This document succinctly summarizes the topic of excretion and covers all questions that would be asked in exams. I personally used these notes to get an 80% and above in Afrikaans in my 11th grade year, so if you would like to too, I'd advise you to purchase these notes.
Talle Tonge
Literere
Tema Die mens het vir elke situasie ‘n ander tong.
Kontras Hy gebruik kontraswoorde “sny” en “salf” saam.
Alliterasie - talle tonge
- skerp tong klap/klap soos ‘n sweep
Vergelyking klap soos ‘n sweep
Woordeskat
talle tonge many tongues
swyg be silent
sweep whip
keep diep cuts deep
asyn vinegar
krimp shrink
skend scar
gegewe given
Vrae
Na wie verwys die “ek” in die gedig? Die “ek” verwys na alle mense
Wat is die letterlike betekenis van “heuning om Jy vat heuning en smeer soet heuning met bv.
die mond smeer” ‘n kwassie om jou of iemand se mond
Wat is die figuurlike betekenis van “heuning Om iemand pluimpies te gee
om die mond smeer”
Waarom gebruik die digter die voegwoord “en” Hy beklemtoon die gevolge van die dade van
so baie? die tong
Skryf twee kontraswoorde uit strofe 1 en strofe Strofe 1 = talle en een
2 neer Strofe 2 = heuningtong en bitter tong
Watter word in die gedig kan as ‘n voorbeeld klap
van klanknabootsing beskou word?
Hoe reageer ‘n mens gewoonlik indien jy as ‘n Venynig/ontevrede/maak ander met jou
“suur kind” geklassifiseer word? woorde seer
Watter tong in die gedig word positief ‘n Tong om te salf
aangewend?
Wat is die funksie van herhaling van versreels Beklemtoon
in die gedig?
Wat is die boodskap wat die spreker aan die Dit beklemtoon hoe versigtig ons, ons tong/taal
leser prober oordra? moet gebruik a.g.v. die sensitiewe en
komplekse aard daarvan
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Lilserg. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R110,00. You're not tied to anything after your purchase.