The 3rd act of Fiela se Kind has been summarised in detail with colours.
I have achieved distinctions for Afrikaans throughout my high school career. These notes have been designed to be worked on and used by you, so if you like personalising your notes, these are for you.
Please note that I do n...
Sewe jaar later. Lukas19 Nina17
Die boswagter het ‘n werk vir Nina op die dorp gekry as ‘n
kindoppasser vir vier sjielings ‘n week, kos en klere.
Lukas moet saam Nina loop tot by die hardepad by Diepwalle.
Nina is kwaad, sy voel bang, sy wil in die Bos bly, sy wil nie ‘n
kinderoppasser wees nie, en sy weet dat die geld dat sy verdien
gaan na Elias toe. Lukas sȇ hy bly sewehonderd keer eerder in die
dorp, waar dit oop is, as in die bos. Nina loop vinning.
Skielik hoor hulle die olifante. Lukas is bang en hy skrik. Nina se vir
hom watter boom om teklim (witels) as hulle kom, sy sal hardloop
om hulle aandag aftetrek. Maar die olifante is rivier kant toe en
hulle is nou uit die gevaar uit (out of danger).
As Lukas haar alleen los sal sy wegkruip, doodgaan van hongerte,
haar been breek of die groot voete sal haar vertrap.
Lukas sȇ vir Nina dat sy moet leer om soos ‘n ‘lady’ te praat (sy
moet ordentlik praat). Mense op die dorp sien Bos mense anders
(hulle spot hulle) want hulle kan nie lees en skryf nie en hulle kan
nie Engels praat nie.
Lukas sȇ vir Nina iets wat Fiela altyd vir hom gesȇ het: Solank jou
kop nie sak nie, sak jou hart ook nie. (Keep your head high and
you’ll find courage to continue).
Hulle praat van Nina se mondfluitjie
Nina sȇ Lukas moet keer as Elias haar wil slaan, maar Lukas sȇ sy
moet op die dorp bly.
, Nina het weggeloop van die dorp af. Almal het gedink sy is terug
huis toe, sy was langer as ‘n maand weg van die laaste mense
waar sy gewerk het. Hulle het gedink sy het huis toe gegaan (Bos
toe). Kristoffel het gegaan om die geld te haal, maar hy het sonder
dit terug gekom.
Lukas moet vir haar gaan soek.
Mense praat van ‘n spookskip by Noetzie. Lukas wou gaan kyk, en
hy het gewonder as hy ‘n slaapplek by Noetzie kon kry.
Lukas ontmoet die veldkornet, Armstrong, by die water. Hy sȇ vir
Lukas dat dit donker is en hy moet loop. Hulle praat oor die skip se
omstadigheide (circumstances):
Wat se skip dit is? Niemand weet nie, dit het net in die
morȇ verskyn
Was daar mense op die skip? As daar was, het hulle nie
saam die skip aangekom nie.
Kan hulle die skip kan red? Nee
Armstrong sȇ hy moet loop want dit is donker.
Praat van Mister Benn, die loods onder by die koppe waar die
skepe deurkom (persoon aan die stuur van ‘n skip/directs the
ships through the rocks).
Armstrong moet hom waak hou.
Armstrong vra Lukas hoekom hy aanhoudend op in die lug kyk.
Omdat Lukas vir soveel jarre in die Bos gebly het (die bos is duk en
die bome steek weg die lug, en die sterre in die lug) hy het lank
terug soveel sterre gesien.
Die feit dat Lukas met die veldkornet praat wys hy is nie ‘n regte
Bos mens nie.
Bos mense is teruggetrokke (withdrawn), hulle kan nie Engels
praat nie en hulle is ongeletterd. Hulle voel ander mense soos
dorp mense (vreemdes) kyk neer op hulle. Bosmense gooi alles in
een hand (hulle deel).
“As jy ‘n ster sien skiet, wens vining, dan kom jou wens uit” Nina
het altyd vir hom gesȇ.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller courtneysvanzyl. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R101,00. You're not tied to anything after your purchase.