Hierdie Opsommings is opgemaak uit 4+ bronne. Kwartaal Biologie opsommings met belangrike sketse, belangrike konsepte en moeilike konsepte afgebreek in makliker en eenvoudiger woorde. Ek as 'n leerder het 83% verwerf vir Biologie met hierdie opsommings! Definitief die moeite werd..
, Imuunrespons:
Manier waarop organisme homself teen patogene viruses, bakterieë,
protosoë, of fungi beskerm.
Imuunrespons het 2 katogorieë:
Natuurlik:
- Teenwoordig by geboorte
- Eerste llinie van verdediging
- In staat om verskillende patogene te vernietig.
Vervorwe:
- Ontwikkel deur blootstelling aan patogene
- Indien Patogene deur eerste linie breek, word dit geaktiveer
- Witbloedselle vernietig patogene en voorkom herinfeksie
Imuunrespons by plante:
Word net soos diere as hulle deur patogene geïnfekteer word
Besit SLEGS natuurlike immuniteit
Passiewe Meganismes
Meganiese versperrings teen infeksies soos wasagtige katikulas, bas,
lignien, en suberien in hulle selwande hou patogene uit en vog binne
Skei ook irriteerende sappe af -> verhoed dat insekte en diere hulle eet.
Eeltweefsel : wonde in vaatplante wat toegestop word met
parenchiemselle.
Wanneer patogene binne palnt kom, stel hulle hoë vlakke silisielsuur vry
in geïnfekteerde weefsel.
Hierdie Silisielsuur bring seldood in geaffekteerde weefsel mee, wat
verspreiding en vermeerdering van patogene beperk.
Imuunrespons by Diere:
Diere het ‘n interne immuunstelsel vir beskerming teen patogene.
Natuurlik: Patogene groei beter by lae temperature!!!
Eerste linie van verdediging is gewoonlik eksterne versperrings.
Vel is dan jou eerste linie van verdediging
Wanneer patogene verby eerste linie kom kry jy koors en inflimasie
Koors en Inflimasie voorkom die vermeerdering en verspreiding van
patogeen.
Verworwe:
Immuunstelsel vervaardig leukosiete (witbloedselle) wat patogene
vernietig.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chloeverfaillie. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R90,00. You're not tied to anything after your purchase.