* Juffrou Pienaar vra vir Tiaan en Zane om ‘n brief by Meneer Marx (MM) te
gaan aflewer (Ms Pienaar asks Tiaan and Zane to deliver a letter to MM)
* MM is nie daar nie en Tiaan sit die brief op sy lessenaar neer (He’s not there
so Tiaan puts the letter on his desk)
* Intussen versier Zane die beeldjie van Mozart met die lipstiffie wat hy voor
skool opgetel het (Meanwhile, Zane “decorates” the statue of Mozart with the
lipstick that he picked up before school)
* MM kom in die klas in en is nie ontsteld nie - hy vra dat hulle hom na skool in
sy klas moet kom sien (MM catches Zane messing with the statuette but is not
upset
- he asks them to meet him in his class after school)
* Lipstick wat Zane opgetel het (Lipstick that Zane found) = Revlon Passion
Fruit
* MM is ‘n musiekonderwyser (Mr Marx is a music teacher)
* MM en Juf Pienaar het glo een aand by ‘n skoolsokkie gesoen toe hulle moes
toesig hou (MM and Ms Pienaar apparently kissed one night at a school dance
when they were supposed to supervise)
* MM het die Mozart-beeldjie in Oostenryk gekoop en dit was baie duur (MM
bought the Mozart statuette in Austria and it was expensive)
* Oostenryk is ook Mozart se tuisland (Mozart is originally from Austria)
Practice Questions:
1. In watter konfliksituasie bevind Tiaan en Zane hulself aan die begin van die
boek?
(In what conflict situation does Tiaan and Zane find themselselves at the
beginning of the book?)
- Zane smeer lipstifie op Meneer Marx se kosbare beeldjie van Mozart en hulle
kom in die moeilikheid. Meneer Marx vra dat hulle hom na skool ontmoet, waar
hy hulle uitvra oor postmodernisme voor ‘n hele klas van orkeslede.
2. Hoekom het Juffrou Pienaar nie self die brief gaan aflaai nie?
- Sy en Meneer Marx het een aand by ‘n skoolsokkie - waar hulle moes toesig
hou
- na bewering gesoen. Die afleiding wat hieruit gemaak kan word is dat dit
ongemaklik is tussen die twee.
3. Hoekom is die Mozart-beeldjie vir meneer Marx spesiaal?
, - Hy het dit in Oostenryk - Mozart se tuisland - gekoop, dit was baie duur en as
musiekonderwyser het hy heel moontlik ‘n liefde vir Mozart se musiek.
4. Hoe lei die insident met Mozart tot die stigting van die band Suurlemoen?
(How does the incident with Mozart lead to the establishment of the band
Suurlemoen?)
- Meneer Marx vra dat Zane en Tiaan hom na skool in sy klas kom sien.
- Hulle kom sien MM gedurende sy orkesoefening, waar Frik sê dat hulle in ‘n
band is.
- MM spoor hulle aan om aan Rumoer deel te neem, maar hulle kort bandlede.
- Hierdie uitdaging lei tot die idee om oudisies te hou vir ‘n tromspeler en
sanger.
- Omdat niemand opdaag vir die oudisies nie, hou Tiaan en Zane oudisies
gedurende die orkesoefening, waar hulle oorspronklik die idee vir oudisies
gekry het.
- Liezl en Bongi doen oudisies en word verkies tot die band.
Chapter 2: Orkesoefening (Band practice)
Wanneer Tiaan en Zane na skool by MM se klas aankom, maak die skoolorkes
reg
* Wanneer Tiaan en Zane by MM se klas opdaag na skool, is die skoolband
besig om reg te kry vir hulle oefening
(When Tiaan and Zane arrives at MM’s class after shool, the school band is
setting up for their practice)
* MM praat met die orkes oor postmodernisme en gebruik die Mozart-beeldjie
as ‘n voorbeeld van hierdie verskynsel
(MM talks to the band about postmodernism and uses the Mozart statuette as an
example of this)
* Frik van Tonder roep uit dat Tiaan en Zane in ‘n band is
(Frik calls out that Tiaan and Zane is in a band)
* MM haal inligtingstukke oor die bandkompetisie, Rumoer, en vra of hulle sal
belangstel om deel te neem
(MM takes out information sheets about the competition, Rumoer, and asks if
they would be interested in entering)
Zane en Tiaan is al vriende sedert graad drie
(Zane and Tiaan have been friends since grade 3)
* Liezl kom die eerste keer te voorskyn in hierdie hoofstuk
(Liezl makes her first appearance in this chapter)
- Tiaan describes her as “sweerlik die mooiste meisie in graad tien”
- He later adds that she is also the smartest girl in the class
Practice questions:
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller MissHelpful. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.