100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 9 Natuurwetenskappe _ Menslike Voortplanting Stelsel R50,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 9 Natuurwetenskappe _ Menslike Voortplanting Stelsel

 2 purchases

'n Opsomming van die Menslike Voortplanting Stelsel.

Preview 2 out of 8  pages

  • January 9, 2023
  • 8
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (2)
avatar-seller
notedx19
, VOORTPLANTINGSTELSEL




DOEL / FUNKSIE VAN DIE VOORTPLANTINGSTELSEL:

p om te verhoed dat spesies uitsterf

p om nuwe individue voort te bring om uitsterwing te voorkom



PUBERTEIT

DOEL:

Puberteit is die tyd wanneer 'n kind se liggaam ontwikkel en verander. Die geslagsorgane
word ryp en stel die liggaam in staat om geslagselle (gamete) te produseer = mans moet
sperm produseer en dan sorg dat dit in aanraking met die vroulike eiersel kom en vroue
produseer (en stoor) eierselle wat deur 'n manlike spermsel bevrug kan word.

p geslagshormone word die eerste keer in bloed vrygestel tydens puberteit
p geslagshormone is verantwoordelik vir liggaamlike veranderinge genaamd sekondêre
geslagskenmerke

SEUNS MEISIES
p testikel en penisgrootte neem toe p borste ontwikkel
p hare begin groei in die pubiese area, p pubiese hare begin groei asook onder
ledemate, bors en gesig armhare
p stem verdiep a.g.v groei van larinks in p menstruasie vind plaas in ‘n maandelikse
die keel siklus
p liggaamsvorm-veranderinge vind plaas p liggaamsvorm verander a.g.v
p liggaamsreuk en aknee ontwikkel toenemende konsentrasies van
estrogeen
p liggaamsreuk en aknee ontwikkel
Hipofise – is ‘n klein ertjievormige klier onder die brein wat hormone in bloed vrystel

Testosteroon – manlike geslagshormoon wat in testes gemaak word

Estrogeen en progesteroon – vroulike geslagshormoon wat in die ovariums gemaak word




43 Noted © NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 www.notedsummaries.co.za

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

65507 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00  2x  sold
  • (0)
Add to cart
Added