Golfvergelyking
D
V= spoed v=
∆t
F= frekwensie v=f
= golflengte (m)
EENHEID 3 Eenheid 3 Longitudinale golwe
3.3 Logitudinale golwe in n veer
LOGITUDINALE GOLWE IN N
 golf waar deeltjies van medium parallel met die bewegingsrigting van die golf
VEER
beweeg
Verdigting
VERDIGTING
 gebied van hoe druk en deeltjies naby aan mekaar
Verdunning
VERDUNNING
 gebied van lae druk en deeltjies ver van mekaar af
Voorstelling vam longitudinale golwe
VOORSTELLING VAN
 ossiloskoop word gegebruik om n longitudinale golf as n transversal grafiek voor
LONGITUDINALE GOLWE
te stel
EENHEID 4 Eenheid 4 Klank
Klankgolwe
 Klank word deur vibrasie voortgebring
 Benodig n medium
 Kan nie in buitenste ruimte gehoor word nie
KLANKGOLWE  Tipe medium bepaal spoed
o Elastisiteit
o Digtheid
 Hoe groter elastisiteit, hoe vinniger spoed van klank
 Klank beweeg vinniger in vastestowwe en warm lug
Elastisiteit
ELASTISITEIT  Elastisiteit, hoe styf die medium, hoe vinniger deeldit terug keer na
oorspronklike posisie
4.1 Weerkaatsing
WEERKAATSING  Eggo’s
 Klank word geabsorbeer en terug weerkaats
4.2 Toonhoogte
 Hoe hoog of laag die noot klink
TOONHOOGTE  Laer frekwensie, langer golflengte
 Hoer frekwensie , korter golflengte
 Toonhoogte van klank is direk eweredig aan die frekwensie daarvan
HARDHEID 4.3 Hardheid (Volume)
 Groter amplitude= harder klank
 In decibel gemeet
 Frekwensie bly dieselfde en toonhoogte selfs as die amplitude verander

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Roserocker. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48298 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R100,00  3x  sold
  • (1)
Add to cart
Added