100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Grade 11 Afrikaans: Hoopvol summary R150,00
Add to cart

Interview

Grade 11 Afrikaans: Hoopvol summary

 0 purchase

This document consists of detailed character analysis and per chapter descriptions for all chapters. I achieved a distinction using these notes.

Preview 2 out of 7  pages

  • August 29, 2022
  • 7
  • 2022/2023
  • Interview
  • Unknown
  • Unknown
All documents for this subject (81)
avatar-seller
jennamason
Hoopvol – Derick van der Walt

Inleiding

• Ben onthou nie die reuk van sy ma en sussie se brandende lywe, sy haartjies op sy arm wat
van die vlamme geskroei het, die klomp mense wat buite die huis staar nie.
• Hy onthou Tannie Pop in haar blou kamerjas, met haar tandelose mond geskree en geskree.
• Ben kan nie onthou hoe hy op n trein na Pretoria beland het MAAR hy onthou een ding in sy
kop goed – Hy moet na die varsproduktemark uitkom.
o Hy was verstom dat hy so blindelings met sy ma se nagemaakte volstruis groen
handsak op die trein geklim het.
o Hy weet nie van Pretoria nie maar daar is niks in Johannesburg vir hom nie.
o Hy was seker dat hy ver van almal moet gaan.

Hoofstuk 2

• Ben het gewakker toe die trein skielik ruk. Hy weet nie waar hy was nie.
• Die vrou op die sitplek oorkant die paadjie val en appels het uit haar sak gerol.
o Ben het vinnig opgespring en tel dit op.
• Die liggies en die geboue flits buite die venster – Hy probeer om nie aan die vlamme te dink
nie maar hy kon dit nie help nie. (Tande klap en hou die groen handsak vas.)
o Hy kan brandweermanne dra twee hopies met grys komberse toe gegooi op
draagbare en Oom Carlos “Awful, Awful” gese.
o Baie mense staan met deurmekaar hare en na die vertrede huis staar.
o Die water wat uit die pyp spuit werk nie.
• Alles het so vinnig maar stadig gebeur – hou aan om die brandende huis te sien – straf.
o Hy dink dat dit was sy fout.
• Tannie Pop het vir hom gese dat hy kan met hulle bly maar hy wou nie die huis sien nie.
• Naby die groentewinkel het hy geld uit sy ma se handsak kry vir n taxi om na die Joburg
stasie te gaan – dit is vreemd om n wit seuntjie so laat op n trein sit.
• Die vrou vra of Ben oukie was – niemand het vir hom gevra en hy was dankbaar vir die vrou.
o Hy huil en ruik sy ma op die handsak – Sy gee hom n groot druk.
• Die trein fluit – waarheen nou?

, Hoofstuk 4

• Hy kyk na al die enkele passasiers en dink waar hulle gaan en waar hulle sal slaap.
• Hy voel moeg en het na die badkamer gegaan – Hy het op die vloer in die hoekkie van die
toilette geslaap.
o Hy probeer om te slaap maar hy kan nie die brandweermanne uit sy kop sien nie.
o Die vlam knetter en hy kan die meubels voor die huis sien wat gered het.
• Hy word wakker van een van die besems dat beweeg – hy het geskruk en hou die handsak
vas – dit was sesuur en hy voel koud en naar.
• Die stasie was baie besig met mense wat werk toe gaan – Hy loop na die uitgang.
• Ben weet nie waar hy gaan nie – Hy het R680 in die handsak. Hy het die spaar sleutel gesien
en begin bewe.
• Ben het 2 appels vir R6 in Paul Krugerstraat en het dit in handsak gesit.
• Almal kyk vreemd na Ben – hy dink dit is die handsak.
• n Man verder af verkoop rugsakke – winskoop(bargain) – hy het n kleinerige kakiegroen
rugsak met rooi omboorsels op vir R50 gekoop – Die man vra vir R80.
o Ben vra waar die varsproduktemark is – dit was nie te ver nie. Hy moet reguit stap.
o Hy weet nie waar hy is nie – hy was nog nooit in Pretoria nie. Hy kyk na die
Jakarandas en die reusagtige dinosourus museum.
• Ben het om die hoek van Paul Kruger en Pretoriusstraat n worsrolletjie gekoop – hy gooi op.
o Hy bewe en sy tande klap – hy probeer om die beeld van sy ma en sussie uit te wis.
• By Boomstraat was die Akwarium en regs van dit was die Pretoriadieretuin.
• Hy vra waar die mark is en hy se dat hy n taxi moet kry omdat hy in die verkeerde straat is.
o Hy het in n Toyota Hilux geklim met drie passasiers – gaan na Bloedstraat.
• Hy sal vir Tannie Pop bel maar hy wil eintlik nie.
• Hy ry na die “Tshwane Fresh Produce Market.” – daar is geen terugdraai nie.
o Dit is baie besig en so groot so twee rugbyvelde.
o Bakkies gelaai die vrugte en groente – n mengelmoes van kleure en geure.
• Ben weet nie waar om te begin nie – Hy kyk vir sy pa maar hy weet nie wat sy naam is.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jennamason. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

69988 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R150,00
  • (0)
Add to cart
Added