100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Afrikaans Poetry Summary: Wetenskapmannetjies R50,00
Add to cart

Summary

Afrikaans Poetry Summary: Wetenskapmannetjies

 2 purchases

Wetenskapmannetjies - 1. Die titel van die gedig 2. Opsomming van elke strofe 3. Onderwerp en Tema 4. Stemming en Toon 5. Digsoort en Digvorm 6. Strofebou en Versreelbou AND REVISION QUESTIONS

Preview 2 out of 5  pages

  • October 17, 2022
  • 5
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (514)
avatar-seller
moggcaley
Afrikaans Poetry Summaries: Wetenskapmannetjies

* Die gedig bestaan uit vier sinne wat progressief langer word.
* Die gedig is ‘n vrye vers.
* Die spreker lewer komentaar op die geleerdes.
* ‘n Mens kan sien hoe wonderlik die son is, sonder om te verklaar joekom dit so is.
* Die spreker wil eerder die gevoel van emosies ervaar as om die logiese feite te weet.
* Daar is ‘n duidelike kontras tussen die ‘julle’ en die ‘ons/ek’.

Die titel van die gedig

Die titel dui aan oor wie die gedig handel. Die mans is wetenskaplikes. Die gebruik van die
verkleiningsvorm dui aan dat die digter nie veel dink aan die wetenskaplikes nie. Die spreker
bejammer en minag waarskynlik die wetenskaplikes.

Opsomming van elke strofe

1 Die ‘wetenskapmannetjies’ bestudeer die son en bereken ligjare en hoe die son eendag gaan
verdwyn. Die digter dink dit is pateties en dat die wetenskaplikes nooit by die son sal kan
uitkom nie.

2 Die digter en haar maats sit in die windpomp en geniet die sonsondergang. In teenstelling
met die wetenskaplikes, wat die natuur bestudeer en prober verklaar, geniet die digter die
natuur op ‘n emosionele/sentimentele vlak.

3 Die digter bewonder eerder die natuur as om dit te bestudeer – sy teken klawertjies tussen
haar huiswerk – en kry dus lae punte (26%) in haar studies.

4 Die digter se dat sy eerder sal luister na die ‘verdwaalde korhaan’; en sys al eerder haar
vreugdes en hartseer vermenigvuldig omdat ‘syfers’ ‘n mens baie alleen kan laat voel.


Onderwerp en Tema

Die digter protester teen die bestudering en ontleding van die natuur. Die les ons leer is dat mens
nie altyd nodig het om iets te verstaan om dit te geniet of waardeer nie. Deur iets te bestudeer
ontbloot nie hoekom dit mooi of spesiaal is nie.

Stemming en Toon

Die stemming of toon van die gedig kan gesien word as spottend en verkleinerend. Die sarkastiese,
spottenede of verkleining stemming word uitgelig deur die gebruik van woorde soos:
‘wetenskapmannetjies’, ‘pateties’, ‘liewe menere’. Die stemming ka ook beskryf word as
verwonderend omdat die natuur so mooi is. Die stemming van verwondering word uitgelig deur die
digter se beskrywing van die sonsondergang wat die ‘vaal lug’ laat ‘gloei’.

Digsoort en Digvorm

, Digsoort – die gedig wissel tussen ‘n satire (die bespot die wetenskap) en ‘n natuurlied (die besing
van natuur, veral die sonsondergang.)

Digvorm – die gedig is in die vrye vers vorm geskryf, as gevolg van die feit dat daar geen vaste vorm,
rymskema of metrum is nie.

Strofebou en Versreelbou

Strofebou –

 Die eerste twee strofes bestaan uit ses versreels elk – dus ‘n sestet – waarbinne halfrym
(alliterasie en assonansie) en volrym (eindrym) voorkom. Die eerste twee strofes handel
oor twee afsonderlike gedagtes of perspektiewe.
 Die derde strofe bestaan uit net twee versreels – dus ‘n koeplet – en is die enigste strofe
wat geen rymwoorde bevat nie.
 Die vierde strofe bestaan uit sewe versreels en is ‘n voorsetting van die gedagtes in strofe
drie.

Versreelbou –

 Die gedig bestaan uit vier onreelmatige strofes.
 Daar is geen vaste rymskema in die gedig nie. Alhoewel daar is nie ‘n vaste rymskema is nie
is daar wel halfrym en volrym.

Stylfigure wat rym en ritme bevorder

Hoewel daar geen vaste rymskema in die gedig is nie, versterk die herhaling van ‘en’, ‘hoe’ en ‘want’
die ritmiese vloei van die gedig. Die herhaling van dieselfde woorde aan die begin van versreels
word genome anafora.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller moggcaley. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64670 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00  2x  sold
  • (0)
Add to cart
Added