We have put together a document of over 200 pages that includes unseen poetry (vocabulary, practise poems and answers) and all 12 set IEB poems with English descriptions, technical aspects that are important and questions and answers to make sure you understand them well.
Herhaling van dieselfde woord/e aan
die begin van reëls.
anafoor / • plaas die klem op die woorde
anafore (belangrik)
• versterk boodskap
• bou spanning
‘n woord / reël word geïsoleer.
alleenplasing • plaas klem op die reël / woord
• uitheffingstegniek
herhaling van die konsonante
alliterasie bv. “geduldig, gedienstig, gedwee”
• fokus op die klank
herhaling van klinkers
bv. “ek sing van die wind”
• hou verband met emosie / toon /
assonansie atmosfeer (vrolik, hartseer ens.)
• [hint: long vowel = sad & short
vowel = happy]
Die sentrale gedagte wat die gedig
boodskap oordra
Letterlike betekenis
denotasie
Geen leestekens aan die einde van ‘n
reël.
enjambement • bind die ideë tot ‘n eenheid / reëls
• versnel die tempo
• aaneelopende vloei
‘n lys van dinge (dikwels word “en”
enumerasie gebruik; asook , )
, 4
• opnoeming / opsomming van iets
• beklemtoon alles wat gedoen word
Harde werklikheid versag word.
eufemisme • Gebruik om gevoelens nie seer te
maak nie
• bindingsmiddel
herhaling • versterk die klem op die reël /
woord
‘n doelbewuste oordrywing
• om iets indrukwekkend te maak
hiperbool • om dit te beklemtoon
• om emosies uit te lig
humor
• die bedoeling is die
ironie teenoorgestelde van wat gesê
word
Die volgorder van woorde word
verander.
• die klem van die woorde verander
inversie (die klem is gewoonlik aan die
begin van ‘n reël)
• ter wille van rym
Figuurlike bekenis
konnotasie
Een saak in plaas van ‘n ander word
genoem (hulle het ‘n verband)
metonimia bv. Die ketel kook
Gebruik jou kop
‘n nuwe woord word gevorm.
neogolisme • gee ‘n nuwe betekenis aan ‘n woord
bv. spieëlskrikker
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller vlotafrikaans1. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R203,00. You're not tied to anything after your purchase.