100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 8 Bedryfsekonomie Kwartaal 4 opsommings R55,00   Add to cart

Summary

Summary Graad 8 Bedryfsekonomie Kwartaal 4 opsommings

 33 views  0 purchase

Opsommings oor wat die ekonomie is, die verskillende vlakke van die regeering en die regeering se rol. Kort verduidelikende opsommings, punt gewys van produksiefaktore, ondernemingsvorme en vlakke en funksies van die bestuur,

Preview 2 out of 14  pages

  • July 25, 2022
  • 14
  • 2021/2022
  • Summary
All documents for this subject (15)
avatar-seller
berni
1




Wat is ekonomie ?
● Ekonomie verduidelik hoe skaars hulpbronne soos 'n, arbeid en natuurlike
hulpbronne gebruik word om mense se behoeftes te bevredig.
● 4 Rolspelers in die ekonomie



Die staat ● Verwys na die mense wat deur 'n land se
burgers gekies is om die land te regeer
● Vorder belasting van huishoudings en
ondernemings in

Huishoudings ● Verwys na mense wat saamwoon, 'n
gesamentlike inkomste het en saam
ekonomiese besluite maak
● bestaan gewoonlik uit families of groepe maar
kan ook bestaan uit 'n enkele persoon

Ondernemings ● Produseer goedere en dienste om aan
verbruikers se behoeftes te voldoen
● poog om wins te maak deur goedere en dienste
te verkoop
● huishoudings, die staat en ondernemings

Buitelandse sektor ● Verwys na al die ander lande
● behels invoere en uitvoere
● Invoere- goedere by ander lande gekoop word
● Uitvoere- goedere verkoop word aan ander
lande

, 2



Vlakke van die regering

Nasionale regering ● Regeer op nasionale vlak

provinsiale regering ● regeer op provinsiale vlak
● Onderhewig aan die nasionale regering

Plaaslike regering ● regeer op plaaslike vlak
● onderhewig aan die nasionale en provinsiale regering



Rol van die regering met verwysing na huishoudings

Nasionale regering Verskaf dienste soos weermag en die polisie en behartig kwessies
van nasionale belang soos omgewingsbewaring en mynbou

provinsiale regering verskaf dienste soos onderwys en gesondheidsorg

plaaslike regering verskaf dienste soos elektrisiteit, water en sanitasie



Die rol van die regering met verwysing na ondernemings

Nasionale regering verantwoordelik vir die administrasie van maatskappye en
wetgewing wat handel oor verbruikers en intellektuele eiendomsreg

provinsiale regering omgewingsbewaring

plaaslike regering Lisensies en permitte ( ondernemings)

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller berni. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R55,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73243 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R55,00
  • (0)
  Buy now