En die jongeheer?
Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg?
No ways Meneer my
interest is nie in finance ek
rate nie baie hoog woorde
soos inflasie resessie aandele die
beurs dra ek in my sak ek
invest my tyd en energy in
sport my muscles is my
bates dit het
effekte op die girls laat
hulle bloeddruk opwaarts neig
my risiko’s is matig vir stewige
lopies kyk ek krieket
en anyway who cares wat die
prys
is van koring mielies en
sonneblom
Alta Marincowitz
Aandeelhouer Alta Marincowitz
Aandeel:
Deel van iets wat aan meer as
een persoon behoort, of deur
meer as een ontvang word
(verwagting dat pa en seun iets
sal deel?)
, ‘n Mens koop aandele in ‘n
besigheid of op die aandelemark
om jou finansiële posisie te
verbeter..
As jy aandele in ‘n maatskappy
besit, is jy dus ‘n aandeelhouer.
OF: Rol of deel wat iemand in 'n
saak het (die "aandeel" wat die pa
in sy seun se lewe het of nie het
nie).
En die jongeheer? Ouer persoon (dalk onderwyser?) praat
formeel.
Gaan hy ook eendag in sy pa se Gesprek tussen twee persone :
voetspore volg? ouer man en jonger seun.
Seun word gevra of hy ook beplan
om ‘n ekonoom soos sy pa te
word.
Kan ook 'n selfgesprek wees waar
die eerste twee versreëls die
"stem" van verwagting
verteenwoordig wat die seun altyd
hoor wanneer hy oor sy toekoms
dink).
No ways Meneer my Daar is geen manier nie.
Seun is vasbeslote om nie ‘n finansiële
loopbaan te volg nie.
interest is nie in finance ek Rente/ Belangstelling – hy stel nie belang
in finansies nie. Die digter werk met
WOORDSPELING om aan te dui dat die
seun se begrip van sekere terme
heeltemal van sy pa s’n verskil.
rate nie baie hoog woorde Heg nie baie waarde – aan inflasie,
resessie en aandele nie.
soos inflasie resessie aandele die Inflation/recession/shares
beurs dra ek in my sak ek Gebruik sy geld. Vir die pa is die beurs
die aandelebeurs waar hy baie geld
maak, maar vir hom is dit die beursie
waarin hy sy geld sit.
invest my tyd en energy in Ek belê my tyd en energie in sport.
sport my muscles is my My spiere is my bate (asset).
bates dit het Sy grootste bates is nie finansiële bates
nie, maar die spiere aan sy lyf waaraan
hy hard werk. Dit is ‘n goeie belegging,
want die meisies is mal oor sy mooi lyf
en dit laat hul bloeddruk styg. Hy belê in
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller moeadam. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.