100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 12 Rekeningkunde Kern Opsommings R155,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 12 Rekeningkunde Kern Opsommings

1 review
 461 views  12 purchases

Dedicated Online Tutoring het hierdie Gr 12 Rekeningkunde opsommings met jare se ervaring in die Rekeningkunde - veld opgestel. Hierdie opsommings kan jou Gr 12 en verdere Rekeningkunde studies verbeter vanaf 40% gemiddelde studente na NSS eindeksamen uitslae van 75%-95% opskuif. Getuigskrif in ei...

[Show more]

Preview 4 out of 18  pages

  • July 12, 2022
  • 18
  • 2021/2022
  • Summary
All documents for this subject (73)

1  review

review-writer-avatar

By: sanett • 2 months ago

avatar-seller
dorettebester
NAAM:

REKENINGKUNDE
GR. 12
2022
KOPIEREG:
DEDICATED ONLINE TUTORING OPSOMMINGS

OPGESTEL DEUR:
DORETTE BESTER
BCOMPT FIN ACC, PGDA(CTA HONNEURS), SAICA ARTICLES






, GR 12 - HOOFSTUK 1 : MAATSKAPPY BEGRIPPE VRAESTEL 1 : TEORIE
Maatskappye: Begrippe, grootboeke & boekhouding
Maatskappy het sy eie regte NUWE Aandeelhouers Kennisgewing van
Besit eie bates Direkteure inkorporasie
REGSPERSOON: Afsonderlik van aandeelhouers MAATSKAPPY Maatskappy wet(NB) Dividende
Belasting teen 28 % BEGRIPPE: Akte van oprigting Regsentiteit/persoon

1. Beperkte aanspreeklikheid
VOORDELE:




1. Duur om te bestuur




NADELE:
2. Skeiding van eienaarskap
2. Ingewikkelde maatskappywet
(aandeelhouers) en bestuur (direkteure)
3. Ouditering van finansiële state
3. Voortbestaan al sterf of verlaat
(openbare aanspreeklikheid)
aandeelhouers posisie


TIPE MAATSKAPPYE:
Privaatmaatskappy - (Edms) Bpk. - Publiek word nie aandele aangebied nie
Publieke/openbare - Bpk. - Publiek kan aandele koop
Persoonlike aanspreeklikheid - Geïnk. - Aanspreeklikheid vir skuld nie beperk
Staatsonderneming - SOCS Bpk. - In staatsbesit bv Eskom & Munisipaliteit
Sonder winsoogmerk - NPC - Dien publiek, doel nie winsmakend nie


BELANGRIKSTE VERSKILLE : PUBLIEKE MAATSKAPPY PRIVATE MAATSKAPPY
Naam Beperk/Bpk (Edms) Bpk
Minimum direkteure 3 direkteure 1 direkteur
Aandele mark Publiek - Prospektus Slegs private mark
Ge-oudit word? Ja, 6 maande na AJV Nie noodwendig verplig nie
Bron van kapitaal Publieke aandeel verkope Private aandeelhouers se bydrae
Oprigting Akte van oprigting & Kennisgewing Akte van oprigting
van inkorporasie geregistreer by CIPC


TIPE DIREKTEURE: BELANGRIKE AFKORTINGS:
Uitvoerende = Daaglikse bestuur
AJV = Algemene Jaarvergadering
Nie-uitvoerende = Nie betrokke by
JSE = Johannesburgse Sekuriteitsbeurs
daaglikse bestuur nie
IFRS= Internasionale Finansiële
Onafhanklike = Heeltemal
Rapporteringstandaarde
onafhanklik, bv 'n verskaffer/ klant


AANDELE TIPE: AANDELE BEGRIPPE:
Gewone aandele : Geen waarborg Gemagtigde = Maksimum aantal
Voorkeuraandele: Indien aandele wat mag uitgereik word
maatskappy gelikwideer word, kry Uitgereikte = Aantal wat verkoop is
hul 1ste toegang tot dividende bo Uitreikprys = Prys waarteen verkoop
gewonde aandele






