,Onderwys Departement se verpligting om die reg tot onderwys
te realiseer en Hoërskool onderwysers in te lig oor menseregte.
3
, 2. Navorsingsprobleem
Die reg op basiese onderwys is interrelevant in baie aspekte en die Departement van
Basiese Onderwys het verantwoordelikhede en verpligtinge wat hulle in terme hiervan
moet nakom. Die probleem wat die navorsers bespreek is of die Departement van
Basiese Onderwys hulle verpligtinge nakom en hoe hulle die reg op basiese onderwys
moet realiseer. Die navorsers gaan die probleem benader deur vas te stel waarvoor
die Departement van Basiese Onderwys verantwoordelik is, hoe die begroting lyk vir
basiese onderwys, en of dit voldoende is. Die navorsers gaan ook vasstel hoe die
departement van onderwys, opvoeders moet inlig oor hulle menseregte en hoe die
oningeligtheid hiervan bydrae tot swak dissipline.
Wentzel (2008:203) beweer dat artikel 7(2) van die Handves van Menseregte bepaal
dat die staat en al sy organe die regte in die Handves moet eerbiedig, beskerm,
bevorder en verwesenlik. Hierdie sluit in om regte nie aan te tas nie, om stappe te
neem om die aantasting van regte te voorkom en om die uitoefening van regte
moontlik te maak. Volgens artikel 5A(1)(a)(c), 84 van 1996, van die Suid-Afrikaanse
Skolewet, is die Minister verantwoordelik om standaarde voor te skryf vir
skoolinfrastruktuur, asook vir die voorsiening van leer-en onderrig
ondersteuningsmateriaal. Volgens artikel 5A(2)(a)(c), 84 van 1996, van die Suid-
Afrikaanse Skolewet, moet hulle ook voorsiening maak vir beskikbaarheid van
klaskamers, elektrisiteit, water, sanitasie, ʼn biblioteek, laboratoriums, sport- en
ontspanningsgeriewe en skoolgrensbeveiliging. Voorsiening moet ook gemaak word
vir skryfbehoeftes en voorrade, leermateriaal, onderrigmateriaal en -toerusting,
apparate, elektroniese toerusting en skoolmeubels en ander skooltoerusting. Sonder
die voorsiening hiervan kan die reg op basiese onderwys nie realiseer nie. Volgens
Jordaan (2009:32) is die staat verantwoordelik vir die verskaffing van onderwys in
openbare skole. Hy beweer dat dit bepaal word in artikel 34 van die Skolewet, wat stel
dat die Staat openbare skole finansier uit openbare inkomste. Hiermee begin die
navorsers die bespreking van die begroting vir basiese onderwys.
National Treasury (2015:1) beweer dat die gemiddelde jaarlikse groei van 2014/15-
2017/18, 6.3% sal styg. Hulle bevestig ook dat in 2015, R647 biljoen van die begroting
spandeer was op basiese onderwys, waar R36.7 biljoen daarvan vir infrastruktuur
uitgesit is. In 2017 was R751.9 biljoen van die begroting spandeer op basiese
4
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller StudyLady. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R133,00. You're not tied to anything after your purchase.