100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Staan op R80,00   Add to cart

Summary

Summary Staan op

 90 views  0 purchase

Summary and notes of the poem needed for grade 12, Relative to IEB

Preview 2 out of 5  pages

  • October 26, 2022
  • 5
  • 2021/2022
  • Summary
All documents for this subject (481)
avatar-seller
moeadam
Staan op!


Staan op! As jy al ooit alleen was.
Staan op! As jy al ooit gespot is omdat jy gesê het
hoe jy werklik voel.
Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het dat
niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken nie.
Staan op! As jy al ooit verwerp gevoel het omdat
jy te vet / te maer / te lelik / te … was.
Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het om
“iets aan jouself te doen”.
Staan op! As jy dink daar is net donker in die toekoms.
Staan op! As jy partykeer nie antwoorde het op jou vrae nie.
Staan op! As jy al ooit jou pyn vir ander mense moes wegsteek.
Staan op! As jy dink jy is nie aanvaarbaar nes jy is nie.
Staan op! As jy al ooit gehuil het omdat jy jouself
nie kan verander nie.


En kyk – hoeveel mense sit nog om jou?

, GEDIG VERDUIDELIKING
Staan op!  ‘n Bevel (opdrag)
 Word versterk deur die gebruik van die uitroepteken/ dui op
dringendheid/ongeduld (herhaling)
 ‘n oproep tot ‘n bepaalde aksie – ons neem aan dat die persoon
wat aangespreek word sit, en dalk nie wil opstaan nie
 Motiveringspreker ?
Strofe 1 Te veel tieners laat toe dat terugslae hulle onderkry. Die spreker sê hulle
moet opstaan en ophou om hulself jammer te kry.
Herhaling ? – is ‘n aanduiding dat die tiener(s) platgeslaan en op die
grond is/ om op te staan beteken om jou probleme in die gesig te staar
en nie toe te laat dat dit jou onderkry nie. Die spreker wil wys dat almal
die een of ander tyd probleme ervaar.
1 Staan op! As jy al ooit alleen was. Jy moet opstaan as jy al eensaam of alleen was.

2 Staan op! As jy al ooit gespot is omdat jy gesê het Jy moet opstaan as jy jou gevoelens in woorde uitgedruk het, en mense
jou daaroor gespot het. Dit is jou reg om jou eerlike mening te gee. Jy
hoef nie bang/skaam te wees om jou mening te gee nie.
3 hoe jy werklik voel.

4 Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het dat Jy moet opstaan as jy dink mense sal nie van jou hou soos jy werklik is
nie.
5 niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken Sommige tieners gee voor (pretend )om iets /iemand te wees wat hulle
nie. nie regtig is nie ter wille van aanvaarding.

6 Staan op! As jy al ooit verwerp gevoel het omdat Jy moet opstaan en erken dat jy nie van jou liggaam en hoe jy lyk hou
nie.
7 jy te vet / te maer / te lelik / te … was. Ellips dui aan
 dat die persoon dalk al so gevoel het, of dalk nog steeds so voel.
 Of tiener kan enigiets oor sy voorkoms invul.
8 Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het om Jy moet opstaan as jy al aan selfmoord gedink het.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller moeadam. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

77254 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
  Buy now