100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Mikroorganismes se rol in die omgewing R70,00
Add to cart

Summary

Summary Mikroorganismes se rol in die omgewing

 0 purchase

Hierdie Opsommings is opgemaak uit 4+ bronne. Kwartaal Biologie opsommings met belangrike sketse, belangrike konsepte en moeilike konsepte afgebreek in makliker en eenvoudiger woorde. Ek as 'n leerder het 83% verwerf vir Biologie met hierdie opsommings! Definitief die moeite werd..

Preview 2 out of 4  pages

  • August 4, 2022
  • 4
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (332)
avatar-seller
chloeverfaillie
Rol van Mikro-organismes in die omgewing.




2. Mikro-organismes se rol in die omgewing




1

, Rol van Mikro-organismes in die omgewing.


Mikro-organismes se rol in die omgewing :

 Belangrike rol in die handhawing vd balans tussen die omgewing en die web
vd lewe.
 Virusse beheer ekologiese prosesse soos voedingstofsirkilering, bakteriële en
algbiodiversiteit, asook algbloei
 Algbloei – vinnige groei van alge
 Virusse is patogene en veroorsaak baie siektes in plante en diere, plus mense


Bakterieë se rol in die omgewing

 Sommige is nuttig soos bv, FOTOSINTESE BAKTERIEE, hierdie bakterieë
skakel CO2 en H2O om in suiker.
 CHEMOSINTETIESE BAKTERIEE tree op as produsente.
 Bakterieë is soms ook betrokke by ontbinding soos bv, HUMUS
 Bakterieë is ook belangrik in herwinning van stikstof.
 Stikstof vorm ‘n noodsaaklike deel van proteïene en nukleïensure in
plante en diere.

Stikstofkringloop

• Atmosferiese stikstof word deur weerlig en
stikstofbindende bakterieë in die grond in nitrate
omskep.
• Plante verwyder nitrate uit grond en diere kry stikstof
in dmv plante wat hul eet.
• Diere skei ontlasting en urine uit wat deur ander
bakterieë in nitrate omskep word.
• Fungi en saprofiteise bakterieë ontbind die proteïene
van dooie plante- en diermateriaal. Hierdie minerale
gaan terug in die grond om weer in nitrate omgesit
word.


Grondbakterieë /
Knoppiesbakterieë

*STIKSTOFKRINGLOOP- NOOD BELANGRIK!*




2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chloeverfaillie. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66781 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R70,00
  • (0)
Add to cart
Added