,
, Asem Notes
character analysis,core events, themes, main ideas,
timeline and vocab
character analysis
BARRIES BARNARD:
- het sy ma se grysblou oè
- maer gesig, donker hare, atletiese lyf
- Seventien jaar oud
- Gebruik dwelms (drugs)
- Hy rook (Smoke) dagga en ecstasy
- Enigste se kind
- Goed in sport maar het dit opgegee (gave up) dit vir dwelms
- Sy het a Gibson kitaar
- hy vernietig (destroys) hierdie uit frustrasie van sy pa se verwaarlosing
- Troteldiere: African Grey papegaai = NELSON
- Hy se dat almal gebruik dwelms omdat dit maak mense vol gelukkige, daar is
niks voud met dit en dit is medisyne
- Floris en sy ouer broer Theo is Barries se beste vriende.
- Hy keer terug na Seeplaas om ‘n nuwe lewe saam met Vera en Paul as familie te
begin.
- Hy gaan op Jeffreysbaai skool by Nico Malan Hoër saam met sy nuwe vriend
Fillie Booysen.
- BARRIES HAAT PAUL OMDAT:
- Paul het Barries mishandel toe Barries vyf jaar oud was