, GR 12 - HOOFSTUK 1 : MAATSKAPPY BEGRIPPE VRAESTEL 1 : TEORIE

NOTAS TOT FINANSIËLE STATE VOORBEELD FORMAAT: TIPES DIVIDENDE:
NB! EKSAMENFORMAAT


Tussentydse:
Verklaar en betaal
Gedurende die finansiële jaar
Kwartaalliks en halfjaarliks
KBJ inskrywing
Joernaal:
Dt Dividende op gewone aandele (uitgawe
Kt Bank (bate)
Finale:
Einde van jaar verklaar, nog nie betaal
AJ inskrywing
word in volgende finansiële jaar betaal
NB! GROOTBOEKE VIR DIVIDEND NOTA BEREKENINGE Joernaal:
Dt Dividende op gewone aandele (uitgawe
Kt Aandeelhouers vir dividende (las)



NOTAS TOT FINANSIËLE STATE VOORBEELD FORMAAT:


C

AANDELE TERUGKOOP ! NB EKSAMENS
Waarom koop maatskappye aandele terug?
Minder aandele = vergroot
aandeelhouers se eienaarskap /
graad van mag
AANDELE TERUGKOOP - JOERNAAL VOORBEELD Wanneer mark aandele
Dt Gewone aandelekapitaal onderwaardeer
(aantal terugkoop x oorspronklike verkoopsprys) Verbeter finansiële verhoudings en
Dt Behoue inkomste aanduiders
(aantal terugkoop x bedrag oorskry oorspronklike verkoopsprys)
Kt Bank
(Betaal terugkoop bedrag)
NOTAS TOT FINANSIËLE STATE VOORBEELD FORMAAT:
BEHOUE INKOMSTE : BELANGRIKE GROOTBOEK




NUWE MAATSKAPPY JOERNALE :
DIREKTEURSFOOIE OUDITFOOIE
Betaal : Dt Direkteursfooie (uitgawe) Betaal : Dt Ouditsfooie (uitgawe)
Kt Bank (bate) Kt Bank (bate)
Uitstaande : Dt Direkteursfooie (uitgawe) Uitstaande : Dt Ouditsfooie (uitgawe)
Kt Opgelope uitgawes (las) Kt Opgelope uitgawes (las)



, GR 12 - HOOFSTUK 1 : MAATSKAPPY BEGRIPPE VRAESTEL 1 : TEORIE BL. 3

NB! INKOMSTEBELASTING BEGRIPPE VOORLOPIGE BELASTING BETALINGS
SARS / SAID = Suid-Afrikaanse Inkomstedienste
Bereken op 'n % van die maatskappy se netto wins 1 st betaling : 6 maande na begin van
Joernaal: Dt Inkomstebelasting (uitgawe - inkomstestaat) finansiële jaar (voorlopig)
Kt SAID Inkomstebelasting (las - balansstaat) 2de betaling : laaste dag van finansiële jaar
(voorlopig)
3de betaling : 7 maande na jaareinde
Indien Voorlopige belasting totale
NB! INKOMSTEBELASTING GROOTBOEKE belasting aan die einde van die jaar
oorskryf, het die SAID inkomstebelasting
rekening 'n debietsaldo & bate vir die
maatskappy


NOTAS TOT FINANSIËLE STATE VOORBEELD FORMAAT:



NB! TEORIE BEGRIPPE
Beperkte aanspreeklikheid:
Die belegger is nie persoonlik verantwoordelik vir die maatskappy se
skulde en verpligtinge nie.
Behoue inkomste:
’n Gedeelte van die verdienste wat die maatskappy vir toekomstige
gebruik terug hou.

NB! TEORIE BEGRIPPE
WINS-EN-VERLIES GROOTBOEKREKENING VOORBEELD - LEER: Belangekonflik
is wanneer daar ’n konflik tussen
professionele verpligtinge en
persoonlike belang is, wanneer ’n
werknemer probeer om sy plig na te
kom maar terselfdertyd persoonlik
probeer baat.

Binnehandel
is ’n onwettige praktyk waarin ’n
werknemer vertroulike inligting
gebruik om op die aandelebeurs tot
sy/haar eie voordeel handel te dryf.

Voorbeelde sluit in: Korrupsie &
omkopery.




Inkomstestaat: Wys die maatskappy se finansiële resultate (wins/verlies) vir die finansiële tydperk.
Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat): Gee die status van die maatskappy se bates,
eienaarsbelang en laste.
Kontantvloeistaat: Wys die beweging van kontant interme van bedryfs-, beleggings- en
finansieringsaktiwiteite en die invloed wat dit op die maatskappy se likiede fondse het.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller dorettebester. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R155,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48041 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R155,00  12x  sold
  • (1)
Add to cart
Added